Boer en vrou wreed vermoor

Argieffoto: Reint Dykema

Argieffoto: Reint Dykema

ʼn Boer en sy vrou is Vrydag wreed vermoor op hul plaas tussen Jachtfontein en Westonaria, Gauteng.

Kapt. Appel Ernst, woordvoerder van die polisie, het gesê die egpaar se lyke is omstreeks 15:30 deur plaaswerkers gevind.

Die egpaar is intussen geïdentifiseer as Hannes en Ester Kidson, albei 70 jaar oud. Ester was in ʼn rolstoel. Die egpaar is verskeie kere met ‘n skerp voorwerp gesteek.

Volgens Ernst beweer werkers van die egpaar dat hulle Vrydag salarisse gekry het en dat roof moontlik die motief was. “Dit is egter nog nie duidelik wat gesteel is nie en die toneel word nog gefynkam.”

Dit is in dié stadium ook nog nie duidelik of daar meer as een moordenaar was nie. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Enigiemand met inligting oor die voorval word gevra om kapt. Moremi by 082 413 2630 te bel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

129 Kommentare

Acca ·

Wanneer gaan hierdie rassitiese aanval le stop. Dit is niks anders as dit nie maar die politieke partye bly stil. Sterkte vir die familie

Johann Marx ·

Dit gaan nie ophou tot AL die blankes vermoor is nie…….Antwoord dit jou vraag?

Lourens Erasmus ·

Ek verstaan almal se kwaad. Ek word ook briesend. Dit is egter nodig om te weet dat baie meer swart mense sterf, agv geweld, as wit mense. So kom ons sien dit vir wat dit is.

Martie Goosen ·

Lourens, dis die domste redinasie wat ek in my lewe gehoor het. Daar is partykeer tye om jou mond te hou. Vat DIT vir wat dit is!!!

[email protected] ·

Lourens… Gaan die swart mense dood d.m.v ons hand? Vaar ons die townships in en verkrag en vermoor hulle? Moor ons hulle oor lone en allerhande snert? Die geweld waarna jy verwys is geweld vanaf hulle eie nasie. Kom nou, watse redenasie is dit dan nou?

Lou ·

Ek wil net op rekord plaas dat die “Lourens Erasmus” nie ek is nie. Ek distansieer my van sy kommentaar. Ek dra trots aan my naam.

Adri ·

Dit sal nie stop want swart Julius Malema het die reg om op nasionale tv swart mense aan te hits om wit mense te vermoor en presies dit gebeur. Maar ons politieke korrekte lips sal daai een nie aanspreek nie.

Kobus ·

Hi ouens, respekteer mekaar se sienings al stem jy nie saam nie. Ek sit en lees hier hoe ons mekaar heftig aanvat en rondpluk. Hier sit ons en praat oor al ons probleme en gaan af tenoor ‘n sisteem wat waarskynlik nie eens van ons bestaan bewus is nie. Die vraag is wat kan en gaan ons nou hieraan doen. Kan ons nie ‘n liggaam op die been bring wat ons kan bevonds sodat hierdie stemme gehoor kan word nie. Ons maak soos Malemma, maar ons trek swart overalls aan met ‘n volgrootte wit geraamte daarop geteken voor en agter en gaan dans voor die parlement en trek aandag, internasionaal en plaaslik.

Linda v d Merwe ·

Wat kan doen om ons boere te beveilig. Bring die komando’s terug

m ·

Die goed het nie eers respek vir weerlose Vrou in n rolstoel…. Hulle barbaarsheid Ken Geen perke……..

Kaspaas ·

Wees geduldig – FW se wigte en teenwigte gaan enige tyd inskop.

CAV ·

Wanneer gaan die regering wakker word, en besef plaas aanvalle is n ernsige probleem in hierdie land

Jab Van Vuuren ·

CAV ek dink jy moet wakker word,,, die regering besing die plaasmoorde ,,,luister bietjie hoe hulle uit hul pad gaan om grond te vat en boere te vermoor deur platforms te gebruik waar hulle dit oral uitbasuim ,,,,,,, dit gee die vrypas vir elke ou om plaasboere te gaan vermoor

Conrad ·

Die regering is net so deel van hierdie genocide- dis hoekom hulle die doodstraf weggevat het- dis ONS wat moet wakkerskrik.

Dirk ·

Om dit summier as ‘n rasse moord te noem is in syself rassisties. Swart boere word ook vermoor en hul vrouens verkrag. Net omdat jy ‘n boer is, maak jou nie wit nie. Die eintlike probleem is dat boere sagte teikens is. Daar moet meer gedoen word om boere te beskerm.

Pieter ·

Dit is feitlik 100% seker dat witmense NIE die moord gepleeg NIE. Moenie so maklik vir die liberale propaganda val nie.

Deon ·

Dirk, ek dink jy is die mees ideale persoon om berading te gee aan die mense van die ou Oom en Tannie wie se kele afgesny was soos diere. Jy kan hulle daarvan oortuig dat dit nie was omdat hulle Boer of blank was nie en dan kan jy ook vir hulle al die statistieke wys waar blankes ander rasse se kele ook so afgesny het in SA. Ek dink jy is net die man. Wakker word!!

Delia ·

Dirk, ek weet van EEN swart boer, help my asb reg en gee die statistieke van swart/wit boere wat hier in SA aangeval en vermoor is. Ek vra in onkunde, nie om snaaks te wees nie.
Groete

Gerd Lourens ·

Dirk. Jy dink nie mooi nie.

Hierdie plaasmoorde is ‘n berekende aanslag om WIT BOERE van die plase af te kry.

Lourens Erasmus ·

Ek stem. Baie meer swart mense sterf daagliks agv misdaad.

Jay ·

Beste Dirk, kan jy asseblief betroubare statistiek verskaf van witmense wat voorbedagte plaasaanvalle op swart-boere loods? Baie dankie.

Nico ·

Lourens, daar word meer swartes vermoor omdat daar meer swartes is. Kyk eerder na die moorde per 100 000 van onderskeie geteikende groepe. Moorde op boere is etlike kere hoër as jy dit pro rata sien.

Johan ·

Dirk,jy praat mos nou deur nou nek ou. Watter swart boer is al ooit aangeval en vermoor en sy vrou verkrag? Waar is dit ooit gepubliseer want glo my, so n berig sal vir maande voorbladnuus wees . Moenie strooi uit jou duim suig net om saam te praat nie.

CAB ·

Laurens FYI dis nie die wit mens wat dit doen nie.. Dirk ek sal ook like om jou statistieke te sien. O en Dirk hoekom die Martel.

Lisa ·

Dirk en Lourens, ek stem saam met julle. Wat van die blankes wat blankes uit moor? En ja almal wat so graag oor die wit genocide hulle opinie wil lug. Wat is julle opinie daar oor? Of die vele moorde op swart mense deur swart mense. Wat is die redes daar voor? Miskien is dit tyd dat ons moord sien as moord. Hou op om ras die heeltyd by te sleep.

Hanna ·

Kyk, as dit nie n blatante rassistiese aanval was nie, eet ek my hoed op. Waste weerstand kon twee oumense bied? Tannie in n rolstoel… Wreed, wreed en nogmaals wreed.

Katryn ·

Die regeting sal niks doen nie! Hulle wil ons nie hier hê nie! Net die grond. Wat het geword van die hoenderplase wat vit hulle gegee is? Hoenders al 63 000 van hulle: gevrek!w

Angel ·

Hoeveel ban ons boere moet nog vermoor word voor iets daar aan gedoen word. Wat Kan n ou mens van in die 70 wat in n rolstoel is aan hulle doen. RIP tannie en oom jammer dat julle laaste oomblik keer hier op aarde so wreed en sinloos moes wees

Angel ·

Hoeveel van ons boere moet nog vermoor word voor iets daar aan gedoen word. Wat Kan n ou mens van in die 70 wat in n rolstoel is aan hulle doen. RIP tannie en oom jammer dat julle laaste oomblik keer hier op aarde so wreed en sinloos moes wees

Flip ·

As dit haatspraak is of n facebook inskrywing dan is dit verkeerd.Maar blatante haat moord is almal.stil.Waar d DA nou.

Mielie ·

Die DA raadslede moet in elke dorp aangetree word om druk op hul provinsie en regering toe te pas. Hulle is verkies maar is botstil wanneer hierdie barbaarse moorde gepleeg word. Ek gaan ‘n skrywe rig aan my raadslid. Ons almal moet dit doen en aanhou doen. RIV Oom en Tannie

Donovan ·

Het julle nog ni agter gekom dat daar meer DA swart mense is en dat hulle sumier die enigste opesisie geilimeneer is… Ons boereword soos mossies op n draad af gemaai…

Marita ·

Ek stem bring verpligte komando’s terug. Maak diensplig weer n moet vir 2 jaar en gebuik dan dienspligtes na opleiding om boere gemeenskap te beskerm.

Johann Marx ·

Marita, jy’t seker nie ‘n 18 jarige eersgeborene onder jou dak nie, het jy? Sal jy hom “offer” vir jou voorstel? Klink maklik om te sê “bring diensplig terug”….as jy nie kinders daarvoor moet beskikbaar stel nie.

Schalk Pretorius ·

Marita, ek stem saam met Johan, indien diensplig weer ingestel word, gaan ons Belasting geld daarvoor moet opdok, dan gaan van daai moordenaars mooi opleiding kry.

Aletha ·

Bring diensplig terug? Wie gaan in beheer wees van diensplig en wie gaan dissipline toepas? Wapen opleiding! Nee vir diensplig in S.A

GES ·

Ek wonder of daar iets gaan gebeur. Dit was mos nie polities van aard nie en dat was mos maar net wit mense. So waarom sal die anc regering iets doen ???

Balkie ·

Dit is tyd vir al ons “keyboard ninjas” om ernstig te besin oor hierdie haat dade teen ons volk en kultuur. Ons kan nie meer sit en tik oor ons misnoë met die stand van sake nie. Wie sal tog lei?

Johann Marx ·

Hoekom lei jy nie, Balkie? Ek kan die plaasmoorde binne 6 maande laat ophou…….as die blankes ‘n vinnige R50 miljoen beskikbaar maak….

Justice ·

Daar is mense wat nie eens `n skaap keelaf kan sny vir kos nie. Hoe absoluut wreed en gevoelloos moet jy wees om dit aan twee weerlose bejaarde mense te doen waarvan een in `n rolstoel vasgekluister is.

Esther ·

Motief….. Roof. I do not think so!!!!!Dit is nog ñ gesin, nog ñ plaasaanval en nog n statistiek in die proses om ons boere uit te moor. Eskom se “oulike outjie” sê op facebook maak ons blanke boere dood -vinnig! En dis wat hulle doen! Maak of dit roof is -ons weet wat is die motief. Elke dag word ons grond bedek met die bloed van nog n boer maar daardie bloed is opgeskryf en onse Vader sal geregtigheid laat geskied vir elke druppel. Hebrëers 10:31 – vreeslik is dit om te val in die hand van die magtige God….

Rina ·

N Paar artikels terug het een of ander dom aap gese wrede moorde het afgeneem in Desember…wonder wat klassifiseer hulle as wreed…??Dis gin roof nie dis omdat hulle wit is dis wat!!!Deesdae met meeste moorde kon hulle sien dat enige iets geroof is nie…

Johann ·

Iemand soos Steve Hofmeyr wat nie bang is om hom uit te spreek teenoor die tipe dade nie en die sg Malemas wat n openbare (haat)veldtog teen wit mense voer aan te vat!

Grassie ·

Nog ‘n sinnelose moord deur barbare op weerlose bejaardes, en dit gaan nie ophou nie. Ek het gister by Herman se artikel probeer uitspel waarom dit nie gaan ophou nie, geen haatspraak nie, net feite, maar my poging is terstond in die snippermandjie gesmyt want dit is seker nie polities korrek nie.

Johann Marx ·

Grassie, jy’s absoluut reg. Die “oplossing” kan nie hier uitgespel word nie…..dis doodeenvoudig dom om vir die vyand jou strategie te publiseer. Maar daar IS ‘n oplossing…. Soos ek alreeds gesê het: Maak R50 miljoen beskikbaar in ‘n trust rekening….ek sal die plaasmoorde binne 6 maande laat ophou.

Johnny ·

Johann, as oorwegend afrikaanse luisteraars meer as ‘n miljoen rand kan bydra op ‘n liberale pretoriase radiostasie, behoort 50 miljoen nie ‘n probleem te wees nie. Daar is baie geld maar geen leiding.

Pieter ·

Johann Marx,
Ek sal graag meer van jou plan wil weet. Hoe kontak ons.

Andre ·

Ons reageer elke keer op dieselfde wyse deur ontsteld; kwaad en emosieel te raak wanneer ons van sulke gru-dade hoor maar wat word gedoen om dit te beveg sonder om tot die vlak van hierdie barbare te daal. Behalwe om ‘n private veiligheids netwerk ( miskien word dit gedoen) daar te stel deur werklose jong mense op te laat lei en wettig te registreer om die nodige veiligheid te verseker, moet hierdie dade aan die wereld uit basuin word sodat individue en orginisasies daarvan te hore kom en genoodsaak word om standpunt te neem . Ook die regering moet onder druk gesit word deur gegronde feite voor te le en aksies vereis. Hierdie tipe van dade word te maklik net vergeet tot die volgende en dan begin ons weer van voor. Is daar mense met energie en vermoe om dit te doen

Hugo Diedericks ·

Nee wat al wanneer die hoof stroom media op so n aanval sal reageer is as die boer eers die “verdagte” geklap het, dan is dit n rassitstiese aanval op die weerlose “verdagte” en Zuma sal self soontoe vlieg vir n photo “opp” en kommisie van ondersoek… dank Vader ons kon immigreer..: laaste keer wakker geword met die vorige benadeeldes in my huis, slaap nou met beide my oe toe in Amerika!

Jozua ·

Dirk as n wit man iets aan n swart mens doen is hy n rassis maar as mense se f… wit mense is dit kuns as n boer vermoor word is dit roof . Kom by Dirk .
En ja ek is n boer en wit en baie trots om een tewees .

Koos ·

Kom Afriforum stig n sekuriteits afdeling wat boere kan beskerm, daar is baie oud weermaglede wat bereid sal wees om deel te neem en ek glo daar is jong manne wat sal help. So kan dit nie aangaan nie. Dink daaroor

Drikus ·

Koos, jy maak ‘n goeie voorstel. Die sekuriteitsbeen (“Afri-Sekuriteit”) kan dan selfs vir vrywilligers die geleentheid bied om naweke of ander aftye plase en buitewyke te help patrolleer. Of radios te beman en paniekseine op te volg. ‘n Anti-misdaad helpmekaar. Plaas buurtwagte kan daarby inskakel. Ons doen dit ter nagedagtenis van die arme oom & tannie, en so baie ander voor hulle. Ook ter wille van die ouers wat nie sou wou hê dat hulle kinders sulke wrede lafhartige barbaarse moordenaars moes wees nie.

Gerd Lourens ·

Ek sal gratis my dienste aanbied aan so ‘n inisiatief.

Johann Marx ·

Drikus, Koos en Gerd…….”staatmaker voorstelle” lewer slegs goeie resultate met “staatmaker aksie” om die “staatmaker voorstelle” geïmplementeer te kry….Sonder aksie is voorstelle net ‘n droom…

Leon ·

Die Klein bietjie Boers wat oor is , is soos goud vir oms land. Nou will hulls wat were is vir oms land vernitig

Buks ·

Ja en as die Tannie die lafhaard doodgeskiet het, was sy die rassis en met rol stoel en al opgesluit, want sy`s wit. regering voel niks vir wittes, maar God sal met hulle werk….

Nita ·

Die ANC slaag goed met sy plan om wittes van die grond te verjaag. Vermoor hulle, beroof hulle, brand die plase af. Die verskroeide aarde beleid het nou in die Kaap begin. Die winter sal die beleid op n groot skaal deurgevoer word in die ander provinsies.

Conrad ·

Nita- ek is bevrees jy is reg! Ek bly in Wes Kaap- kan duidelik sien dis brandstigting! Dieselfde gedagte het by my opgekom dat dit gaan oorgaan sodra die reen hier begin na die binneland. Dis waaragtig die verskroeide aarde beleid!

Gideon ·

Laat mens terugdink aan jare gelede toe boere op sulke wyses op die Namibiese grens tussen Angola en Namibia vermoor is….deur terroriste. Toe het ons vinnig iets begin doen. Waarom kan ons slapgat weermag nie ontplooi word om soos kommandos op te tree nie ? Derduisende troepe le in kampe en doen niks….sommige word ontplooi as deel van vredesmagte om ander lande se probleme op te los….maar ons eie gemors word misgekyk…..ek verstaan dat nie net blanke boere vermoor word nie maar wat is die persentasie….99% blank…..nee wat geen mens is so blind of doof dat hulle nie kan sien of hoor wat aangaan nie. Waarom word hierdie verskynsel nie op nasionale vlak ondersoek deur die Valke nie…..ons weet hoekom. Die dag gaan egter kom waar SA se kospotte leeg loop en dan gaan almal vra wat het gebeur. Om n boer te wees is oor die algemeen moeilik met droogtes en dies meer…..om nog boonop in vrees te leef…..nee wat SA….kom by !!!

Pieter ·

Nie meer lank da sal almal in gevaar wees..Die moet end kry

Johann Marx ·

Nee Pieter!! Nie “almal” nie….NET DIE BLANKES!!!

Deon ·

My innige meegevoel en simpatie aan die familie en vriende van die wreed vermoorde egpaar. Mag God julle troos in die seer tyd.

Annatjie Rousseau ·

Here, bedek elke wit boer met die Bloed van Jesus. Wees ons genadig Vader. Amen.

Johann Marx ·

Nehemia het ook gebid dat Jerusalem se muur herbou word….en NIKS het gebeur nie. Tot Nehemia opgestaan het, die koning gaan spreek het (met die gevaar om onthoof te word), en terug gegaan het Jerusalem toe en die muur self gaan herbou het. Net so sal die blankes in SA moet begin DOEN waarvoor ons tot nou toe net oor bid…..

Nita ·

Gideon ek stem 100 persent saam. Die belastingbetaal duur om die weermag te onderhou. Ek kan geen rede sien waarom hulle ingespan kan word om die burgers te help beskerm nie.

Ben ·

Ek sal defnitief nie deur die weermag beskerm wil word nie en sal ook nie graag weer ‘n diensplig stelsel wil sien nie. Dit sal fataal wees. Dit is van wolf die skaapwagter maak !

Hannes Venter ·

Vraag is wanneer gaan ons wakker word. Regering is nie gepla oor plaasmoorde nie

Piet ·

Ben ek moes tot onder lees om kommentaar te sien waarmee ek volkome saam stem – joune. Daar is nog baie domkoppe soos Dirk tussen ons. Ek ken hulle, is omring deur hulle en is bloedverwand aan hulle. Met al hul geld stuur hulle hul kinders na die buiteland, want dit is te gevaarlik hier, en tog sal hy sy eie aandeel in hierdie benarde situasie ontken en vanuit die buiteland sal hy jou steeds vertel hoe fantasties ons land se demokrasie nou eintlik is. Daar is antwoorde vir ons probleme maar dit is nogal heel kompleks en daar gaan nog meer bloed moet vloei in hierdie land. Andre bo is reg as hy se n goeie begin is deur die media. Dit is presies waarom ek so sterk is teen sensor. MM behoort hulle te skaam oor die goed wat hulle nie wil plaas nie, maar ek gee toe dat hulle beter is as al die ander.

Mielie ·

Ons moet druk plaas op die DA raadslede in ons dorpe om hierdie moorde onder die owerhede se aandag te bring en aan te dring op daadwerklike optredes. Ons word vermoor op die plase en dorpe en word gevloek in die kunsgallerye. Ek sal Maandag my DA raadslid aantree. Rus in vrede Oom en Tannie.

skuilnaam ·

nee wat mense sě dankie aan roelf meyer en fw de klerk hulle kon ander voorwaardes gestel het met die oorgang maar ons toe weerloos gelaat’program gekyk van die 2 die ander aand hulle het gedans soos gewoonlik
wat amerika sě orals meng amerika in en voeter alles op dan ontrek hulle”hulle was bang amerika ontrek sy besighede uit die land en sanksies’verwoerd en malan het gesě hulle moet nooit suid afrika regeer nie want dit presies wat hulle nou doen is 60 jaar terug voorspel ons dae is gestel gaan maar rustig voort onscalmal gaan in die slag bly.ONS VIR JOU SUID AFRIKA INS GEWESE TROTS

Elisabeth ·

Vergeet om Amerika die muishond te maak Rusland is net so skuldig as daar nou vinger gewys wil word en die plaaslike leierskap.

Mens kan druk begin uitvoer deur te meld vir Switserland en FN dat onstabiliteit kan voorlê as hulle nie druk op die klomp plaas nie.

KP ·

Ek stem saam met skuilnaam, hierdie misdaad het gekom om te bly nie die regering of die buiteland stel hoegenaamd belang om iets daaraan te doen nie. Ek weet nie wat iemand met 50 miljoen gaan doen nie behalwe om jouself te veryk. Al wat ek voorstel is bewapen jouself, wees paraad en sorg vir jou eie veiligheid.

Anette van Rensburg ·

Ek woon ook op jachfontein en oom Hannes en tannie Ester was dierbare mense. Hy was so ‘n saggeaarde mens wat niemand kwaad sou aandoen nie. Hy het sy mede bure en boere altyd gehelp waar hy kon. Sy werkers het goed met hom saamgewerk. Ons het elke week melk by sy plaas gaan koop en sy melkery en verkope daarvan, was grootliks behartig deur swart vroue. Hulle het nie verdien om so wreed te sterf nie. Om soos ‘n dier keelaf gesny te word en vermoedelik deur sy regterhand wat hom altyd gehelp het. Ons mans en boere was daar en die grusame tonele gesien. Ek is net so bitter jammer vir hul twee dogters en kleinkinders om albei ouers gelyk so te moet verloor

Celia ·

Dankie Annette vir jou kommentaar. Dis verskriklik! Innige meegevoel! My hart skeur vir elke boer en sy familie wat in hierdie land so moes sterf en ly deur bose barbare- daar is nie woorde om so iets te beskryf! Dankie MM vir berigte.
Mag God Sy Hand lig teen hierdie bittere onreg!

Manie ·

Mense moet nie vra met elke blanke moord op n plaas waar is die DA. Die DA stel belang in jou stem en verder niks van jou. Vergeet daarvan dat wolf gaan opkom vir witmense.

Drakensberger ·

Ek boer self. Hou nooit enige kontant by jou nie, nie eers R100 nie. As my mense wil geld leen gaan ontrek ek dit as ek dorp toe gaan en oorhandig dit net daar aan die arbeider. Lone word slegs per ‘EFT’ betaal, dit is ‘n voorvereiste dat almal bankrekeninge moet hê. Niks word op die plaas vir kontant verkoop nie! Johann Marx, Koos en Drikus, blink plan met Afriforum (Afrisekuriteit)! Ek is reeds lid van Afriforum en dit kos min genoeg per maand. Ek sal nie omgee om nog R100 by te dra nie. Wel die moordbendes het nou lekker vakansie gehou maar hulle is terug … kom ons begin tel …. 2/2017.

Justice ·

Drakensberger jy raak `n baie belangrike punt aan – plaaswinkel, hoender, skaap en melk verkope vir kontant verhoog die risiko vir `n aanval geweldig. Ek doen presies dieselfde met my werkers. Ek stel nie belang in kontant verkope hoegenaamd vanaf die plaas en indien ek die dag dalk kontant by my het sal ek dit nie vertoon deur `n sent daarvan uit te leen nie – daarvoor is daar EFT`s en ATM`s.

Sonja ·

Die plaasmoorde is definitief polities gemotiveerd en rasgebaseerd en ek glo vas dat die militere vleuel van ANC agter alles sit. Die manier van marteling wat hulle gebruik laat my glo daar is iets militant rondom hulle optrede. Iemand wat roof omdat hy honger het of geld nodig het, breek in as jy nie by die huis is nie en vat dan jou goed. Hy het nie nodig om jou te martel of te dood nie. Die huidige regering sal ook absoluut niks daaromtrent doen nie want hulle wil almal wat onder die ou apartheids regime bevoordeel was, stelselmatig uitwis en dit pas hulle dus soos handskoen. So om vir hulle te sit en wag om ons te help, sal nooit gebeur nie. Ons gaan onsself moet help. Die skrif is lankal aan die muur en ons oe is toe. Persoonlik weet ek nie wat oplossing kan wees vir die plaasmoorde nie, maar ek was as kind destyds in ou Rhodesie toe daar nog oorlog was en mense in konvooie na dorpe en plase moes ry. En ek kan onthou hoe elke plaas dmv burgerband radios sekere tye klokslag moes aanmeld en se of alles nog okay by hulle en of hulle iets verdags opgemerk het. As iemand nie sy/hulle burgerbandradio geantwoord het nie, was daar dadelik iemand gestuur om te gaan kyk. Hulle kon ook enige tyd op die burgerbandradio roep vir hulp. Ek weet nie of so iets by ons ook kan werk nie.

Fritz ·

My vorige komentaar is verwyder omdat ek n voorstel gemaak het dat witmense reg in eie hande moet neem want niemand anders gan dit doen nie. Kan iemand dit vir my verduidelik. Witmense mag nie eers se wat hulle dink nie. Ons word stadig uitgeroei maar ons is die rasiste. En wat het geword van die idioot by eskom wat gese het maak die boere dood. Soos voorspel niks nie.

vermeende ·

Eerstens my meegevoel aan die mense ierdeur geraak word.

Dan, my kommintaar gaan hard maar waar wees.
1) Jy is wit en in Afrika, jou nageslag sal tot in ewigheid die skuld dra vir apartheid en die verkoning wees vir die meerderheid in die land se onvermoe……..kom daar oor en verwerk dit!

2) Hou op om die vraag te vra “hoe gaan ons dit stop” Jy kan nie moorde stop nie want jy beplan dit nie en pleeg dit nie, net moordenaars kan moorde stop deur bloot hulle dade te stop.

Jou dade dra by tot moorde, waar is die nuwe afgod (DA) nou?
Vir n begin, weerhou jou steun van alle partye tot een wakker skrik en sy beleid verander na jou geloof en nie sy beloftes nie.

Almal van die swart bevolking is nie moordenaars nie net soos alle haaie nie mense eet nie maar tog sien ek nie n enkele liberale toustaan en aandring op n reg om in n haaitank te gaan swem nie, hoekom, want daar is n witdoodhaai in tank.

lw ·

En ons moet die bog glo van salarisse? Probeer die moordenaars byvoorbaat simpatie soek in die hof? Ons immers vooraf gewaarsku deur die EFF dat die wit man sy plek sal ken. En wat van daai een wat gespog het op sosiale media hy kom van n opleidingskamp van 2 weke om te leer hoe om die wittes te vermoor? As die slagoffers van alleppo van sirie kon regkry op sosiale media die wereld te laat luister, kan ons dit ook doen!

foxi ·

Lourens……Lourens……..watter deuntjie gaan jy sing as dit JOU ouers was?

Oom Harry ·

Afriforum kan as bemarker en insamelaar en asadministrateur van die fondse optree. As 1000 Afrikaners elk R10000 skenk, beteken dit R10 000 000. Rupert en Wiese wat hulle daarop beroem dat hulle Afrikaners is en die Afrikaanse Taal en Kultuur wil bewaar, kan elk R20Miljoen skenk wat kleingeld is vir mense wat oor miljarde Rand beskik. Laasgenoemdes lees en laat lees waarskynlik nie hierdie berigte en kommentaar nie, maar iewers moet daar iemand wees wat die inligting en voorstelle onder hulle aandag sal bring. FW , Roelf Meyer en hul kabouters moet gedurig gepeper word met hierdie grusame inligting totdat hul gewetes (het hulle?) behoorlik aangekla is en ook hulle tot besinning kom en die propagandastories voor en na die oorgawe en wat nog vandag verkondig word, hulle finale rusplek in `n ongemerkte graf gevind het.

vermeende ·

Elke persoon hier het n oplossing en soek n gehoor wat na sy klaagliedere sal luister en dit is presies waar almal jou soek, voor jou pc en nie daar buite waar ons n verskil kan maak vir ons eie nie.

Niemand gaan ons jammer kry en te hulp snel nie.
Bewapen jouself, want grondhervorming kom die jaar met moorde wat die hoogte gaan inskiet, en wees paraat dat ons nie more hier kom kla oor jy vermoor is nie.

Andre ·

Witmens jy is alleen!

Die ANC regering is jou grootste (enigste) vyand.

As jy swak is sal jy uitsterf!

Janí ·

Daar is volgens my ‘n baie sinistêre en georganiseerde agenda wat hier voor ons oë deur die regering self tot uitvoering gebring het, met internasionale goedkeuring en bystand.

Corne Pretorius Edwards ·

Mense wanneer gaan dit eindig? Dis `n stille oorlog wat plaasvind op die stadium. Ons as mens praat oor alles, maar doen nie veel nie.
Hoe lank gaan dit nog so aangaan? EK as mens voel hulpeloos…………….

Ig ·

Nog n sinnelose moord.Ek gaan nou iets noem en asb ,dont shoot the messenger,in ons omgewing is n boer wat slegs Malawiers gebruik as werkers en hulle 7 dae per week laat werk teen R70 rand per dag en hy is geensins behoeftig nie.Hy behandel hulle ook soos gemors en myns insiens is dit n resep vir n tragedie.

MacG ·

Ek lees die moorde was gepleeg in die loontyd. Dus kontant in die huis op die plaas? En heel waarskynlik een van die werkers self wat betrokke is en inligting verskaf het.

Dis tragies wat nou al vir 23 jaar in SA gebeur. ‘N Regering wat ‘n veer voel vir mense lewens en geld spandeer op luukses terwyl haar mense se lewens nie ‘n sent werd is nie. Ons sit met duisende soldate wat wat doen? Zuma.se myn belange beskerm in die Kongo? Die ergste van alles is dat die familie met hierdie tragedie moet saamleef vir die res van hul lewens. Nog lank nadat die.media ophou geld maak het uit hierdie tragedies, en mense al vergeet het van die verskriklike moorde , sit die famies nog in rou. En moene dink.die SAP gaan sommer.die skurke vang nie – daar is soveel inside informante binne die SAP wat sake kan omgooi en die voortvlugtendes laat wegkom.

Ek haal my hoed af vir boere wat nog wil boer in hierdie standighede. Dis vandag seker die gevaarlikste werk in SA.

Maar voorkomende beheer is beter as reaktiewe beheer. Politici is praters. Boere sal privaat instansies moet inspan met Drone tegnologie om hul plase 24 uur te patroleer, en uiters streng beheer moet toepas op wie hul indiens.neem. Massiewe finansiele hulp sal ingespan moet word om boerdery minder arbeidsintensief te maak en meer tegnologies.

Peet J ·

Plaas jou eiendom in die mark verhuur of verkoop dit vir so min as moontlik. Gaan bly by jou kinders of familie of in ‘n plakkerskamp. Daar is ongeveer 400 plakkerskampe orals in die land. Dit is ‘n skande dat ons bejaarde mense wat hierdie land opgebou het op so ‘n onmenslike wreedaardige manier deur die toedoen van ‘n groep onmense aan hulle einde moet kom . Ek verbaas my dat die kinders, familie ens. nie by baie van die bejaarde mense se veiligheid betrokke is nie.

Louis ·

So word ons “boere”, een vir een, stadig maar seker uitgewis.

peanut ·

My voorstel is vir elke boeregesin om een of twee blanke plakkers gesinne huisvesting te gee, die volwassenes skiet- en wapenhantering opleiding te gee en hulle dan om die beurt dag en nagskofte te laat werk, met n ordentlike salaris.

Nie net is daar groter veiligheid in getalle nie, maar sou daar n aanval wees, is daar n derde en vierde persoon om alarm te maak, as hulle nie self die jakkalse kan afmaai nie

aloys ·

peanut , die plan sal sekerlik kan werk. Wonder net hoekom daar nie ‘n (boere) organisasie is nie om die planne te reguleer. Daar is min tyd oor. Die volksramp onder die boere is van ongekende omvang.

Esmay ·

Ja laat ons blankes wat nie werk het, opgelei word op plase om n inkomste te verdien. En so die plase help beskerm. Verjaag net eers die”ou volk” weg. Minder moorde sal defn. plaasvind.

Andre ·

Witmens

Die enigste hulp wat jy gaan kry ….. kan gevind word …. aan die einde van jou eie arms!

Jy moet jouself verdedig … DIS AL!

Mense wat netwerke kan stig en SAAMWERK met die bure in die omgewing … het ‘n beter kans op oorlewing.

Mense wat hulself isoleer is maklike teikens!!!

Elisabeth ·

Aandgesang [Chris Lamprecht – 1927]

Aan U o God my dankgesange U wil ek in my aandlied prys. Al kwyn die sonlig teen die hange U lig my lig sal hoër rys.

M'Lady ·

Hierdie twee ou mense het hulle hele lewe hard gewerk vir hierdie land en wat kry hulle daarvoor? Mens het nie meer woorde nie net wanhoop en trane. Suid-Afrika het verseker “treurgrond” geword.

Celia ·

E pos is vir MAROELA.Skies Maroela- ek wou glad nie Martie Goosen rapporteur nie- my hand het per ongeluk die toets geraak ek vra om verskoning- ek stem ook saam met haar. Baie dankie, Celia

Ben ·

Celia jy is so ordentlik. :-) Met my ook al gebeur. Maroela moet dink aan die volgende (koste in ag genome) om keusevraag-spyskaart by rapporteer te plaas wat rede vir rapportering byvoeg, as ook keuse om rapportering te kanselleer. Die duim-op of duim-af funksie sal ook baie wyer steun of teëstand op kommentare kan reflekteer.

Pastoor ·

Die vyand het gekom om te moor te steel slag maar Hy het gekom dat onslewe kan hê en in oorvloed. Here stop hierdie duister magte in U naam

zelda ·

Skuus tog my man is in die weermag, en hy werk sy agterend ook af om SUID AFRIKA se grense te beskerm, nie almal is sleg in die weermag nie. My man gaan partykeer 2 dae sonder slaap om die grens n veilige plek te maak,hy en sy swart kollegas werk hard.
Ek weet my inskrywing het nou niks met plaasmoorde te doen nie maar nogsteeds my man werk baie hard, en ja daar is nog goeie soldate in die army. Ek verstaan almal se verstrasies en ek stem saam.

Giep ·

My kommentaar word summier afgehaal….seker omdat ek praat van goed wat die regering kan bangmaak…

danie ·

My mee gevoel met die ou mense , maar julle klomp mense gaan my verstand te bowe. Ek voel nou redelik dommer net omdat ek julle kommentaar gelees het. Meskien kan julle almal saterdag by mekaar kom , en die land se sake bespreek. Want julle is kenners op die gebied, van politiek, statestieke, kerk, ens ens. Die mense is wreed vermoor, en dis tragies, en daar gaan nog veel meer moorde wees. Het julle enige idee wie nou eindelik die vyand is of gooi julle net klippe in die bos. Julle praat asof julle seker is van julle saak maar tog se julle niks nie. Die een het n beter idee en is slimmer as die ander. Nee wat julle laat my lag.

Drikus ·

Danie, die oom en tannie is wreed vermoor, en jy wil “lag” vir besorgde voorstelle teen sulke gebeure. Wat is jou plan?

Lance ·

Die punt is net dat dit swart mense is wat wit mense vermoor en NIE wit mense wat uitgaan en swart mense vermoor of verkrag nie ….so dit is die kewessie ! Moet asb nie werkers kontant betaal nie dis regtig dom om dit te doen betaal sover moontlik met e-wallet ….hy kry dit op sy foon en kan self die kontant trek by die OTM met die kode wat hy ontvang dan raak die werkgewer nie aan kontant nie

Jaco Grobler ·

Meer as 50 moorde elke dag in SA, ons lees elke dag van slegs een of twee op Maroela. Ek kan maar net dink wat my gemoedstoestand sou wees as ek dag na dag 50 sulke berigte moes lees. In my kind se leeftyd gaan daar 1.3 miljoen mense of meer in die land vermoor word! Ons bly nie meer ‘n beskawing nie, ons almal probeer net die dag deurkom, die nag deurmaak tot die son opkom… My enigste redding is in God, daar is’ n beter plek, hierdie is gelukkig net tydelik.

Chris ·

So jammer- nog ‘n plaasmoord. Die mense het hulle lewe gewy aan boerdery. Elke plaasmoord is soos ‘n dolk in my hart.

Annie ·

Afriforum sekuriteit. Dan moet siviele eie teen minister/regering van veiligheid ingestel word vir die moorde op ons boere … dus sal hulle self minder he om te eet!!

Oom Hendrik ·

Waarheen Afrikanervolk? In die kommentaar gelewer na die grumoorde kan gesien word dat ons not steeds na Egipte hunker (Jes 31) one lees van kommando’s wat weer ingestel moet word, diensplig en die regering wat moet wakker word. Die regering is lankal wakker, plaasmoorde is deel van sy geheime agenda so ook die Afrikanerhaters in die buiteland vanwaar ons geen hulp sal kry nie. Dit is die Afrikanervolk wat moet wakker word. Hoeveel Boere moet nog vermoor word voordat ons sal besef ons hulp is nie van die mense nie maar van die Almagtige God van die Bybel.. Soos Daniel vir sy volk gebid het sal ons ook vir onsself en ons volk moet bid sodat ons oë sal oopgaan sodat ons kan sien waarheen ons oppad is. Keer terug na jou God Afrikaner!

Elmarie ·

Ek dink ons moet maar vir Donald Trump vra om ons te help. Ons sal nie enige hulp kry van ons regering of die DA nie. Altwee blaas net haat aan in hierdie land.

Karel ·

Roof???? Die vrou was is ‘n rolstoel!!!! Dit is uit en uit koud bloedige moord! Die Jaar het is maar 14 dae oud en daar begin die plaas annvalle weer. Daar moet iets gedoen word soos plaaslike Komandos weer Te begin.

As ons nie nou begin ernstig die probleem aanval nie Sal 2017 ‘n bloedige Jaar wees vir ons boere volk.

Elmarie ·

In 1994 was daar 125,000 boere in die land, vandag 23,000! en hulle wil die ook weg kry van die grond.

Joppie Olivier ·

Ek wil net eers vir Lourens se jy moet eerder n wag voor jou mond sit want jy praat st$#t Elke boer of blanke wat vermoor word is n butter pil om te sluk maar soos gewoontlik sit almal weer op hulle selfoone en ja dis so erg en waneer gaan dit ophou mense dit gaan nie help nie ons kort mense met murg in hulle are ons het van die beste weermag generaals gehaad waar is daardie manne ons moet begin beplan en ons eie komando stig op verskulende plekke in die land daar is baie blankes met geld wat kan help om ons volk self te beskerm kom verkiesings dag dan stem die blankes vir 3 of 4 ander partye in plaas van een party die ding waarop ek nou tik (selfoon) is dywels maar ons kan dit beter benit as om stories te skryf waneer gaan dit stop of waneer gaan die regering iets doen daar gaan niks gebeur as ons nie self iets daaraan doen nie God het ons volk gehelp op daardie Dag 16 Des teen die aandlae by Bloedrivier ons moet terugkeur na Ons Hemelse Vader dan sal ons begin reg kom.Sterkte en wees peraad kyk om julle Rond dis wat ons in weermag geleer is elke dag opseweer waar jy ook al beweeg.Groete Joppie

Gary ·

Ek wil voorstel dat ons almal op Twitter en ander sosiale media vir die DA en Maimane spesifiek vra wat doen hulle hieroor. Hulle is vinnig om iets te sê omdat ons ons huishulp vra om die hond te loop, die Penny Sparrow’s van SA te veroordeel, ens. Maar as dit kom by haatspraak teenoor wittes, en nog erger, volksmoord, is hulle tjoepstil, want dit sal hulle nie stemme wen nie.

Johanna Botha ·

Gary jy is SO reg die DA se niks …beteken dit hulle stem saam ….almal weet dis verkeerd so hoe kan kan die DA stemme verloor as hulle iets se teen moorde ….beteken dit hulle stem dalk saam want stilbly is ook n antwoord ?

Se Net ·

Ek wil net noem aan die persone wat se bring Kommandos terug – vind mooi uit in julle areas, ek is van Rustenburg en is deel van die kommando hier. Hul is ook aangewys as die beste kommando in Suid Afrika – so hul bestaan nog..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.