Betogers versper Jhb-snelweg

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Gedeelte van die R59-snelweg tussen Johannesburg en die Vaaldriehoek is Dinsdag vir verkeer gesluit nadat betogers dit met klippe en bande wat aan die brand gesteek is, versper het.

Kapt. Kay Makhubela, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die betogers eis behuising.

“Lede van die openbareorde-polisie is op die toneel om die situasie dop te hou. Motoriste word aangeraai om die gebied te vermy en van alternatiewe roetes gebruik te maak,” het Makhubela gesê.

Verkeer word via die M61 herlei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Barbaar ·

Ek is oortuig daarvan ,sodra die rook gaan lê gaan daar ‘n paat duisend huise staan waar die gebrande bande was .

Spook ·

Een ding wat ek nie verstaan nie is dat hulle eis behuising/dienste,wat ook al en die publiek word ge-onrief. As jou probleem met die regering is gaan na hulle toe!!! Gaan parlement toe en eis dit by Zums. Hou op stem vir die mense wat julle so arm maak.HUIS,KAR,KOS= HARDE WERK!!

Hendrik Havenga ·

Van noord na suid, op en af maar brand sal hulle brand

Dave ·

Die polisie minitor?? plaas dat hulle dit verhoed of inhegtenis neem nou staan hulle net en kyk hoe word die land afgebrand. Kom van die Vaal 3 hoek die lee belofteds wat nou aan hulle gemaak word is n skande maar stem gaan hulle weer vir die lee beloftes stem hoe stupid kan jy kry. Sleg in Meyerton waar DA regeer loop dinge reg

Koos ·

Ek stem saam hoekom dit nie verhoed hoekom altyd die situasie monitor dit klink vir my na tydmors arresteer die brandstigters en maak ‘n voorbeeld van hulle

Johann Marx ·

Die vreesaanjaende werklikheid is dat elke stad en groot dorp OMRING is met hierdie bendes….wat met brandende bande en klippe elke stad en dorp in die land binne oomblikke kan isoleer van die buitewêreld…en niemand kan in of uit nie. En wat dan?

Lions ·

Kom ons raai. Sommiges gaan weer die derde mag hiervoor die skuld gee. Ai tog!!!!

Sydney ·

Kan die betogers asb ingelig word, deur die bande op teer paaie te brand kos weereens geld. Daardie pad se oppervlakte word beskadig, waar dit weereens herstel moet word teen ‘n groot bedrag. Geld wat nie spandeur kan word op huise ens nie.. Jammer kom ons plant eerder die naam bord van die minister van vervoer 1km voor die slag gate NL “POT-HOLE-SLAGATE” kos mos goedkoper of so dink ander mos….

cbc ·

Los die paaie, kry hulle by die stembus maar kom stemdag stem hulle weer vir die ANC

Elsie ·

Is al so g@tvol vir die gebrandery en plundery en hul kom daarmee weg dit is daaroor dat dit sal aanhou. Hul brand ons dele af, brand hul plakkerskampe af

Lance ·

Halloooo polisie weet julle van dit …? Doen bq iets ….julle gin-en- gaap man ! Kry bq intelegensie op grondvlak en tree bq proaktief of vir n slag ….julle kom daar as al die skade reeds gedoen is …PATETIES !

Jef ·

Hulle wil behuising he, dan word daar dalk huise vir hulle gebou dan se hulle weer die huise hys klein en die witman se huis hys groot en dan vat hulle sommer die witman se huis.

mariaan ·

En nou maak die regering reg vir ń toestroming van vlugteling uit Zimbabwe wanneer dié land inmekaarval. Skrikwekkend!

Wat-ek-lees ·

Vraag: “Waar is die weermag?”
Antwoord: “Watter weermag?”

snoefie ·

huise karre lopende water elektriseteit universiteite kos geld. probeer dit koop soos die blankes. wie gaan die skade betaal ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.