Boer op Wes-Kaap-plaas doodgeskiet

Joubert Conradie. Foto: Via Facebook

Joubert Conradie (47), ʼn pa van twee en boer van die Klapmuts-omgewing tussen Stellenbosch en die Paarl, is Dinsdagoggend ná ʼn aanval op sy plaas dood.

Volgens inligting van die toneel het Conradie omstreeks 01:00 wakker geword van ʼn geraas in die huis. Hy het sy vuurwapen gegryp en gaan ondersoek instel waarna hy deur ʼn onbekende aantal verdagtes geskiet is.

Conradie is na ʼn hospitaal gehaas waar hy tydens ʼn noodoperasie aan sy wonde beswyk het. Nagenoeg agt of tien skote is afgevuur en hy is verskeie kere geskiet.

Lt.kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, het aan Maroela Media bevestig die verdagtes het met leë hande van die toneel gevlug.

“Die omstandighede rakende die man se moord word ondersoek. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie,” het hy gesê.

Traut het ʼn beroep op die publiek gedoen om Crime Stop by 0860 010 111 te bel as hulle inligting het wat die polisie met hul ondersoek kan bystaan.

Conradie laat sy vrou, Marlene, en twee kinders, Hannes en Jana, agter.

Lees ook: Klapmuts-plaasmoord: ‘Hulle het my hele lewe in ʼn minuut gevat’

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

102 Kommentare

Corne Barnard ·

Nee die rowers is nie met lee hande weg nie maar met bloed op hul hande! Hoe hartseer is dit nie om elke dag sulke berigte te lees. My hart gaan uit na sy familie en vriende….ai die Vrou en Kinders wat agter bly sondet hul Pa…..waar gaan dit eindig?

Hannelie ·

Ek stem saam jou Corne. Hulle is met BLOED op hul hande weg. Maar hul sal gestraf word, nie deur ons regstelsel nie, want dit faal ons keer op keer. Mag hul die straf kry wat hul toekom eendag……want dit sal nie in hierdie land gebeur nie. Maar eendag……………………….

Juan sklla ·

Ek is goeie pelle met die kind van die boer hannes jy is in hoerskool dit het vir my en ons hele landbou skool getref want baie van ons is boere se seuns en wari oor ons familie by die huis

Jaco ·

Dis Kommerwekkend dat die klas van gud nou hier kop uitsteek , hoekom word die mense nie gevang nie ,, word daar ondersoek ingestel ? Ek dink die tyd het gekom dat ons begun om ons vrouens en kinders moet begun oplei teen selfverdediging,, ons is darem dit werd ..tyd vir praat en spekuleer is verby . As Henri van Breda se naam genoem word is dit groot stories of Oscar Pretoruis >> hoekom kry die klas moorde hoofaandag en moorde op boere soos die gister op klubmuts geen ???Klupmats het allegaval nou n Nes geraak nes Stellenbosch en Brackenfell en Paarl >orals raak die plakkerskampe net groter en groter…

Ekke ·

Nou is dit vreesaanjaend!!! Elke keer wanneer jy die koerant oopblaai is daar ‘n boer vermoor. En 99% van die gevalle is dit die man. Asof daar ‘n patroon is-dis hoe hulle die boere gaan verdryf van die plase want die vrou sal nie alleen kan aangaan. Of in baie min gevalle.

Magda v Bloem ·

Ekke………net wat ek ook wou sê.

Elke dag ‘n boer!!

Dis erg hartseer.

André ·

So jammer nog ‘n wit boer het sy lewe verloor! My God, ek bid dat U asseblief ons noodkrete hoor en sal ingryp, want ons mense word daagliks uitgewis. Amen.?

Pietman ·

Sal nie verbaas wees indien daar ‘n georgistreerde strategie is om boere uit te moor nie. Gewoonlik word slegs wapens en selfone geneem en daar word met die boer se voertuig gevlug ( voertuig word altyd terug gevind). Die selfone en voetuig om maklik weg tekom en die wapens vir die volgende slagoffer. Die waarheid sal wel eendag uitkom.

Connie ·

Jan nee, kyk, dit word nou erg hoor. Dit was nog altyd erg maar van die naweek tot vanoggend is sowat 9 boere? Mense, God is in beheer, maar ons moet ons deel ook doen. Ons sal moet koppe bymekaar sit. Iewers moet ons begin en ophou net praat.

Perspektief ·

Ek self woon nie op n plaas, het ook nie vriende of familie op n plaas…Ons bly in die dorp en bou ons mure net hoër, sodra daar onraad is druk ek my panic-button … Ons mense soos in die artikel, wat brood nodig is (letterlik) vir ons ekonomie en wat vir duisende mense werk gee, word afgemaai voor ons oe…hulle het nie die luuksheid van n panic-button nie. Ek kan nie die vrees indink waarmee die boere leef nie…en dan nog die hartseer van n dood…Ons moet iets doen, iemand moet iets doen,…DOEN IETS !!! ons regering vaal ons. Here help ons…. Daar sal dadelik n staat van rooi-warm NOOD krisis verklaar moet word, maar sal dit ooit help? ..Vergeet van die water probleem in die Kaap, of Zimbawe of BidCoin of Zuma of lyfstaf…Hier is n volksmoord voor ons aan die gebeur…hoe lank voor dit na die stede skuif??? SOS HELP !!! UN, Wereld Hof, USA..enige iemand, HELP ons!!

Amanda ·

Die regering sit hier agter…niemand gaan ons kom help nie…vra 6 miljoen dooie Jode se families…

Buurtwag-lid ·

Mense, ek bly op ‘n klein dorpie tussen plase. Ons moet onsself begin help. Ons het dit begin doen en laasjaar 30 inbrake. Stig buurtwag einde laasjaar. Hierdie jaar, nul !!!! Ons is almal op WhatsApp en ons boere rondom ons is almal gekoppel, so as daar moeilikheid is, een WhatsApp met die woorde help en daar daag vragte vol wit-mense op wat moeg is vir hierdie nonsens! Ons het al baie lewens gered. Stig ‘n Nood-groep met alle belanghebbendes, buurtwag, polisie, ex-weermag, alles!!! Ons kan dit doen. Ek bid vir die familie wat agter gebly het. God sê mens mag nie wraak neem nie, maar ek dink nie hy het bedoel dat ons moet net agteroor sit in hierdie krisis van ons land nie. Dit was laas so erg net voor Bloedrivier, toe het hulle ons ook so uitgemoor. Jammer as ek iemand in die gesig vat. Sal graag wil hoor wat dink ander mense.

Dizzy Lizzy ·

Ons Wes-Kaapse boere word nou uitgemoor, want ……………………….. die spul Oos-Kapenaars word ingevoer per minibus-taxi vanaf die gatsgomorra-niks-bestaan-of-oorleef-provinsie sodat die ANC in 2019 die verkiesing “fair and square” kan “WEN”. En intussen vermoor hulle die mense wat brood op hul tafels sit, dit spul onnosel torre. Want hulle glo alle gemors wat Tony Ehrenreich en kie. aan hulle opdis. Waar en wanneer gaan dit STOP??? As blanke mens het jy geen reg, geen veiligheid, geen gemoedsrus nie. Klapmuts is ‘n gehuggie – met sy eie polisiestasie – was daar hulp vir hierdie boer en sy gesin, of het die ‘geregsdienaars’ maar ‘n blinde oog en dowe oor gedraai vir hul vrinne wat dié eens mooi-trein/sendelingstasie oorgeneem het en soos rotte uitpeul om elke hoek en draai in die informele kamp wat die hele dorpie al doodwurg?

Lorna Neveling Pfeiffer ·

Hoelank sê ons nog… vergewe want hulle….. ????
Deur genade SAL ons behoue bly!

Objektiewe dinker ·

hoe bly jy behoue as jy klaar dood is????????? Moenie kom met n hiernamaals storie nie. JY LEWE NOU – DIE PYN IS NOU. Hou op om dit aan n god oor te gee. Neem objektiewe handelinge

honourable member ·

Ek wil net een ding graag weet. As hierdie mense nou al die boere uitgewis het om grond te kan vat ne, wie presies dink hulle gaan die graan produseer en basies die kos op die tafel sit want dit kom tog vd boere af (graan, vleis etc) Duidelik het die siele nog glad nie daaraan gedink nie. Hier gaan nog n groot tekort aan kos kom. Hulle is besig om hulle self en ons in die voet te skiet. Die regering worry nie want dit maak hulle land reform baie makliker as daar nie boere is om dit te beveg nie. Alles duidelik uitgewerk.

Rina Kotze ·

Wanneer gaan dit stop???

Onthou moodernaars! God slaap nie.

Julle straf??? Julle en jul families kan almal sterf van honger!!!

Bring terug die doodstraf en doen dit nou, voor iemand reg in eie hande gaan neem!!!

Ria ·

Doodstraf terug bring onder die AnC regering?! Ek dink jy moet bietjie dink waarvoor jy vra…..

MON ·

HOEVEEL NOG!! Hoeveel boere moet nog doodgemaak word? Die wereld het boos geword!

kat ·

Die regring spreek hulle nie daarteen uit nie – ook nie die DA nie. Hulle voel ‘n veer. Dit is asof hulle dit stilswyend goedkeur en die minister van polisie is ‘n nul, ‘n nikswerd- weet nie wat hy soek nie – dalk met ;’n rede daar gesit sodat sy incompetence die moorde kan aanhelp.

Trots Afrikaans ·

Die boere moet die land boikot totdat hulle beskerm word.

So boere, staak manne, staak.

B ·

Ondraaglik om so iets te sê maar n mens se hart swel van trots as jy hoor van die besondere man. As ek die storie reg lees het hy wakker geword en in plaas daarvan om die kombers oor sy kop te trek en te hoop dit was niks het hy opgestaan en die gevaar tegemoet geloop ter wille van sy gesin. Hulle is nie vermorsel soos baie van die ander nie. God se genade en die dapperheid waarmee hy ons geskep het is al wat ‘n mens nog oor het daai tyd van die nag en dit was genoeg om sy gesin te kon red. Volgens my is hierdie man ‘n held. Mag hy in vrede rus en saam met die Here Jesus pleit by die Vader vir uitkoms en WARE vrede in ons land.

LODEWYK ·

En so sal dit aangaan en aangaan, tot daar niks van ons oor is nie. Vandag ek, more jy.

Koos B ·

Hier kom ‘n Zimbawe.As hulle ons nie gou genoeg kan doodmaak nie sal hulle die grond net vat.

AP ·

Skande wat in sa/nuwe zimbabwe gebeur mense sal wagte moet aanstel

Jaco ·

Myns insiens is die oplossing voor die hand liggend. Aanval is die beste verweer. Ons boere moet ons eie kommando groepe op die been bring en n skrikbewind voer in hul toegekende omgewing. As daar n ou loop in die aand of gesien word of beweeg dan moet hy opgedreun word of net verdwyn .Die boodskap sal gou genoeg verspry..

At ·

‘n Oplossing beslis, maar die witman in SA is fatalisties-passief. Hy bewerkstellig sy eie ondergang, want almal wag vir beter dae. Mense moet realisties raak en besef hul lewens is in hul eie hande…

Sê maar net ·

Stem ook Jaco!!! Ek is op ‘n plaas…ek gaan beslis nie die polisie laat kom nie…verdwyning die antwoord

Bekommerd ·

Ek stem saam. Onthou julle hulle het verkondig dat hulle ons gaan uitmoor. Dis aan die gang daarom word geen woord gerep nie. Dis openlik oorlog teen ongewapende mense en die Reg is ook teen ons. It Time!

Pieter ·

Ek dink ons moet ernstig begin dink aan ‘n oog vir ‘n oog strategie.

Phillip van Niekerk ·

Stem saam. Dis tyd vir Oorlog. Maar raai wat! Die liberaal het ons ontwapen! Met wat gaan ons veg? Ons neuse?

Anni ·

X woonagtig in Klapmuts…..dis verskriklik hoe n persoon se lewe so maklik geeis word,wens die revering will regtig ingryp mti plaasboere wat so gemoor word!!!!sterkte aan die familie

Philip de Waal ·

Ons moet een ding besef,as jy in Suid-Afrika bly is jy in die middel van n oorlog zone.Geen oorlog word een,een gewen nie.Kom ons verenig en staan saam,sodat die vriende van ons wat hulle lewens moes verloor kan sien dat dit tot voordeel van n Nasie was.

Marietjie ·

Dit is wat die Bybel ons leer! Hoe kry mens dit reg! Op hierdie oomblik net haat in my!

kat ·

Jaco ek hoop so-iets kom op die been!! Dalk kan Suidlanders ook help – ek is by hulle geregistreer en kry al die nuus onmiddelik en hulle waarsku ook van gevaarlike plekke. Hulle is op die web – kontak hulle gerus. Hulle sal bly wees om met so-iets te help.

Frikkie Geld en huis ·

Ja, so kan dit nie aangaan in die land nie. Die Suidlanders moet kyk of hul nie ‘n tipe kommandostelsel op die been kan bring nie.

Hugo Lambrechts ·

Ek het hom persoonlik geken. Goeie mens wat niemand te na sou kom nie. Daai glimlag was altyd deel van hom. Rus in vrede ou vriend.

Ada ·

Liewe gesin – dit moes die ergste nag van julle lewe gewees het. Ek dink aan julle en wens julle sterkte toe . Jongman jy is nog op skool maar ek is seker jy is al ‘n steunpilaar vir jou ma en sussie. Ek wens jou ook sterkte toe vorentoe en ook vir die eksamens wat nou begin het. Ek hoop jy hoef nie verder te skryf nie sodat jy eers hierdie verlies kan verwerk en by jou gesin kan wees.

Alien ·

Stem saam Ada . Wat ‘n nagmerrie vir die gesin, mag God julle dra.

EMMA ·

Hoe kan n mens vergewe nadat so iets met jou gebeur het, dit sal ek beslis nie regkry nie. Sterkte aan die familie en vriende, Boere sal moet in opstand kom. Gou !!

KOOS ·

besef die rowers/moordenaars nie dat wanneer al die boere nie meer lewe nie wie gaan vir ons kos voorsien of dink hulle alles groei sommer so van self?dit is die agterblewindes wat swaar kry.ek die ons moet weer die ou boerekommandos terug bring. eers skiet en dan vrae vra

Michelle ·

Mens weet nie meer wat om te se nie, ons innige meegevoel kan die pa, broer, seun, oom, oupa nie terug bring nie. Maar ons voel saam met die gesinne wie se geliefdes so uitgemoor word. Maar ongelukkig is die polisie te sleg en korrup om hul werk te doen, en dan bygese as die skoen jou pas trek hom aan, as jy in die kring val, so volg die weermag. Niemand doen niks en vang hul die barbaar sal ons wat belasting betaal vir hom sorg. Hier kan almal kla tot jy nie meer kan nie of tot elke boer uitgemoor is. Wat van opstaan en saam staan. Dis onskuldige bloed vergieting.

Soekie ·

Mense, mense…waar gaan dit eindig? Hoe kan mens nie haat voel teenoor hierdie mense wat hierdie dade pleeg nie? Ek weet, die bybel sê ons moenie haat nie, maar ek is net ‘n mens…en ek kan dit nie meer aanskou nie!!!! Hoekom???!!! Dit is al hierdie tydelike werkers wat so inkom vir die oestyd, en die lot “buitelanders” wat ook die hele plek vol lê…. Niemand kan meer stry en sê ons is nie ‘n Zimbabwe nie…wat het destyds met hulle boere gebeur…presies dieselfde. Onskuldige mense wat die land voed moet uitgemoor word, sodat die lot elkeen ‘n lappie grond kan kry, waarop hy net genoeg mielies vir hom en sy familie kan produseer, en niks vir die res van die land nie.

Adri ·

Hoewel baie van die aanvalle talle ooreenkomste het, is daar een sinnetjie wat ongeveer in elke berig voorkom: “Nog niemand is in verband met die aanval in hegtenis geneem nie”. Kyk net eenkeer iemand met ‘n donker gelaat skeef aan en jy word onmiddellik gearresteer en vervolg. Maar hierdie moordenaars is skynbaar beter as die SAPD.

Del ·

Is ek nie ingelig nie, of wil dit voorkom die afgelope tyd , soos ek van die moorde lees, is dit nie meer soseer martelings soos in die verlede nie, maar sumier, sonder waarskuwing die boer wat geskiet word? Nie regtig groot roof nie, maar ‘n boer wat magteloos sy lewe verloor. Iewers moet hierdie wapens vandaan kom en dan is dit altyd “klomp skote”. Nou het die boer geen beskerming nie, asof hy ooit gehad het.

Versprei die nuus ·

Versprei die nuus op sosiale media , veral mense van ander lande en wie nie Maroela lees nie.

Vermeende ·

As ek al die komminare so lees dan is dit duidelik dat ons mense op die punt staan en se, genoeg is nou genoeg, en nie in woorde nie maar dade.
Dit kan nie anders nie en ons word daar heen forseer maar iewers gaan een man sy streep trek en sy merk maak en dan gaan die bloed in die land loop. Die volgende geveg wat ons mense gaan veg gaan wees om te oorleef. Baie van ons staan reeds met die rug teen die muur en dis hulle wat alles gaan begin.

Lank terug het ek in die aand gebid en gevra vir n goeie nagrus om my take tenvolle te kan doen die volgende dag, nou bid ek en vra vir veiligheid deur die nag sodat ek my kinders more kan sien want ek weet, as ek net diep genoeg kan slaap dan sal ek nie vensters hoor breek of honde hoor blaf nie en dit mag nie gebeur nie.

Kwagga ·

Na ek gelees het van Joubert is ek kwaad en hartseer. Eks n jong boer en nou is ek keelvol om elke dag van hierdie gru- verhale te lees. Dis n koue oorlog hierdie! Ek gaan nie meer wag vir beter tye en draad sit nie. Ek kan nie meer niks doen nie. Ek gaan my huis en veiligheid nog meer opskerp en ek gaan deel word van besprekings en groepe wat n verskil maak. Ons moet begin doen en minder praat. Genoeg mense het al gesterf. Tyd om wakker te skrik!

Priscilla ·

Ek stem saam. Genoeg is genoeg. Die goverment gaan niks doen nie. Dis wat hulle wil he moet gebeur. Ons moet opstaan teen hulle. Dis koud bloedige moorde. My raad is. Wakker wees mense wees paraad en beskerm julle self en julle families. Draai na God en neem op dit wat julle moet.

Sê maar net ·

Stem ook Jaco!!! Ek is op ‘n plaas…ek gaan beslis nie die polisie laat kom nie…verdwyning die antwoord

Anoniem ·

Dit is voor die handiggend, raak Vd die manlike boere ontslae dan is die vrouens en kinders ‘n sagte teiken, hierdie regering is nie gebore in staat om iets daaraan te doen nie. Ons boerevolk sal self moet aksie neem. Ek het ‘n reg net soos enige ander mens in die land, maar my kind is ook koelbloedig vermoor, en vir 9 jaar is daar Geen geregtigheid nie, en dis maklik vir die wat nog nooit ‘n geliefde aan moord afgestaan het om te praat en die Bybel aan te haal, maar kom stap in ons skoene, dan praat ons weer.

Claude Pretorius ·

Nee Lt.kol. Andre Traute… die verdagtes is nie met lee hande daar weg nie hulnis met die lewe van n man daar weg!!!

TTh ·

Oorlog is al oplossing, praat en onderhandel is tydmors in Afrika (super apartheid is ‘n werkbare alternatief vir Afrika)

Vermeende ·

Net een maand terug sou die meeste kommintaar verwyder word maar nie die laaste week nie. MM plaas 90% van my kommintare nie omdat ek se wat ek wil se en ook nie omgee vir die liberaliste se gevoelins nie.
Lees die kommintare bo, wees maar versigtig met wat julle se, nou-nou kom klop die SAPD aan jou voordeur en sluit jou toe vie aanhitsing.

Charles Skeen ·

Wanneer een van die kandidate vir die volgende president al vertel hoe die blankes in die spreekwoordelike warm water gekook gaan word (en reeds word) moet jy die totale arrogansie verstaan. Wat ek net nie kan verstaan is die totale hulpeloosheid en gebrek aan inisiatief wat ons blankes tans toon. Dit help nie om net met jou kop in die sand te staan en bid nie. Jy moet iewers die lyn finaal kan trek en kan sê: Tot hiertoe en niks verder nie!
Het ons geen ruggraat meer oor nie? Het die ANC ons finaal verslaan toe hul die Boeremag lede in die tronk gegooi het? Waar is al ons opgeleide eks weermaglede? Sit daar iemand en wag om op te tree, of sit almal en wag om te vlug wanneer die dinge gaan gebeur?

Walter ·

Hoekom staan boere nie saam nie en gaan boikot die land, stuur al die werkers huistoe en laat die land vir n jaar braak le.
Doen net wat noodsakelik is vir instandhouding.. Ek weet dat al die pryse uit die pot uit sal rys maar ek wil die offer met liewde bring. Dan wil ek sien of almal nog stil gaan bly en skouers optrek.

chuck ·

This is Zimbabwe style. They are getting them to do the dirty work

hannes marais ·

ek pleit al lankal hier in my distrik dat die witman moet laer trek….niemand gaan die moorde op die blanke volk stop nie…ons gaan hierdie moorde moet baklei,maar die mense wil nie.die bybel se my volk gaan onder weens n gebrek aan kennis

chuck ·

this is zim style. they get them to do the dirty work before the election.

Wdp ·

Haat teen die wit man wat deur die anc regering.eff.blf etc aangehits word dankie. Dankie roelf en fw

jj nel ·

Ek stem saam met Wdp Waar is mnr FW de Klerk en sy ministers nou met hulle wigte en teenwigte dit was alles n klomp leuens.Ons boere en mense word daagliks aangeval en selfs vermoor.Mnr FW de Klerk kan gerus net erken hy het n fout gemaak deur die mense met wie hy onderhandel het te vertrou.

Stellenbosch ·

Die misdadigers kom niks oor ni. Mense julle sal skrik om te hoor watter straf my pa se moordenaars gekry ht ni. Sterkte aan di familie

Pieter Smit ·

Volksmoord. Beplan, uitgevoer en in samewerking deur anc eff en zim. Moenie vlug nie bly en veg sluit aan by jul mense ons gaan oorwin!!!

Mmadri ·

EK dink ook nie ons regering gaan enigsins ingryp nie. Hulle sit agter slot en grendel. Lafaards, maar braaf genoeg om die mense en ons land se geld te steel. As ons mense nie self iets doen en ernstig leiding van ons Vader vra nie, gaan hier land van melk en heuning n land van angs en bloed word.

Piet ·

Vermeende jy is in die kol met jou opmerking. MM laat meer toe, maar as mens sien wat hulle wel nie plaas dan wonder n mens of hulle slegs die nuus van die dag deurgee en of daar egter n agenda gedryf word. Waarom mens aanhalings van die bybel nie wil publiseer terwyl jy jouself uitgee as n Christelike uitgewer is iets waaraan ek nog moet herkou.

msp ·

Mens het nie meer woorde nie. Dag vir dag gebeur dit. Ek het so n tyd terug aangesluit op Zello by “Concerned Citizens” dit werk en soveel probleme, moontiike aanvalle, diefstalle en nog meer is al afgeweer in ons area. Ek glo dit is die oplossing vir vorentoe. Hoe meer mense aansluit hoe beter kan ons saamstaan om die krimenele vas te trek. Ek haal my hoed af vir al onse Private Sekuriteits Maatskappye wat so hard werk in Suid Afrika om dit veiliger te maak. Hierdie voordeel laai jy af op jou selfoon en die diens is gratis. So jammer om kennis te neem. My hart en gebede gaan uit na die naasbestandes.

msp ·

Mens het nie meer woorde nie. Dag vir dag gebeur dit. Ek het so n tyd terug aangesluit op Zello by “Concerned Citizens” dit werk en soveel probleme, moontiike aanvalle, diefstalle en nog meer is al affeweer in ons area. Ek glo dit is die oplossing vir vorentoe. Hoe meer mense aansluit hoe beter kan ons saamstaan om die krimenele vas te trek. Ek haal my hoed af vir al onse Private Sekuriteits Maadskappye wat so hard werk in Suid Afrika om dit veiliger te maak. Hierdie voordeel laai jy af op jou selfoon en die diens is gratis. So jammer om kennis te neem. My hart en gebede gaan uit na die naasbestandes.

Ontsteld ·

Wens al ons boere (is self een) wil saamstaan en “staak” …hou op kos voorsien laat honger intree

Frik ·

Wanneer gaan die boere begin besef die enigste manier om dit stop te sit is versterk die manne krag op die plase,kry jou kinders of broers of vriende saam op die plaas.

Geen oplossing ·

Hoe kan die witman hierdie stryd wen met 54 miljoen plus swart mense teen 4 miljoen witmense, die meeste ex weermaglede het al jare gelede die land verlaat met ons gesinne.
Oorlog is nie die oplossing nie want die witmense het nie wapens nie, verlaat die land terwyl julle nog kan.
Kyk na Zimbabwe dan weet julle wat SA se voorland is.

Eugene vd Merwe ·

Waar is ons eerbare ministers nou ? Besig om die sg “doodkis video” saak met alle erns te monitor” sodat ‘n voorbeeld van hulle gemaak kan word. Pateties verby ! O ja moet net nie vergeet van studente wat hulle gesigte swart of pers verf nie dis amper nog meer erger want dis moontlik “rassisme”

Kobus ·

Het hierdie berig geshare op die FW de Klerk Foundation se webblad. Hy sal weet hoekom…

J Cilliers ·

Dink net watter angswekkende gebeure dit ook vir die vrou en kinders was om hierdie geskietery in die huis in die nag te moes beleef – die vrou was dalk al wakker maar die arme kinders het sekerlik wakkergeskrik toe die eerste skoot klap. Hulle was sekerlik in vrees moes wees by die gedagte dat hulle dalk gedood gaan word.

Thea ·

Wat? GAAN ONS DOEN Suid-Afrika….? SAAM STAAN!!!! OF TOESKOUERS WEES!!!
Ons mense… one kinders… one families het ons nodig, almal kan nie vlug nie, ons moet Ons Stem verhef en laat hoor… of ons eie beskermings netwerk handhaaf… die reg tot lewe en veiligheid!!!!

Prokkie ·

EK GAAN WEGKRUIP AGTER MY ELEKTRIESE HEININGS EN ALARM. Jammer maar as jy van die kommentaar hier hoor is dit ELKEEN vir homself. EK gaan nie my lewe in gevaar stel vir iemand wat NIE wil hoor nie, ek gaan nie my lewe in gevaarstel vir iemand wat ALLE raad wat aan hulle beskikbaar gestel word afskiet nie. Ek dink gisteraand toe ek iets op ons dak hoor (in die stad) hoe weerloos die mense op die plase moet wees, want die aanvallers kom in GROEPE, soos tydens die guerilla oorlog . en mense dink dit is HUISROOF, siestog, en gaan nog uit om te gaan kyk “hoekom die honde blaf” en glo nog ou Sarel en ou Janneman op die plaas sal hulle NOOIT leed aandoen nie, want hulle werk al 10 jaar vir ons. Ek het ontsettend simpatie met elkeen wat aangeval beroof of waarvan die families vermoor word . maar ek sien nie ‘n uitkoms nie .. EERSTENS beveilig jouself en jou familie, maar verder het ek GEEN raad nie, moenie wag dat iemand anders kom help nie .. NIEMAND GAAN NIE!!

Piet ·

Nog een. Die man en hoof van die huis.
Hoe kan julle nog wonder of dit “dalk” deel van n strategie is?! Dis so duidelik soos daglig, al vir jare ! Word wakker witmense in SA. Julle word geslaan waar dirt die seerste maak. Ja die boere gee kos, maar die vyand gee nie om nie. Die elite van hulle leef vir nou soos konings. Hulle steek die massas op met haat om julle uit te moor. Die hele gesin is geraak. Skiet een en jy verpletter n gesin. Die wat kan kom uit daar! Daar is elders n toekoms sonder vrees vir julle. Word wakker!

Charlene ·

Gister presies 4 jaar terug is ons op die oom se einste plaas aangeval in die gastehuis deur 4 onbekende mans….dis baie hartseer wat nou gebeur het. Vreeslike goeie mense daai en die oom en tannie het ons so mooi gehelp daai aand. My hart en gebede gaan yit na die tannie en kinders.

shena ·

nou is nie tyd om vingers na mekaar te wys nie …..dis tyd dat ons minister moet oorgee en die wetstoepassing an doodstraf vrytelaat. rasisme word elke dag voorspel mr dit mk niks reg om n onskuldige se lewe te neem en sy familie in pyn te laat nie. aan die conradie familie god is met julle nd alles sal fine wees mr sy plek sal altyd n leemte he .

Elize ·

Dit is angswekkende. Anargie op sy beste in ons land. Hoe breek jy ‘n samelewing of dan nou ‘n gesin se moraal af? Vermoor die hoof van daardie huis of sy vrou. Die trauma is te erg vir die ander party wat agterbly en baie wil nie eens meer op daardie grond woon nie, en sien daar nog ‘n plaas gaan leeg. Dink weer as jy dink dat die hand wat jy voed jou nie gaan uitverkoop nie, hoe getrou ookal, hulle word geintimideer en vrees vir hulle en hulle families se lewens so hy verkoop jou uit vir oorlewing. Word wakker SA loop doen jou eie werk eerder en leef dalk met die genade van bo ‘n bietjie langer as die wat met die hordes werkers op hulle plase sit. Hulle kyk, hulle neem waar en hulle verkondig dit aan ander, hoe onskuldig dit ookal mag wees. Almal skreeu keer terug na God en jou geloof, dit is nou alles goed en wel maar God verwag van ons om ook ons deel te doen, alles kan nie net van sy kant af kom nie. Dit is skrikwekkend om te sien hoe vinnig mense na God hardloop as dinge sleg gaan maar andersins is hy maar vergete, soos ‘n ou kar of skoen. Ongelukkig praat ons almal net en niemand is bereid om iets te doen nie, hulle fokus net op hulleself en hulle gerief en gemak. My man se baie dae – hy mis ons grootouers se dae.

Donovan ·

Dit is regtig hartseer en wil net se sterkte aan hul familie en friende…Weet nie as dit n oplossing sal wees vir al die plaas moorde nie maar kan mens nie iets begin bv. wit mens kry om op plase te werk en bly nie (Eendrag maak mag) ons moet begin saam staan. Ek sal glad nie om gee om op n plaas te werk en ons wit mense te beskerm nie.

Leon ·

Ons stedelinge deel boere se frustrasie en woede, baie van ons het ook familie op plase. Wees egter versigtig met uitlatings soos “.. laat mense verdwyn …”, dit kom dalk net terugkom jou te kom spook. Kyk in watter gemors is van die boere in Parys.

Dit is egter ook so dat die regering net drastiese aksies verstaan. Neem ‘n les van Franse boere en selfs ons Taxi-drywers. Neem julle trekkers en ruk (ongewapend) op na die Uniegebou en na al die groot sentra. Betrek stedelinge en neem swart boere en plaaswerkers saam, sodat dit nie as rassisme gesien kan word nie. Vat selfs vir Malema saam, hy wil ook mos boer

JacoA ·

Hierdie veragtelike aanvalle skrei ten hemele. Ek stem, Jaco, want wie anders gaan ons boere beskerm?

Annelie de Villiers ·

Mense, Sodra Mmusi Maimane ; Patricia de Lille of wie ookal op Facebook se hoe oulik is hulle want iemand het alweer ‘n huis gekry of die DA het NOG ‘n SLAG gewys wat ons almal weet ~ die ANC is currupt dan comment ek daaronder “EN WANNEER WORD IETS GEDOEN AAN DIE BOERE WAT SO DOOD GEMAAK WORD” EK stuur emails en Facebook boodskappe ~ KRY NET NOOIT enige reaksie nie. Ek dink dit is tyd om ook te Toi-Toi, in Kleinmond van alle plekke het hulle net af gebreek en af gebrand ~ het die mense/ die wereld hulle raak gesien ~ JA ~ Dalk moet ons die BOERE help en met TREKKERS / SLEEPWAENS / BAKKIE alle verkeer toe in Kaapstad STOP, en dit anhou doen tot IEMAND begin iets doen. EK het niks met die boere te doen nie, net ongelooflike respek vir hulle, dit is man & vrouens van inbors met sterk karakters ~ ek weet nie hoe hulle dit doen nie. AL wat ek se hulle verdien SUID AFRIKA om hulle te support ~ Ek sal SWART wees Maandag ~ MAAR ek dink nog steeds die moet verder gaan, ons met ophou praat in in stilte vra “Waarheen?” Suid Afrika moet opstaan en SE GENOEG ~ REGERING NOU BEGIN JY ONS BOERE en hulle families beskerm. VANDAG nie more, nie oormore nie ~ VANDAG. Die regering moet begin wakker word, SONDER ‘n BOER het ons NIKS …..

Dis ń plan .. ·

Dalk het dit nou tyd geraak om die Kaapse Party (Cape Party) se plan te implimenteer. Hulle stel voor ń onafhanklike Kaap Republiek waar ons nie afhanklik gaan wees van ń nasionale polisiemag nie, maar ons eie waar die mense weer die sê gaan hê en besluite neem.

Susan ·

Ek bly nie op ‘n plaas nie en is ook nie op hoogte met alles nie, maar indien mens iemand in die huis hoor, sal dit nie beter wees om die res van jou gesin in een vertrek te probeer kry en dan die deur sluit nie, as iemand dan aan die deur peuter kan jy sommer net skiet.
Ek voel baie jammer die die gesin en bid vir sterkte vir hulle, dit is seker baie moeilik om jou lewensmaat op so ‘n manier te verloor. Ons hande is afgekap, al hoop wat ons nog het is om ons oê op te slaan na bo.

Edwin ·

Ek vra openlik ,is daar geen Taakmag lede wat ons kan help met veiligheid opleiding en strategie nie?

Jaap Swart ·

ANC begrip vir swart teen wit , dis krimineel van aard .
ANC begrip vir wit teen swart – dis rassisties.
Weens bepalings en voorwardes mag ek nie verder deelneem aan die gesprekke nie, alhoewel ek glo aan vergeldings reaksies soos die ANC/EFF gemeenskap ons telke male al bewys het!!

Tiger ·

Ek wonder net hoeveel ”kommentators” hier het ‘n wapen AAN hulle gedra terwyl hulle kommentare geskryf het?DIS waar ons probleem le – mense dink steeds hulle leef in feetjieland!Ons oplossing is om PARAAT te wees te alle tye ,GEEN kanse te waag nie en eerste te skiet,veral binne mens se huis.
Innige simpatie aan die naasbestaandes van die jong man wat summier vermoor is.

STOPDIEMOORDE ·

Ons boere word uitgemoor. Ons is self boere en is te bang om Saterdae aande rustig ‘n vleisie te braai en saam met vriende te kuier, want of jy word onkant betrap by die plaashek of ingewag by jou oprit. Ons is kluisenaars. Is dit regverdig? Ons vryheid is ons grootste vrees. Ek het geweier om die film TREURGROND te kyk, want ek is bang, maar het dit gedoen. Die film raak elke minuut meer relevant. Kyk dit… dis die moeite werd. Staan saam en bid vir ons boere, vir ons land, vir ons mense.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.