Beurtkrag-risiko laag vir Sondag

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Sondag gesê die kans dat hy Sondag beurtkrag sal toepas, is laag.

“Die kragnetwerk is onder druk, maar stabiel,” het die kragvoorsiener op sosiale media bevestig. “Eskom bedank die gebruikers vir hul geduld en ondersteuning om spaarsamig te wees met kragverbruik.”

Eskom het nie Saterdag beurtkrag toegepas nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Peet Schabort ·

Dit klink kompleet of Eskom in hoësorg lê, kritiek maar stabiel . . .

Martha ·

Die kans was toe nie so laag.. Ons het net voor 4nm gehoor Fase 1 is ingestel.. so ons is weer kragloos tot 6.30nm

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.