Boer voor vrou met mes doodgesteek

Argieffoto: Johni Edwards

Argieffoto: Johni Edwards

ʼn Boer van die Groblersdal-omgewing in Limpopo is Vrydagmiddag ten aanskoue van sy vrou deur ʼn aanvaller oorval en met ʼn mes doodgesteek.

Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn inbreker het omstreeks 12:00 Henning Joubert (53) en sy vrou op hul plaas op die Stofbergpad ingewag toe hulle van die dorp af gekom het.

Volgens die polisie se voorlopige ondersoek het ʼn struweling tussen Joubert en die inbreker ontstaan en is Joubert verskeie kere met ʼn mes gesteek, het Otto gesê. Hy is op die toneel dood. Sy vrou is ongedeerd.

Die inbreker is in die proses geskiet en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal. Otto het gesê dit lyk in dié stadium asof daar net een verdagte by die aanval betrokke was.

“Sake van moord en huisbraak word tans ondersoek. Nog sake kan later bygevoeg word soos die ondersoek vorder,” het sy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Willie Paterson ·

Is daar niemand in hierdie land wat die guts het om iets aan hierdie moorde te doen nie?

Freud ·

Nou toe. As jy die guts het hoekom het jy nog nie iets daaraan gedoen nie? Wie wil jy he moet iets daaraan doen?

Marius ·

Ons president leef in Secure in Comfert. Wonder hoe sal hy en die ANC dit hanteer as dit met een van sy vrouens sou gebeur.
Dan is die Valke daar en die moord is rassisties. Wit boere bloed het vir die ANC regering goedkoop geword

hendrik ·

Hello… 5 aanvallers nie een huisbreker nie… Feite…feite… Hier Volg die mood boodskap wat uitgegaan het…

Ons nou net ontvang…. AANDAG!!!!! PLAAS AANVAL ROOIKRAALDAM OMGEWING 35 KM OP GROBLERSDAL – STOFFBERG PAD. FOURIE MENSE BESEER. OMGEWING VAN ANDRE KITSHOFF. VYFb AANVALLERS EEN GEARESSTEER VIER OP VLUG SOEK BYSTAND EN LUGSTEUN AS8 MOONTLIK?

gatiep ·

Ek weet nie meer nie.
Hoop Europe kyk wat gebeur hier.
want dit is hulle voorland ook een van die dae.

Mariné Lourens ·

Dagsê Hendrik

Dankie vir jou boodskap. Die inligting in die berig is soos ons dit van die polisie ontvang het. Indien jy meer inligting oor hierdie voorval het, stuur dit gerus aan [email protected].

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Liza ·

Jy is reg Hendrik…. inligting word afgewater deur die polisie aan die media om een of ander rede…. ons is op die noodroep-groep Baie hartseer dag vir Groblersdal en omgewing, innige simpatie aan familie.

hannes ·

Nou toe kom ons roep die oud kommando op-ou grens vegters -nie awb manne nie-manne met gutts-my voorstel,vind uit wie van die manne wat diensplig gedoen het is in die lewe-en stel dwang op hulle tot n ernstige gereedmaak-

Siener ·

Ek is verstom dat daar so min mense is wat die boek gelees het wat oor die Siener se visies gaan wat hy van die Here af gekry het. Lees dit mense…lees dit. Ek hoop en bid dat ek dit gaan ervaar maar ek dink ek is dalk te oud. Die boek oor die visies wat onse Vader vir hom gegee het is besig om uit te speel om ons asook in Europa. Fantastiese boek om te lees.

ram bul ·

Jys dood reg ek het ook al gese ons het baie plase wat ons in forte kan maak al di wittes trek soon toe maak als leeg en toe gauteng moet spook town wees en as enige imand naby daai plase kom skiet

Joann ·

Sit ons prez op die voortvlugtendes,hy lieg hul nou uit hul skuilplek uit

Tiger ·

Mog sy voorvader geeste hom kom haal maar eers na ‘n volle week se lyding!

Mariaan ·

Dis duidelik die regering gaan niks aan plaasaanvalle doen nie. Dis lankal tyd dat boere en hulle gesinne nooi ongewapen mag wees nie. Hulle moet te alle tye paraat wees. Dis ń oorlog in die kleine en daar is seker nie nog steeds boere wat glo daar gaan niks met hulle gebeur nie.

Garfield ·

Die DA weier ook om die ernstigheid van plaasaanvalle te erken.

Danie ·

Skandelik en daar word niks gedoen daaraan nie en die mnne in parlement sit gter or

Johann ·

As al die boere saam staan kan ons n verskul maak so lanl as wat ons saam staan die SAP ia n klug en maak baie boere hartseer want as jy bel is daar 90 persent nie vervoer nie waar gaan ons mense se tax geld heen dis regtag n probleem .

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.