Blankes moet ontslaan word en eie besighede begin – Cosatu

Tony Ehrenreich. Foto: sowetanlive.com

Tony Ehrenreich. Foto: sowetanlive.com

As die ANC met die algemene verkiesing op die 7de Mei in die Wes-Kaap wen, gaan Cosatu versoek dat meer as die helfte van die wit staatsdiensamptenare in die provinsie uit hul poste ontslaan word, het die Cape Argus Donderdag berig.

“Hul diens sal binne ʼn jaar beëindig moet word,” het Tony Ehrenreich, die provinsiale sekretaris van Cosatu, gesê. “Hulle moet hul eie besighede op die been gaan bring. Hulle is in ʼn beter posisie om ʼn eie besigheid op die been te bring omdat hulle beide die netwerke en die geskiedkundige infrastruktuur het om dit te doen.”

Hy het gesê “sonsondergang-klousules” met betrekking tot poste is iets van die verlede, en daar behoort ook korte mette gemaak te word met “voortgesette voorkeur vir wit persone in poste”.

“Die mees onlangse syfers tot ons beskikking wys dat die senior bestuur van die provinsiale regering uit minstens 57% witmense bestaan,” het hy bygevoeg.

Witmense maak slegs 16% van die bevolking uit.

“Dit impliseer blankes is oorverteenwoordig in terme van die demografie van die Wes-Kaap, wat beteken min of meer die helfte van die blankes in die senior bestuur van die provinsiale regering sal moet gaan,” het hy gesê.

–          SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

66 Kommentare

Lucette ·

Tony is ‘n verwilderde stem in ‘n sterwende landskap. Sonder NUM en ‘n hele paar ander vakbonde is Cosatu so goed soos dood en praat Ehrenreich nie eens namens 30% werkers in SA nie. Die res is by NUM, dié se simpatiseerders, en AMCU. Hoe sê Antjie Krog? Gegewe sy duidelike gebrek aan mandaat, sterf Ehrenreich se woorde in sy keel. Die ironie is, eersdaags gaan meneer Ehrenreich ‘n joppie soek, wat hy nie in die Wes_Kaap gaan kry nie want die DA gaan met 60% meerderheid wen. Wat ou Tony ook moet sê is dat ‘n spesifieke vertolking van die ANC se bevoordeeldes van regstellende aksies BRUIN MENSE UITSLUIT. Dit gee gestalte aan Jimmy Manye se woedende opmerking dat daar ‘n oor konsentraat van bruin mense in die Wes-Kaap is! Een van die DA se pamflette wat tans versprei word, spel die realiteit vir bruinmense uit, Erenreich se kommentaar aan die Times is ‘n woeste gespartel in politieke waters as gevolg van dié pamflet.

Jan Meyer ·

Dis reg Tony, Dank Wittes soos julle se af en laat hulle dan hul eie besighede begin met wit indiensneming alleenlik. Dit sal wonderlik wees om salarisse met liefde te betaal aan die wat dit verdien en gestudeer het. Ons is moeg vir dreigemente.

Charles ·

Ou Tony, as die ANC daar aan bewind kom en die blankes word afgedank sal dit nie lank wees nie of die wes Kaap is in dieselfde swak posisie as die res van die ANC beheerde gebiede. Ek glo hul sal reg stem.

nic van rensburg ·

Daai 57%, my liewe Tony is jius die rede hoekom die provinsie die enigste een is wat nog werk na ’94.
Jy hoef nie ‘n rocket scientist te wees om dit uit te werk nie, maar nouja julle is van Cosatu…

Gatvol ·

Ag asseblief!! Na 20 jaar in demokrasie word die race kaart nogsteeds gespeel. Dis n laaste desperate poging om die swart mense te ‘blindwash’.

Jasper ·

Ek wou ook iets sê, maar word dalk geskors. Dalk tog.. . . Tony ek hoop elke keer wat jy sulke twak kwytraak, gaan jou maag vir 40 dae en 40 nagte onbedaarlik aan die werk.

Marcus.J ·

Ek wou ook graag kommentaar gelewer het maar stilbly is ook ‘n goeie antwoord want in ‘n land waar jy vryheid van spraak het kan jy tronk toe gaan vir wat reg is. Tony, ek dink dis tyd dat julle trugkyk en besef julle groepie staan rug teen rug met die massas. Julle dink julle lei maar julle is verkeerd. Julle verlei! Julle praat van anti-apartheid maar julle kan nie eers apartheid in die verlede los nie. Julle is soos olifante met kettings om jul pote. Lank nadat die kettings afgehaal is staan die olifant steeds daar onder die indruk dat hy steeds vas is en nie los is nie. Skrik wakker jou SOT!!!

charlotte ·

Wat dan van BEE as jy jou eie besigheid begin – Wie sin is dit dan???

Johannes Blom ·

Tony jou IK verstom my.Ja hy se wittes moet hulle eie besighede begin—hoekom?Ek sal sommer antwoord want dan kan wittes weer vir ander rasse werk gee.Die arme Tony blaas rasse wrywing aan.Hoe meer hy sy mond oopmaak hoe meer geraas maak ‘n lee blik en regtig die arme Tony het regtig niks tussen die ore nie.Ons moet maar vergeet wat hy se en die feit dat hulle swartmense wil invoer Wes-Kaap toe en so verloor die kleurlinge ook HULLE werk.Shame arme Tony

Antoinette Raw ·

Die situasie is tragies vir blankes. Baie maklik om te se blankes moet hul eie besighede begin want probleem kom wanneer ons mpy moet lys vir ‘Procurement’ en ons level 4 BBBEE status kry wat beteken ons kan nie meeding met swartbemagtigings maatskappye vir tenders om dienste te lewer aan die regering, munisipaliteite en groot mpy’e! Die tyd het aangebreek dat blankes hul geld, beleggings en ervaring oorsee gaan bele.

alet ·

Tony jou brein sit op die verkeerde plek elke keer as jy gaan sit sterf daar n paar breinselle

jan ·

Foeitog waar sou sy swart voorsade gewees het as dit nie vir die witman was nie. Nog steeds voor sy grashut gebly het en met ‘n linsriem en pyl en boog gejag het! Dit is ook maar al wat ‘hul’ kon uitgevind het. Mnr tony tel jou seeninge elke aand want jy sou nie in ‘n huis gebly het as dit vir “witman” was nie. Ek skuus ek het vergeet iemand met jou treurige IK kan nie tel nie…….

Patricia ·

Ek se doen weg met die unies! Dis hulle wat die land ten gronde laat gaan. Ons witmense is altyd die oorsaak van alles. Shame as ons nie hier was nie wonder ek wie sou dan geblameer geword het

Elize ·

ANC- wat kan julle reg doen.????Die meeste kleurlinge bly hier in die Wes Kaap,en hoe is hulle benadeel deur julle.Moet nie Blank noem nie,dit was nog altyd die kleurlinge wat,deur julle aangeval word.En weet jy,ANC,dit sit nie in julle broeke om lings en regs af te betaal nie.

Julle het al die hele land op geneuk,nou wil julle die Wes Kaap ook kom opfoeter.Moet asb. nie dink ons vergeet hoe julle die Klerlinge by die Gevangenis diens,nie na hoer poste wou aanstel nie.

Die Kaap was nog nooit n swart area nie.Nou wil julle hier julle merk kom maak.

Cecilia ·

Witmense moet hul eie besighede begin…maar ons almal moet aan BEE voldoen so hoe moet ons ons eie besighede begin? Harde werk vir jare om iets te maak maar dan kry jy nie weer werk by myne of ander groot maatskappye nie omrede jy nie aan die korrekte BEE standaarde voldoen nie.

DWS ons ons in elk geval geskroef!!

Niel Robbertse ·

“Witmense maak slegs 16% van die bevolking uit.” Dis waarom slegs 16% van Suid Afrika werk!!

Pieter SMUTS ·

So wie glo nog in diskriminasie ?….net die ANC .Regstellende aksie of “Reversed discrimination” is so deel van die ANC dat hulle nie verder kan dink nie.Die grootste fout van die ANC leierskap nog op datum .

craig ·

Hoop die amptenare kry n goue handdruk soos al die useless ANC parlements lede kry wanneer hul loop.
En so gaan ons land verder in nog n Zimbabwe verander.
Logika is nie die sterkpunt van bevrydings organisasies nie.
Hulle gee nie om of die land kripeer en hul mense verarm nie want die in regerings poste kry nogsteeds hul vet cheque. Vra maar vir Bob van anderkant die Limpopo..hy is skatryk.

Ralph ·

Wit mense …wit mense…dit is al wat julle kan oor kla…….Wie het die land opgebou soos hy is al die jare terug.?…wit mense…………………damn julle is darem n jammer gat nasie…kan niks vir julle self doen nie ….moet altyd alles van die wit mense vat. Hou op kla en begin self julle eie besighede…..of kan julle nie. Ek het vegeet daar is nie wit mense om dit vir julle te gee nie.Hou op jammer vir julle te voel, en doen iets vir julle self………………….jis kan mens so trerig wees….het julle geen skaamte nie?????

Marie ·

Wat my verstom is dat hierdie man nog nie dood is nie. Want van soveel k..k praat, kan net hy. Miskien sal dit n goeie idee wees dat die witmense hulle eie besighede begin, dan hoef ons nie belasting te betaal vir almal nie, die witmense doen dan net besigheid met mekaar, stel net witmense aan in hulle besighede. Beter nog, siende dat almal wil grond hê, gee ons, ons eie “Orania”, kom ons maak dit die Wes-kaap, so hy moet voertsek uit die Kaap. As ek nie nou n vrou was nie, het ek n gepaste benaming vir hom gehad.

johan ·

Ek dink die ou moet ‘n dokter gaan sien ek dink hy het dalk ‘n wurm op die brein
‘n mens kan sien hy het skade opgedoen iewers, dis hoekom hy sulke kaf kwytraak .Hy moet ophou om so negatief oor ons land te wees

Louis van Zyl Pretorius ·

Die swart ANC leiers dink hulle kan doen wat hulle wil omdat hulle swart is. Maar as blankes dit doen skree hulle rassisme! Of natuurlik word apartheid weer aangehaal vir hul mislukkings. Ai tog is al wat ek kan sê oor hul agterlikheid.

Sprakeloos ·

Nou maar dis aangenaam! Glo my, ek sou bittergraag my eie Universiteit wou begin…bietjie skraps aan die kontantjies ongelukkig. Maar as ek nou ‘n Nkandla-terugbetaling kan verwag: waar teken ek?

Gerrit Davel ·

Shame, Toney is a pathetic excuse for a coloured person!!Typical ANC crap, haven’t won nothing but already trying to change the laws!!!!!

Wihelmus Erasmus ·

Daar is GEEN rede vir ons land om steeds in hierdie denkwyse voort te bestee nie. Die ANC moet laat gaan van sy “BEE” en net besef 20 jaar van eensydige verandering was klaar teveel.
Vat byvoorbeeld die nuwe kwota stelsel as voorbeeld, 60-40…. DIS BELAGLIK en kommerwekkend, gan almal wat glo in gelykheid net stil sit en kyk hoe ons land vergaan en die buite wêreld vir ons lag. Dis tyd vir verandering Tony, nie tyd om voort te struikel in ‘n “anti-apartheid” denkwyse nie… Dis 2014, nie 1984 nie…. Seriously, grow up….

Amanda ·

Mmm…. Ok then I guess racism is back! That is nothing other than discrimination and racism! Could this be true? We will be going full circle in 20 years. Racism discrimination (although reverse racism) ✅: Censorship and control of information by the State ✅; Police violence against protests ✅; Abuse of power ✅; Belief of State that they are indestructible ✅; False sense of democracy ✅ … Then we again have another regime governing us. Madiba must be turning in his grave!!!

ronel ·

Ai, Tony… Hoop julle gebruik darem solank die witmense om die ander mense op te lei sodat die staatsdiens se wankelrige infrastruktuur darem nie heeltemal ineen stort nie.

Cheryl Visser ·

I think that this is unfair. Regardless of what colour the people are, they should be left to carry out the duties that they have been doing for years! A democracy? What a joke, a rainbow colored nation working together is what we hoped to accomplish 20 years ago. Now they want to take someone out of their job because of the color of their skin! Sounding familiar? RACISM!!!!!!!! That is what it is. The best person for the job should get it regardless of race, religion of personal beliefs! No one will ever work together if the example we receive is one of racism and people acting out in anger.

Johan ·

Miskien is dit hoekom ons plaaslike regering n skoon oudit kon kry, Mnr Tony Cosatu!

Phillip ·

Tipies van iemand wat dink met sy gat. Wat kan jy anders verwag.

Nel ·

Gaan voort. Die regering betaal jou luukshede. Ware Christene is nie vieslik teenoor ander nie. Verkondig nie haat(spraak) nie !!!!!!!!!

garrie ·

ai antoon….hoe kon ek die fout maak om jou krediet te gee as sou jy ietwat intellektueel wees……..sorry.., my fout. jy weet voor jou siel sonder die wittes vat die swartes in ieder geval nog jou job ook

Aldine ·

In watse wereld lewe hy? Indien die blankes hule eie besighede moet begin dan moet jy n swart persoon aanstel as mede eienaar want anders is jou besigheid nie BBEEE nie. Hule wil so alles hê wat die wittes het maar hule kan onmoontlik nie werk daarvoor nie want hule weet nie wat beteken verantwoordelikheid nie. Dis regtig n hartseer wereld waarin ons ons bevind.

gerhard ·

hy moet flippen wakker skrik as dit nie vir die blankes is nie dan is daar niks nie wanneer gaan hulle dit besef,ek is n klein sakeman ons skep die werk vir alle rasse.en ons dink aan die ekonomie.hulle dink aan hul eie sakke.

Wentzel ·

Lekker man, lekker… hulle is so ver agter hulle dink hulle is voor

anoniem ·

Wat n klomp k..k. Di man is werklik n idioot. Stook rassehaat aan. Dis amazing dat na 20 jaar van demokrasie apartheid nog vi als geblameer word. Wit mense is gelukkig ni so stupid om vi KFC streetwise2 omgekoop te word vi n stem ni. As slegs R100000 per huis gebruik was, sou Daar vi 246000 mense n huis gebou kon word,ma nou is nkandla se beeste beter versorg as di massas. Wat n verskriklike hartseer demokrasie is dit? Dis reg jou stupid Dr@l fire di blankes, vat hul plase af. Kyk dan vi hoe lank julle kos vi di massas gaan he! Hoe lank oorsese beleggers nog in di agtertandse land gaan bele. Wat n patetiese flipn rassis is jy ni. Ga betaal liewers jou tuinboy en hou op met di Afrikaner te f@k

Dalene ·

Ai,tog. Tony. Het jy al die jare nog nie besef dat dit die witmense was , wat besighede begin het nie? Wat het toe gebeur?, die mense soos jy, en al die anc tjommies het toe kom bedel vir werk, omdat hulle nie self besighede kon begin nie!!.Nou het mense soos jy die vermetelheid om te kom sê, julle vat die wittes se werk, dons dit op en die wittes moet weer hul eie besighede begin, sodat julle weer na ‘n ruk weer kom vat, sodat die wat nog nie ‘n besigheid kon begin nie, die wittes se werk weereens kom steel?

Gert Kruger ·

So vir jou ganit oor wit en swart nog steeds meneer en nie oor wie die job kan doen of nie en jys reg, julles te sleg om iets self op julle eie te doen, as jy ni ñ witman het om jou op te pas nie. Die bewyse lê die land vol julle is ma eintlik net ñ klomp parasiete !!!!

Fanie ·

Dryf die blankes uit dis reg. Beeste oppas in die veld is julle voorland,want dis al wat julle kan doen. Heeltyd op jul agter ente sit en kyk hoe ander werk vir iets,en sodra dit goed lyk wil dit net gevat word. Skrik wakker,die son gaan jou brand,want swart skaduwee skuif wel om plek te maak vir die son!

bibi ·

Tony!!…van machanic tot politician!..Lyk my jyt ‘n voorliefde gehad vir volkswagen beetles..dis waarom jou breins daar sit..en o ja!.. eks ‘n trotse Kaapse kleurling..in elk geval!..jou aansien verloor jy by die dag..

David Snoek ·

Simply reacting to his idiotic comments I am showing signs of idiocy myself. This guy is a clot.

Riaan ·

Hier sit ek in Dallas Texas tydens ‘n kort “sake besoek” en lees hierdie insetsel. Dit is die soort inligting wat ek aan my netwerk in die VSA versprei. Ek doen die vertaling maar die ANC se groot spreekbuis doen gelukkig al die praat werk.

Anne-Marie ·

Wraggies Tony, net wanneer ek dink jy het al die domste ding kwytgeraak, oortref jy weereens jouself…..BAIE GELUK on being the biggest idiot, racist, instigator ever!!!! WELL DONE! Vir iemand wat by ‘n unie betrokke is, ken jy die arbeids-wette bitter swak…er…eintlik glad nie. Jy KAN NIE iemand afdank a.g.v. sy kleur nie, dis onwettig, jou dwaas bwhhaaahaaahaaa! Ek verstaan in elk geval nie hoekom jy nie van witmense hou nie….daar is heel duidelik baie melk in jóú koffie :-)

Willem van Niekerk ·

DAAR IS NIEMAND SO BLIND SOOS DIE WAT NIE WIL SIEN. TONY MOET MAAR NET NOORD KYK EN SIEN WAT HET GEBEUR NADAT DIE SOGENAAMDE WITTES N’ LAND OORGEE AAN DIE VOORIGE AGTER GEBLEWENES..
SONDER UIT SONDERING EEN VIR EEN VERVAL DIT WAT OPGEBOU WAS, DIT WORD NIE EERS ONDERHOU NIE WAT NOG VAN GEBOU. WEET VAN AFBREEK, NIKS VAN BOU NIE.
NEE WAT TONY JY ONDER STEUN NET DIT WAT VIR JOU KOS GEE, JY KAN NIE JOU EIE POT KRAP NIE.BLYK JY IS BANG IEMAND MET MEER VERSTAND NEEM DALK JOU POS OOR OMDAT JY ONBEVOEG IS.

stephanus potgieter ·

as principal of a coloured school mr “cosatu”, it was yr members on my staff thAt were literally to lazy to breath!!! they were lazy with no work ethic whatsoever!! is that what you want, so that you can go home earlier every day!!! shame on you!!!

D.Koch ·

Orals in die wereld gaan dit so. Daar mag n suiwer swartspan wees en niemand kla nie, maar as daar n witspan is, is die hel los. Daar mag n swart sash wees maar nie n witte nie. Daar mag n swart universiteit wees maar nie n witte nie. Swartes mag witte uitkreit maar wittes mag nie. So kan ek aangaan en aangaan. Wat is fout? Is die swartmense skaam vir hulleself? Of is dit dalk maar net weer n geval van Tony sorg vir homself? Gister net gister val n swartman wat sy eie besigheid het, saam met wie ek gewerk het my om die hals van blyheid om my te sien. Hallo my broer hoe gaan dit met jou was my woorde aan hom. Ek het die grootste respek vir hom, want wat hy bereik het, het hy voor gewerk, dit was nie aan hom gegee nie. Ek het respek vir hom, maar vir die agbare agterbakse Tony en sy trawante net minagting. Gaan aan en kyk wat gaan gebeur. Jy sal die eerste een wees wat hardloop.

J van Rensburg ·

Ongelukkig kan ons niemand blameer ,behalwe onsself blankes het hulle gemaak ne ,,,en blankes het ook ja gestem vir wat ons nou het

Christa Potgieter ·

Die redenasie van anc-leiers strook nie……kyk eerder wat sit agter hulle redenasies, dis net voor kiestyd en oral probeer anc-leiers op wittes trap en galbraak met die hoop om swartes weer onder die anc vlag te kry, die minister van onderwys en sport doen dit, hou maar dop al die anc leiers gaan so agenda he

Angel ·

Dan verwag dieselfde ANC nog ons moet vir hom stem dit nadat hy brood uit ander se monde neem.Hoekom kom hulle nie met meer werkskeppings ideas voorendag nie mxm.

Lucette ·

Tony is ‘n verwilderde stem in ‘n sterwende landskap. Sonder NUM en ‘n hele paar ander vakbonde is Cosatu so goed soos dood en praat Ehrenreich nie eens namens 30% werkers in SA nie. Die res is by NUM, dié se simpatiseerders, en AMCU. Hoe sê Antjie Krog? Gegewe sy duidelike gebrek aan mandaat, sterf Ehrenreich se woorde in sy keel. Die ironie is, eersdaags gaan meneer Ehrenreich ‘n joppie soek, wat hy nie in die Wes_Kaap gaan kry nie want die DA gaan met 60% meerderheid wen. Wat ou Tony ook moet sê is dat ‘n spesifieke vertolking van die ANC se bevoordeeldes van regstellende aksies BRUIN MENSE UITSLUIT. Dit gee gestalte aan Jimmy Manye se woedende opmerking dat daar ‘n oor konsentraat van bruin mense in die Wes-Kaap is! Een van die DA se pamflette wat tans versprei word, spel die realiteit vir bruinmense uit, Erenreich se kommentaar aan die Times is ‘n woeste gespartel in politieke waters as gevolg van dié pamflet.

Andre Harmse ·

Hul wil he wit moet hul eie besighede begin om hul swartbemagtiging op hul kan af dwing dit gaan nie werk en wie gaan vir so n persoon n lening gee en dan moet jy nog swart persone indiens neem ook

FANIE FOS ·

Wyse woorde van die onslapene Dr Albert Sweitzer wat sy hele lewe opgeoffer het aan die swartes van die Kongo, het die volgende geskryf: They have neither the intellectual, mental or emotional abilities equal or to share with Whitemen in any of the functions of our civilization. I have given my life to try to bring unto them the advantages which our civilization must offer, but I have become well aware that we must retain our status as White people. White superior, and they inferior.For whenever a White man seeks to live among them as their equals, they will either destroy him or devour him. And they will destroy all of his work and so for any existing relationship or for any benefit to this people.Let White men from anywhere in the world , who would come to help Africa remember that you must continually retain this status, you the master, and they inferior like children that would help or teach. Never fraternize with them as equals. Never accept them as your social equals or they will devour you. They will destroy you.

jaco ·

hallo ek is jaco .bly in die vrystaat theunissen hier is nie werk nie.ek werk virmysel maak kare reg en spray hulle ook.doen dit al 3jaar.ek het 7kinders is getroud en will vir my in gauteng springs area u ordenlike besigheid begin.ek is nie geregistreer nie en al my geld gaan vir kos .ek wil baie graag 20.000 leen om mee u besigheid te bou is daar enige iemand wat u arm hardwerkende blanke man kan help .god seen u jaco 0612329874

Piet ·

Nou hier is die perefekte voorbeeld van breinloos. Ek voel jammer vir cosatu wat so graag anc wil wees. As dit nie vir die wit mens was nie sou die ekonomie nie bestaan het nie en almal nog in modder huise gebly het. Die internationalle markte is keelvol vir julle anc en cosatu ens en die broekspyp ryers. Die witmense is slegs 16% van van Suid Afrika se totalle suifers….. ja, want hulle word so uit gemoor. En net om n feinere punt op die kamstige voorkeur wat witmense kry, Waar en wanneer het dit gebeur? die land word deur julle allies getrek. Alles wat mooi was word uitgeroei envernietig.

Ja sal dit darem nie lekker wees om van al die wat hard werk en dit wat nog kan bewaar word te bewaar, ontslae van te wil raak. sodat daar nog meer geld weg kan raak. en ten laaste, begin hulle, hulle eie besighede sal daar weer een of ander bollie wet gemaak word om dit ook te steel.

Shame, dit is asof die politieke partye nie liefde kry by die huis nie. nou oet hulle aan iets dink om hulle soos die arme slagoffers te laat lyk.

Sterkte met daai een cosatu. Laat ons weet hoe julle, julle name nog verder verswak! Die res van die wereld is nie meer so dom om julle leuns te glo nie. Almal wa hier kom van oorsee word vermoor, verkrag of besteel.

Hoe dink julle gaan dit gaan as die laaste eerlikes uit die regering is…Toemaar ons almal ken daai antwoord.

Skryf vir kersvader n briefie en vra vir hom hy moet common sense in die volgende kous sit, Meskien het julle n better kans om iets reg te kry

geraldine ·

Tony….jys in die verkeerde besigheid jy moet sirkus toe gaan en die hoof nar wees!

hate SA ·

Tony lees jou bybel asb….jy is n mens deur n ander mens wees lief vir mekaar….lewe is te kort om nog lelik met andere te wees of om hulle in die nek te steek.almal is n skepping van God…ek hou als mooi dop en wat ek aflei is dat julle ni van die wit mense hou nie.julle maak asof apartheid steds bestaan in die land.ek het vir 2 jaar sondagskool gehou,die werk van die here gedoen mar ek beplan om te immigreer as gevolg van “julle”.Geen wonder buitelanders wil nie bele in Suid Afrika nie.

hansleeu ·

Dit is juis die rede hoekom die Wes Kaap werk.Nie oor kleur nie maar oor bevoegde mense. Tony Eeendenkrigting moet ASB sorg dat in al die munisipaliteite buite die Wes Kaap se senior bestuur 16% wit is.Dit is nie 1% nie. Hy moet maar vir hom n rooi hoedtjie kry.

martie ·

Ag siestog Tony, hoe edel van jou. Na 20 jr is jy nog onseker van jouself en jou bestaan! Jy het sekerlik nog nooit die bybel gelees om te weet “welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie” ek weet nie waarheen jy oppad is nie maar witmense gaan nerens, ONS is hier om te bly, vir altyd tot ons Vader ons kom haal na Sy Koningkryk!!!!!! jy dink regtig jy het hierdie groot mag om vir almal te besluit maar glo my nie al die swartmense voel soos jy nie. Ek voel werklik jammer vir jou want jy weet duidelik nie met wie jy deel nie. Doen jouself ‘n guns en lees die 10 geboeie in die BYBEL, leen een as jy nie een het nie, dan sal jy besef dat jy besig is om groot sonde te doen en sondaars gaan hel nie. In Exodus 21:14 MAAR AS IEMAND MOEDSWILLIG TEEN SY NAASTE HANDEL, OM HOM MET LIS DOOD TE MAAK, MOET JY HOM VAN MY ALTAAR AF WEGNEEM, OM TE STERWE. Ek dien ‘n ALMAGTIGE GOD en nie jy of enige van jou maters kan ons skade berokken nie, jy is die een wat gestraf sal word maar ek bid dat jou oe sal oopgaan voor die tyd……………… sterkte Tony!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! almal gaan nie vir jou bid nie!

Anne-Mare Kotze ·

Ek wil net se Cosatu weet nie waarvan hulle praat nie. Ek sit al vir amper 4 jaar sonder werk omdat ek wit is. Ek mag nie n lening kry by die bank vir n besigheid nie want hulle se ek moet n swart persoon dan 51% van die besigheid gee voor ek n lening kan kry. Nou wil ek weet, hoe begin jy n besigheid sonder geld en waar kry ek werk. Hulle moet ophou twak praat en die land opbou.

Don ·

Al wat die witman in SA deesdae doen is kla, kla, kla. Blameer julle voorouers vir die “gemors” wat julle nou in is vandag..
.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.