Boer op Krugersdorp-kleinhoewe doodgeskiet

Argieffoto: SAPD

Argieffoto: SAPD

ʼn 45-jarige boer is Donderdagaand tydens ʼn rooftog op sy kleinhoewe buite Krugersdorp aan die Wes-Rand doodgeskiet terwyl sy gesin in die huis was.

Sers. Tshepiso Mashele, woordvoerder van Krugersdorp-polisie, het aan Maroela Media bevestig die voorval het omstreeks 19:30 in die Protearif-omgewing plaasgevind.

“Die slagoffer se vrou het na bewering televisie saam met hul kinders sit en kyk toe vyf onbekende mans toegang tot huis verkry het,” het Mashele gesê. “Al vyf verdagtes was glo met vuurwapens gewapen. Die vrou het om hulp geskreeu, waarna haar man uit die slaapkamer gekom het om ondersoek in te stel.”

Die verdagtes het ʼn vuurwapen op die man gerig en hom terug na die slaapkamer gedwing, waar hy doodgeskiet is.

Die verdagtes het met die slagoffer se vuurwapen, ʼn bedrag geld en ʼn televisiestel op die vlug geslaan.

Die Krugersdorp-polisie ondersoek ʼn saak van moord en huisroof. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Brig. Baloyi, stasiebevelvoerder van die Krugersdorp-polisie, het sy meegevoel met die oorledene se naasbestaandes betuig. Hy het onderneem om ʼn toegewyde en goedopgeleide ondersoekbeampte aan die saak toe te wys.

Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

54 Kommentare

Aster ·

Ek weet nie meer wat om te sê nie. Baie sterkte aan die familie, dis vreeslik! Mag God julle die krag gee om deur hierdie te kom. Ek het regtig my hoop op SA verloor.

Claudene ·

Hoeveel wit boere gaan nog daaronder lei??? Dink aan die familie!!! ??

PJ ·

Ai die nuus is net nie meer aanvaarbaar nie, daar moet iets wees of doen om die probleem te stop….Ons mense moet net begin saamstaan en weg teen die want die staat gaan ons nie help nie

Theuns ·

Daar was 5 plaasaanvalle in ons omgewing die afgelope week waarvan die laaste vanoggend. Die Polisie/Buurwagte het veskeie vuurwapens op beslag gele en verdagtes gearesteer. Die Polisie/Buurtwagte is nog besig met die opvolg operasies. My innige medelye met die Famlie van die Krugersdorp Boer.

Elsie ·

Wat of hoeveel dinge moet nog gebeur voor ons as blankes ook in opstand kom? As die rolle omgeruil was en dit was wit wat swart so uitgemoor het, wat dink julle so hulle gedoen het? Ook so gal gebraak het daaroor en verder aangegaan het asof niks gebeur het nie? Nee, hulle sou in opstand gekom het! Waarom is daar nie eintlik leiers wat die voortou neem en ons trek petisies op, gee versoekskrif aan regering, toy-toy met plakkate, boikot iets ens. ens……. Ons sit soos bang hondjies in ń hoek en bewe, gee af en toe ń blaf en kruip weer in die hoekie weg. Waar is mense soos Steve ens. Roep die blankes in hulle massas op en help ons om daadwerklik iets te doen!!!!!!

Rina Kotze ·

Ek kan nie meer met jou saamstem nie Elsie!
Dis regtig tyd vir streep in die grond trek en sê: Genoeg is genoeg!
Daai arme kinders en nog hoeveel ander moet nou trauma berading kry, sonder hulle pappa grootword.
Ek hoop regtig dat almal wat boere vermoor een of ander tyd honger ly vorentoe! Hulle en hulle families!
Hulle moet ook onthou: God slaap nie! Wat jy saai, gaan jy maai!

Sterkte aan die weduwee en haar kinders. Mag God alleen julle troos en dra hierdeur, want mense sal nie kan nie!

Sulke dinge maak dat al die brue wat gebou word sommer oornag weer afgebrand word!
Bring die doodstraf terug, dis al wat gaan werk!!!

Sulke dinge maak dat vergifnis al moeiliker word in hierdie land!

Grassie ·

Elsie – ek voel soos jy, maar daar is ‘n probleem. As Steve of ander leiers die wittes probeer oproep, gaan baie min opdaag. Die wat opdaag – wat gaan hulle doen? Niemand gaan ons plakkate lees nie en as ons ‘n bietjie veeleisend word gaan ons onder die rubberkoeëls deurloop. Uiteindelik gaan niemand hulle aan ons steur nie. Jy sien, Elsie, ons het ons vermoë en middele om na ons eie veiligheid om te sien in 1992 weggestem en in 1994 weggeteken. Ek dink die land sal eers in totale anargie moet verval voor ons weer opstaan en vir ons eie voortbestaan sal veg. Intussen is ons uitgelewer aan ‘n regering wat nie van ons hou nie.

foxi ·

Ek stem volkome 100% saam. Maar ongelukkig is ons wit Suid Afrikaners meer bek as binnegoed! Daar word net saam gestaan om n braaivleis vuur, met n brandewyn en coke in die hand! En ja…….almal kan my maar stenig…….maar dit is die waarheid! Steve Hofmeyer is EEN MAN ALLEEN wat opstaan vir ons wittes………..en nog sal die ander hom verneder!
En so sal ons wittes minder en minder word deur hoogmoedigheid!

janneman ·

Daar is 26 Nov n verset optog in Pretoria. Kom ons sien hoeveel van die mense wat so graag wil he iemand moet iets doen, daag op by hierdie optog. Dan kan ons bepaal hoe ernstig ons blanke afrikaners die gevaar opneem.

Catryn ·

Daar was al versoekskrifte geteken en gestuur, selfs ‘n boek en fliek gemaak, rooi ballon dag is al die afgelope hoeveel jaar gehou, dan daag ‘n handjievol op. Ons gaan niks bereik met protesaksies nie, want nie eers die ansee rewolusie se aksies kom erens nie…. ons moet ons losmaak en ons vryheid, sowel ons skending van menseregte terugkry, met ‘n onafhanklike soewereine gebied. Dit is die enigste manier en om weg te kom van hervorming en grondeise.

m ·

Die tyd van die jaar raak die moorde en plaasaanvalle net erger. Mense moet meer paraat wees as ooit. Baie sterkte aan die familie.

PIKET ·

Stem saam met jou M. Maar Elsie is reg, ons sit net en gal braak, dit gaan definitief nie help nie, ons moet begin saamstaan, saamwerk, saamdoen, meer vir mekaar begin omgee en mekaar beskerm. daar is lokale buurtwagte, afriforum se buurtwagstelsel, die GPF, om maar net n paar te noem, sluit aan, hoe meer mense by so n stelsel betrokke is hoe effektiewer kan ons mekaar begin beskerm.

Tiger ·

Dis baie duidelik mense weet nie wat die woord PARAAT beteken nie.Die eesrste is om SEKER te maak NIEMAND kan jou woning ongenooi binnegaan nie dag en nag.Die dra van handwapens deur man en vrou aan hul lywe is ‘n moet. ‘n Klein hondjie BINNE die huis (dat hy nie ongesiens vergiftig kan word om hom stil te maak nie) as die mense daar is ,is van onskatbare waarde want hy gaan sy baas vertel daars iemand buite sodat sy mense nie verras kan word nie.Ons kan net ons simpatie met hierdie familie betuig met die wrede moord van ‘n man en pappa.Die wiel draai . . .

Catryn ·

daar is baie wat nie net galbraak nie, kyk om julle, sluit aan by buurt en plaaswagte, en beteken iets in jou omgewing. Daar was al verskeie optogte , flieks en boeke, wat niks regtig inhou, behalwe om bewus te maak. Ons moet selfbeskikking verkry, in ons eie geied, ons eie weermag, ons eie stemme, tans het ons geen regte nie. En niks is weggeteken nie, al voel dit so, ons het ‘n internasionale reg tot Selfbeskikking.

Caja ·

Dis kompleet of die wêreld mal geword het. Alles wat onaanvaarbaar, barbaars, wreed, korrup en verregaande is het die norm geword. Wat maak hierdie nasie so spesiaal dat net hulle regte en bestaansreg het? Hulle sê en doen net wat hulle wil maar die oomblik as daar iets teen hulle gepleeg word is dit ‘n heel ander storie! Dis totaal absurd!!!!! Sterkte aan die geliefdes wat nou die pad vorentoe moet loop. Sal julle nie kwalik neem as julle hulle nie kan vergewe nie en sal julle nie veroordeel as julle voortaan rassiste in murg en been is nie.

Skybird ·

Tragies! Wat ons ookal sê of doen gaan niks help nie.
Bring terug diè doodstraf, lyfstraf en Kommando ! Die regering weet dit werk, maar sal dit nie terugbring want 80% van hul sal daaronder Ly.
Ons God ons Vader slaap nié !

Catryn ·

Sluit aan by buurt en plaaswagte, wees paraat en tree op soos en wanneer nodig, lig jou geliefdes ook in, en wees daar vir ander in jou omgewing … Heelwat buurt en plaaswagte tree baie nou op saam publiek

Christo ·

Nee jong, daar word mos gevra dat ons uit gemoor moet word omdat dit nie ons land is nie. solank as wat ons wittes in ons eie werled lewe sal hulle ons oorwin. Wanneer ons meer betrokke met mekaar begin word en meer omgee vir ons mede mens, dan, en net dan sal ons n kans staan. So vanmiddag as jy huiistoe ry, vra jouself, gaan jy die ou in die ander kar aan gluur soos n vreemdeling, of gaan jy hom groet soos n vriend. Play it forward, dit maak n groot verskil

lettie ·

Sterkte aan die gesin in hul smart. Hierdie is doelbewuste en beplande moorde. Hoeveel bloed gaan nog vloei? Trump het die waarheid gespreek – SA is n gevaarlike gemors.

vierkleur ·

malema, het nie verniet sy volgers gemaan om ons uit te moor nie.
hy en zuma is verantwoordelik vir die gemors waarin ons is.

Fliss ·

Is dit “demokrasie”?….as hulle gevang word kan daar nie vir hul gevra word vir wie hul stem en as hul se EFF kan julius nie vir moord aan gekla word nie, weet nie vra maar net…..

Johan ·

Is dit nie moontlik dat EFF leiers strafregtelik vervolg word, vir die moorde wat volg op hul aanhitsing nie? Het TLU, Afriforum, VF+, iemand al hierdie moontlikheid ondersoek?

DIe Oracle ·

Hofsake gaan nie help nie. Ons moet by die Jode leer hoe om saam te staan in alle aspekte van die lewe soos besigheid, midaad bekamping, ondersteunings raamwerke ens.

Catryn ·

malema se storie was al by die hof, ‘n paar keer en onlangse saak is uitgestel .. nee wat, gaan lees wat is buite die hof geskik …

Jean ·

Ek het ook nie meer woorde nie, tog is die ANC, wat aan bewind is doodstil hieroor. Dit bekommer my, en nee ek bash nie die ANC nie, ek BASH enige regering wat aan bewind sou wees wat hierdie moorde net as rooftogte sien. Daar word Aids campaigns gehou en Feesmustfall gesprekke en meer geld bewillig vir albei, maar moorde op weerlose boere word nie eers erens genoem nie. As daar ‘n ondersoekspan aangestel word, is hulle so bevooroordeeld, die uitslag is altyd “roof” of natuurlik die algemeenste een “loongeskille” en die moordenaars word boosdoeners genoem of ongelukkige werkers. DIS ‘N PROBLEEM, of julle dit nou wil erken of nie, hoekom word minderhede in SA nie beskerm nie?

Theresa ·

100%. Waarom word die minderheid nie beskerm nie? Laks en swak. En het ‘n reuse impak op die minderheidsgroepe. Lyk dus of dit doelbewus is??

Wag maar eerder vir Steve ·

Seker maar better on alles net te aanvaar en eerder te wag vir Steve om iets daaraan te doen. Die opmerking is 100% korrek dat ons soos bang hondjies in die hoek sit en verder ook waar dat ons mekaar eerder sal verraai ter wille van oorlewing. Skrik wakker mense….die Fillestyne is op ons!!!

Eleanor ·

Wag vir Steve om iets daaraan te doen? Ha-ha-ha!! Nou het ek alles gehoor. Doen self iets man! Die Fillestyne gaan jou vang!!

Kapenaar ·

Dit het tyd geraak dat hierdie moordenaars voor die voet geskiet word, want arrestasies en tronkstraf help nie!!

sdp ·

Mens het nie meer woorde nie. Ek bly self op n plaas, jy kan nie dai vrees beskryf, veral tye wat jy alleen is

my raad ·

Kry ‘n klein waghond in die huis, worshondjies is ongelooflik paraat en hou jou vuurwapen naby, maar gestoor met ander woorde, onder iets waar dit nie opsigtelik is en moenie vrae vra nie, laat loop net. Hulle kom nie om tee te drink nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

sylvia ·

Hierdie plaasmoorde word stelselmatig gepleeg sodat niemand van massa-moord beskuldig kan word nie. Die aantal plaasmoorde tot nou, wys dit is niks anders as massamoord nie. Toe ons destyd ons wapens moes inhandig by die polisie (om daar gesteel en onwettig verkoop te word.) het hulle seker gemaak dat wittes hulleself nie kan verdedig nie. Die kommando’s het verdwyn. Malema sweep sy mense oop en bloot op, en hy kom absoluut niks oor nie. As sulke blatante haatspraak deur ‘n wit persoon gedoen was, sou die duiwel los wees. Maar anders om…nee wat, dit tel nie.

What a joke... ·

Jy slaat hom opi kop Sylvia met die massamoord teorie.. Dit is n feit die ou liberale is net te blind om dit te aanvaar en die meeste blankes kyk die ander pad …
Die blankes in Suid Afrika lei tot hul eie ondergang met kop in sand houding, dit tref my nie so eks ok…dit is net n kwessie van tyd…. Massa blanke optogte so groot dat die buite wereld dit sal sien en wonder wat aangaan maar so stil stil word een vir een van die blankes uitgemoor en die word as net nog sinnelose moord misdaad geklassifiseer en nie “ethnic cleansing “nie wat as n wereld misdaad geag word . Dis so niemand word verantwoordelik gehou nie…. Dit bleik malema kan maar aanhou se moor die blankes uit sonder dat daar verantwoording hoef gedoen te word! “ETHNIC CLEANSING MENSE”! Glo dit…

Se iets ·

baie jammer aan die familie en plaas moorde, wat ek net nie kan verstaan nie dat die Polisie net nooit die mense vang nie dit is maar n handjie vol wat hulle dalk van en dan word hulle op borg uit gelaat, regtig?

chrissel ·

Ons sal nog sien hoe gaan almal maak as ons nie meer boere oor het nie…party mense kan net nie dink nie!!

Emily ·

Natuurlik is niemand nog in hegtenis geneem nie, dis mos maar common in SA.
Sterkte aan die gesin.

JohanL ·

Laat ons nou maar eerlik wees. Dit gaan hier oor swart mans wat witmense vermoor voor die voet. Ethnic cleansing soos hierbo reeds genoem. Hulle wil ons van die grond af dryf en hulle is besig om dit reg te kry . Dit gaan oor n skrikbewind wat aangemoedig, beplan en moontlik gefinansier ook word. Die mense wat dit aanmoedig en verkondig sien julle elke aand op die nuus en in koerante. Hulle verklaar dit ook. Solank dit witmense is sal daar nie veel van kom nie, want ons is mos n mutasie wat nooit moes bestaan het nie. Lekker ou land die. Swart mense kan mos nie rassiste wees nie. Ons moet wakker skrik en begin saam staan voor ons dieselfde pad as die renoster gaan stap in die land.

charmaine ·

Gatvol! my voorstel is ons kry iemand om elke moordberigte op boere/wittes in al 11 landstale te vertaal en stuur dit aan Zuma en die wye wereld in!! Het ons nie n batman wat in die nag n paar draai kan vlieg nie??

JeB ·

Een van die primêre probleme waarmee ons te make het, is blankes wat deur die media aangewend word om hul eie mense sleg te maak en vir die wêreld te loop en vertel dat hier eintlik GEEN probleem in SA is nie, behalwe dat blankes te veel kla.

Stem saam ·

Kan 100% met jou saamstem, ons grootste vyande is ons EIE MENSE. Ook blanke joernaliste van liberale koerante. Blankes wat sê ons kla verniet, wat sê ons het vir jare lekker gelewe onder apartheid, Blankes wat saam met meerderhede vir “free education” veg wat hulle (te dom nou is) om te besef hulle gaan nooit kry nie. Blankes wat ander Blankes verkla wat die ‘k’ woord per ongeluk gebruik het, wat ander blankes verkla wat ‘n ongelisensieerde wapen in sy huis het, wat ander blankes verkla wat ‘n ou plannetjie op sy rekenaar geteken het maar dit word deur die regering as terrorisme gesien. Ek het nog selde van ‘n swarte gehoor wat ‘n blanke uitgebring het met ongelisensieerde wapens of wat enige weerstand teen die regering beplan het dit is ALLES BLANKES, Vra maar die boeremag wie het hulle verkla? Ouens wat eers saam met hulle plannetjies gemaak het, en toe banggeraak het. Hulle sit heerlik agteroor en die boeremag (wat ek regtig net dink dom planne gemaak het) sit nou in die tronk en daar gaan geen simpatie vir hulle wees nie soos vir Clive Derby Lewis!

wilma ·

Afrika kan ons nie help ni. Trump kan jy ons dalk helP. Waar is al die goedgelowiges wie in 1994 geglo het ons sal ni Zimbabwe se pad stap ni. Ons bly in Afrika mense. Ons kan ni op Regering staatmaak of vertrou nie

Nita ·

Daar word baie noukeurig gelet op die aantal renosters wat gestroop is vanaf die begin van die jaar tot nou toe. Die koerante basuin die getalle gereeld uit. Doen nou die regte ding en bring die land op datum met die getal wit mense wat deur swart mense vermoor is vanaf 1 Januarie tot op datum. En dra die opskrif elke dag op die voorblad. Bring elke dag die getalle by wanneer n witte vermoor word. Die koerante is welkom om ook elke dag die syfer vir swartes wat deur wittes vermoor is, ook daagliks by te hou.

Gys ·

Die probleem is as jy die aanvaller skiet staan die wet gladnie aan die kant van die verdediger nie. Daar is baie hofsake wat sal volg om te bewys dat jy verkeerd opgetree het.Ek sel is n boer
Die regering sal niks doen nie want dit pas hulle. Hoe meer aanvalle op wit boere is hoe makliker is dit vir hulle om grond van ons af weg te vat. As dit wit mense was wat swart mense so vermoor was daar al lakal n spesiale mag op geroep om dit te stop. Of self nuwe wette gemaak om die doodstraf terug te bring. Maak die grense toe sodat geen onwettige persoon die lank kan binne kom nie, dan sal sulke aanvalle mider word. Gee die boer die reg om te skiet sonder dat daar wetlike inplikasies sal wees. Dit is ook die bang gatte kom in groeppe om 1 persoon aan teval. Hulle sal nie man to man kom nie.
Hoop AFRI Forum gaan hier opstaan en hulle stem ook dik maak.

M'Lady ·

Ek stel voor dat ons almal begin om die F W de Klerk Foundation se “face book” page te oorval met kommentare oor al die moorde en te vra wat hy van plan is om te doen. Dit was immers hy wat die land in hierdie gemors gedompel het.

Jaques ·

Ek se maak die Wes Kaap onafhanklik, for that matter, gee ons die Noord Kaap ook, belowe julle net ‘n jaar of drie, en daai gebied sal kop en nek bo die res was die SA uitstaan.

stev ·

Hulle het lankal oorlog verklaar teen die witman. Dis tyd dat ons dit besef en aanvaar dat mens nou moet doen wat gedoen moet word wanneer daar teen jou oorlog verklaar is.

JOHN ·

In Middelburg [MP] het n mislukde plaasaanval gelei tot die arrestasie van die boewe , tydens die hofsaak het dit aan die lig gekom dat een van die boer se afgedankte werkers die aanval gereel het deur ouens in Katlehong te huur wat spesialiseer in hierdie werk.Dit wil voorkom of hierdie aanvalle maklik gereel kan word en n goed georganiseerde netwerk reeds bestaan ! Geen betaling word gevra net baie goeie inligting vanaf die persoon wat die boer se doen en late goed ken . Wapens en kosbare goedere in die plaashuis word die betaling. Geld word net gevra as daar marteling moet uitgevoer word om die sangomas te betaal.My raad aan mense op afgelee plekke is as volg: MOET NIEMAND VERTROU NIE, WEES SLIMMER AS HULLE EN WEES PARAAT !

Dawie ·

My suster 2.1/2 jaar koelbloedig in haar huis dood geskiet. Saak nog oop. Niks word gedoen nie. Ons ervaar dit elke dag.
Piet Retief is in die kraal genooi en vermoor vandag is net meer modern.

Penny ·

Stig eie Komando ,en bou aan hom tot hy in elke streek is ,ons het nog die manne,mense hierdie is niks anders as Volksmoord!!!!,kom manne met die ondervinding ,dat jul begin !!!!

leintjie ·

het die bewaarders vir jul vertel hoe hulle die mense daar binne aangerand het. dagliks gaan daar iemand dood want hy kry nie sy mediekasie nie. dan word hul families laat weet hul het geoverdose aan drugs. die mense daar binne kry nie oefeninge nie hul sit die hele dag in die selle, hul kry nie eers vars lug nie. die bewaarders kan maak met die mense wat hul wil en jy as familielid mag niks se nie want dan is jy verkeerd. jul sien net raak wat die bewaarders vir jul se gaan kuier vir die mense en hoor wat eientlik daar aan gaan. jul sal met baie trane daar uit loop. daai mense doen hul straf NIEMAND het die reg om hul nog te mishandel nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.