Beurtkrag Donderdagmiddag toegepas

beurtkrag

Argieffoto

Eskom het aangekondig dat daar Donderdagmiddag fase 2-beurtkrag toegepas sal word.

“Eskom sal van 12:00 tot 22:00 vanaand fase 2-beurtkrag toepas. Ons vra Suid-Afrika om verskoning vir die ongerief,” het die kragvoorsiener gesê. Eskom het Woensdag van 16:00 tot 22:00 fase 2-beurtkrag toegepas.

Gebruikers wat hul elektrisiteit direk van Eskom ontvang kan die beurtkragskedule hier sien. Gebruikers wat deur hul munisipaliteit elektrisiteit ontvang, moet die betrokke munisipaliteit se webwerf besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Herman Toerien ·

Sekondes na oor die 11-uur gesê is daar is van 12-uur af beurtkrag, is die krag toe af. Kon natuurlik iets anders wees as beurtkrag. Na ‘n halfuur is die krag weer aan. Ek lees vanoggend van ander wat ook “ontydige beurtkrag” gehad het, se kragonderbrekings aan kabeldiefstal te wyte was.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.