Boereoorlog-standbeeld aan die brand gesteek

Foto: Twitter

Foto: Twitter

ʼn Oorloggedenkstandbeeld op Uitenhage se markplein is Donderdag aan die brand gesteek, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Ao. Bazil Seekooi, woordvoerder van die polisie, het gesê drie gemeenskapslede het omstreeks 12:30 ʼn motorband oor die standbeeld geplaas en dit aan die brand gesteek. “Die mans het met die polisie se aankoms van die toneel gevlug en niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.”

Volgens Seekooi het gemeenskapslede beweer die skuldiges word met die EFF verbind, maar dit kon nie bevestig word nie. Die polisie ondersoek ʼn saak van kwaadwillige saakbeskadiging.

Die standbeeld is van ’n Suid-Afrikaanse soldaat en is ’n gedenkteken van die Anglo-Boereoorlog en spesifiek vrywilligers uit Uitenhage wat tussen 1899 en 1902 in dié oorlog geveg het.

News24

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

58 Kommentare

Deon ·

How lank gaan ons nog stilstaan en kyk hoe hulle ons geskiedenis vernietig.
Mense ons sal moet begin opstaan.

Thomas* ·

Ons moet begind saam staan mense. Genoeg is genoeg. .. ons moet iets begind doen daar aan*

Deon ·

Hoe lank gaan ons nog stilstaan en toekyk hoe hulle ons geskiedenis afbreek,ons moet begin wakker word!

RLN van New Zealand ·

Neem foto’s van alle standbeelde en historiese plekke. Dit is al wat sal oorbly om vir die nageslag te wys… Alles wat aan die (Boere) blankes behoort gaan afgebreek en vernietig word.

Ek wonder hoe lank die Voortrekke monument gaan bly staan.

Peet Schabort ·

RLN, gaan kyk by “eggsa” op die webwerf van die Genealogiese Genootskap van SA waar hierdie beeld onder grafstene in die Ooskaap gefotografeer is. Daar is heelwat ander inligting ook by “genza.org.za” en kyk onder “projects”. Ja die standbeeld is ‘n tommie maar dit is van minder belang. Hopelik sal Maroela hierdie plaas . . .

Gert Grobler ·

Hierdie barbare kan maar al die beelde aan die brand steek.Al wat hulle regkry is om afrikaners wat hulle geskiedenis en herkoms vergeet het uit hulle slaap wakker te maak. Die wiel draai.Die dag sal Kom waar die swart man gaan agterkom waarvoor hy hom ingelaat het,en geen genade gaan ontvang nie.Dr Gert Grobler

Willie Reinecke ·

Laat ons een van “hul” standbeelde aan die brand steek-Haal ons wit WIT is die voorblad nuus wereld wyd!!!!!Ek dink dit is tyd vir ons om die nuus te haal…………

Buks Oliefant ·

Dis baie,baie hartseer die land is in ñ toesand.Moord en verkragting is net te algemeen.So jammer die ware statistieke word weggesteek.Afrikaaners het lafharts geword.Want almal is net vol vrese en doen niks doeltreffend.

Neptunus ·

Was die standbeeld dié van ‘n Kaapse rebel of ‘n Tommie? Hoe dit ookal sy, dis onaanvaarbaar om dit te beskadig of te besmeer. Selfs die ou Natte het nie – nadat hulle in 1948 aan bewind gekom het – plekke soos Durban, Port Elizabeth, Beaufort-Wes, Verulam, Oos-Londen, Somerset-Wes of Kimberley se name verander, of Koningin Victoria of Rhodes se beelde verwyder of met rioolvuil gegooi nie. Ek wonder hoeveel van hierdie mense wat goed afbreek het al ooit aan enigiets behalwe ‘n sinkhut help bou?

Tumelo ·

dis waar hoe langer ons stil bly en niks doen nie gaan ons groot. dele van ons geskiedunis verloor tyd om op tell staan

SJ ·

Hulle weet nie wat hulle doen nie!! As dit nie vir daardie boeresoldate was nie, het hulle nie so n lekker vry land gehad om te plunder nie!

marionne knops ·

ek sien dit als Nederlandse, die in pragtige Zuid Afrika woont: ons vernietig nie die standbeelde wat vir Duitse soldate is opgerig in die 2e wereldoorlog, ook al was hulle die vijande. Nee, dat was ook maar seuns die toendertijd een bevel het uitgevoer vir hulle vaderland. Hoe krijgt iemand dat in zijn hersens om een standbeeld dat “vrijwillige” soldaten die gesneuveld is voor die vaderland te verwoest. Die mense die dit doen is in een “vrij en democratisch” land geboren, maar hulle besef dit niet om dat hulle niet geschoold is en niets weet van geschiedenis. Die zwaar taak wat voorle vir Zuid Afrika is maar een: skool die mense, hulle zal dat niet meer vir een EFF stem

Peet Schabort ·

Dis waar woorde Marionne. In die tyd van apartheid was die slagspreuk “Liberation before education” en dan brand hulle die skole af wat die apartheidsregering vir hulle gebou het. Om afstande ook vir die swart skoolkinders korter te maak was daar ook heelwat skole op boere se plase. Ook van hierdie skole is afgebrand. Dit is nie ‘n maklike taak want ons het met kommunisme te doene in hierdie land. Mooi loop daar in Nederland as ek jou reg plaas.

Leon ·

Ek wonder of die oorgrote meerderheid saamstem? Ek glo nie. Daar is baie vredeliewendes en verdraagsames onder al die Suid Afrikaners. Die minderheid doen skade. Bid vir waarlike wysheid vir leiers. Die geveg is nie noodwendig teen “vlees en bloed nie. “

Thomad ·

Hoe lank gaan ons stil staan. ? Kom boere laat ons saam staan. . Genoeg is genoeg. .

Charles ·

Dit gaan nou net weer n debad raak want ons volk praat net en doen niks. Ons gun mekaar nie eens iets nie. Aanvaar maar dat ons boerevolk sal nie reg kom nie.

Buks Oliefant ·

Ek stem die boere volk is gevrek.Dis baie,baie hartseer die land is in ñ toesand.Moord en verkragting is net te algemeen.So jammer die ware statistieke word weggesteek.Afrikaaners het lafharts geword.Want almal is net vol vrese en doen niks doeltreffend wat help nie.God is groot!!Maar ons doen niks!Ons is soos n 6j oud kind wat God vra vir hulp om veilig oor die pad te kom en dan sy oë toe maak en oor hartloop sonder om sy kant te bring.Ons het mos verstand gekry.

Peet Schabort ·

Nee Anne, mens kan nie ‘n vuurhoutjie so mors nie.

Phillip ·

Ons wit Afrikaners praat en praat net. Ons gaan nog praat tot die ANC se Liewe Jesus terugkom. Ons is ontwapen, ons is Goddeloos en ons kan net mekaar se tools en titte meet. Ons gaan nie wakker word nie. Nee wat, daai DSTV en Rugby en Krieket is darem maar te belangrik as om te gaan bloei vir die kinders wat nog moet kom. Rus in Vrede Suid Afrika. Rus in Vrede die Wit man in Afrika. Soos die Renoster sal ons ook binnekort net op fotos en Museums gesien kan word. RIP

Buks Oliefant ·

Ek is mal oor wat jy se! Dis waar.Jy praat soos iemand met intelligensie.

Andrew ·

Dit lyk soos die handewerk van baie oningeligde, ongeletterde, gefrustreerde mense. Hulle het nie erg aan geskiedenis nie, want hulle sal nooit ‘n toekoms he nie, omdat hulle geen hoop het nie. Die gaping raak al groter en die verwyte daaroor al meer haatvol. Wie se verandwoordelikheid is dit om van hierdie agterstand ontslae te raak, die mense wat die agterstand het of die wat nie die agterstand het nie? Al probeer jy hoe hard, jy kan nie iemand se wysheid, of dit wat in sy hart is wegvat nie, al brand jy al die boeke in die wereld of al breek jy al wat ‘n beeld is af. Hoe lank gaan arme Mandela se beelde nog staan, hy sal seker volgende wees, want dit begin al hoe meer lyk as of die “struggle” ook maar ‘n grap was en daarby verniet ook.

wors ·

Die Twitter foto kan sekerlik agtervolg word… Se maar net…

Theo ·

Hulle is sedert die begin vervul met die gees van vernietiging, klaar.

Faan ·

Ek sien hier heelwat mense wat ander aanpor om te brand en vernietig. Hulle wil dit nie self doen nie, want hulle is self te bang of slapgat. Die versk tussen die wat dit doen en die wat dit nie doen nie, is dat daar iets is om te verloor by laasgenoemde. Die deel van die bevolking wat die goed doen het niks om te verloor nie en daarom sal hulle aangaan. Hule sal nie eens gevang word nie, want hulle word deur hul Polisiemakkers beskerm. As hulle opgestook word, doen hulle, want hul prys is laag. Geen Witte sal dit doen nie. As jy wil opstook sonder om self te wil doen, is jy net so laag as die goed. Moenie in jou luuksheid sit en ander probeer opstook om misdadigheid te doen nie. Staan self op vir jou sg. Reg. Dit is die probleem met Wittes vandag. Wil altyd he ander moet iets doen en soek altyd verskonings . As jy dan so sterk voel, waarom doen jy nie self nie? Nee, dit is mos beter om eiers daaroor te le. Te veel werk om die eiers uit te broei. Slapgat Wit Volk!!!

Neptunus ·

Stem volkome saam met jou Faan. Platformhelde en bekrebelle is wat hulle is. As hulle ook wil begin standbeelde verf moet hulle dalk eers leer toyi-toyi en riool rondgooi, selfde mentaliteit. Kinderagtig om op presies dieselfde wyse te wil reageer, en geen krieseltjie kreatiwiteit nie. Om standbeelde te verf behoort nie verder te strek as studentepret nie, toe ons soms ‘n ander koshuis se gelukbringer of beeld ‘n ander kleur gegee het. Word groot mense!

Theo ·

Faan. Ek was aanvanklik kwaad oor jou brief en wou vra, Faan wat doen jy?? Maar ek verskil van jou oor die nie saamstaan van die volk wat deur die geskiedenis bewys is. Jy/julle is/was nog ie daar nie. Ek dink, nee ek weet, jy/julle kan n groot verskil maak deur te konsentreer op die regte dinge en waar dit saak maak. Eendrag maak mag. Nag ou grote.

maria ·

As ek so lees deur al die comments voel ek so jammer vir ons land se mense! Ek is n boer vrou in alle gloria, maar ek alleen kan nie in opstand kom oor dit wat hulle met ons doen nie. Ons was nog nooit n nasie wat kon saam staan nie! As ons nou regtig wil terug gaan in die geskiedenis en nou se tyd ook. Ek vind dat ons eindelik ook net n boere volk vol lafaards is. Ek oordeel nie maar dit is net my comment.

Eugene ·

Ek stem 100% saam wat Maria se, die ou boere volk kon nog nooit saamstaan nie

bert ·

Die goeie ding hiervan is dat sulke insidente ons verder gaan verenig. Baie energie en fokus sal die gevolg wees. Hierdie swape saai nou die saad vir nog ‘n generasie se haat. Sal interessant wees om te sien wat ons gaan doen as oom Paul verniel gaan word.

Gert ·

Dankie Faan. Ek het gewonder hoe n mens hier op n beskaafde manier gaan se wat mens moet se. Maar jy kry 10 uit 10. Sekere Afrikaners is net soos klein skoothondjies….groot geraas maar boggerall werd.

Skull ·

Die berig is seker waar maar die foto is ook lekker ge-“photoshop”, kyk na die rakker aan die linkerkant wat daar sommer so in die lug hang, hy het nie eers ‘n skaduwee nie.

Delia ·

Skuil, hy hang nie in die lug nie….hy staan laer as die platvorm waarop die standbeeld is, daarom is sy skaduwee op die grond, langs die platvorm.

Sorodi ·

Die standbeeld saga is besig om nou regtig belaglik te raak! Wonder nou net wat gaan gebeur as die standbeelde van die nuwe Suid Afrika beskadig en/of afgebreek word! Wat gaan dit genoem word? Hoe gaan mense daarop reageer?
Deur standbeelde te beskadig of af te breek sal nie die geskiedenis van hierdie land verander nie!

Yvette. ·

As dit gebeur sal die mense definitief in die tronk gegooi word of vir ‘hoogverraad’ aangekla word.

Yvette. ·

Ek lees al hierdie kommentaar en sien dan weereens dat afrikaners nie kan saamstaan nie. Baklei nou onder mekaar oor elkeen se kommentaar oor die standbeelde!!! Ai tog, al wat ons moet doen is om op ‘n positiewe manier seker te maak dat ons geskiedenis nie verlore gaan vir ons kinders nie.

revenge is sweet ·

Die beeld is beskadig en moet vervang word . Sit sit n TOYOTA badge op .

iemand ·

Die probleem is dat almal kommentaar dat almal moet saam staan dat als genoeg is. Woorde help ni. Actions speak louder then words. Hou op se genoeg is genoeg en bewys dat dit genoeg is om net op hou se staan saam en werklik saam gaan staan. Dis een probleem van ons as suid afrikaaners ons se dit is di probleem ons se ons moet saam staan. Maar ons doen ni. Ons kla en gee idees vir oplossings maar sit nie di idee in werken in.

dries ·

Dis maar soos die Afrikaner is ,hy kan dryg en praat maar verder kom hy nie.

hennie ·

Stoot elke beeld van mandela om vir elke beeld wat hul on stoot. Oog vir n oog

Werner Erasmus ·

Dit is vir my absoluut barbaars. Ek wonder wat die mense sal doen as die oorsese lande waar standbeelde staan van Mandela en ander Suid-Afrikaners, ook beskadig of verwyder word? Die persoon wat die nonsense begin het, moes verder aan die implikasies van hierdie eenvoudige “rasse” kwessie gedink het, as wat sy neus ver is. Dit is onaanvaarbaar dat nie eers die polisie of geskiedkundige departemente optree teen diegene wat standbeelde beskadig of vernietig nie. Waarheen gaan ons land? Hul moet weet dat almal baklei het vir ons land met die oorloe, nie net boere nie. Dis tyd dat iemand iets moet doen hieroor en aksie neem teen hierdie barbaarse optrede. Waar is die president in hierdie aangeleentheid. Het hy dan nie ‘n eed afgele om die geskiedenis van alle kulture te beskerm en te respekteer nie, en om seker te maak dat die beskerming daarvan toegepas gaan word nie? Hy is eensydig en dit is nie wat ons nodig het nie.

Leonie Booysen ·

Ek het toevallig n fb gespsrek gehad met n EFF lid. Hy se dat hulle van plan is om alles wat aan die wit man gekoppel is te vernietig en dan ons in die see te jag. Het glad nie geantwoord op my vrae nie en net gese ons is stupid omdat die weermag en die polisie mag agter hulle staan. Daardie polisie wou nie die skuldiges vang nie. Ons moet maar begin met die revolusie soos Malema wil he Laat ons dit klaar kry.

Rynhardt ·

Wat baie Afrikaners nie verstaan nie, is dat die Vryheidsmanifes uitgeleef word! Die vernietiging van die blanke se kultuur en identiteit word deur hierdie kommunistiese dokument uitgespel! SA word volgens die vryheidsmanifes geregeer en die ekonomie is reeds vernietig ! Dit spel ook n rewolusie uit.Die”dinosaurus-media” gaan bogenoemde nie vir jou uitspel nie!Vir jare I dit beplan dat SA n eensydige media-struktuur moet he wat die regering moet dien, terwyl die nuwe wereldorde albei beheer so ook alle wereldleiers en wereldmedia! Dinge gaan nog baie erger raak in SA!

Danie Putter ·

Geluk Danie nou praat jy waar.Waar is die onderhadelaars nou?

Francois ·

Ja nee mense. Ek het nou al die ou boodskappies en argumente gelees. Ons Afrikaner volk is eerstens slapgat. 2 Rug op die Hemelse Vader gedraai 3 Grootbek. 5 kan nie saamstaan nie… 6 niemand gun die ander een n plekkie onder die son nie…7 vertrap almal om bo uit te kom vir geld en luukshede.. En nog vele meer kan op ons volk geplaas word. Manne en Vroue van die Afrikaner volk. Eers moet al hierde bogenoemde uit die weg geruim word voor die volk miskien ñ verskil kan maak. Maar tot dan sal daar mense van ons eie volk wees wat ons sal verraai net om sekuriteid te verkry om dan weereens op die ander te trap om te oorleef. Dit is immers hartseer om te sien dat so ñ magtige volk so maklik verswelg kan word deur geld , en goddeloosheid. Bid Afrikaner volk vir die HEMELSE VADER OM VERGIFNIS EN HOU OP OM LEË PLANNETJIES TE MAAK.

Swanna ·

Francois, jy is die enigiste een wat hier op die oomblik die waarheid skryf. Ons het ons Hemelse Vader uit verkoop vir ‘n Baäls se figuur wat dood is en daar nou bronze beelde van hom opgerig word en almal aanbid dit want hy is mos kamstig ‘n wêreld ikoon. Net ‘n voorbeeld. Kyk na ons kerke. Dit sê alles. Nie ons, ons voor HOM ootmoedig nie gaan daar niks reg kom nie. Wat ek graag wil weet, wie is, ons, julle en hulle.

Peet Schabort ·

Neptunus, wat beteken ;) aan die einde van jou sin?

Rynhardt ·

Jy weet ,alles van ons Afrikaners is deesdae sleg in SA, ons geskiedenis, standbeelde ens., maar ons geld is genoeg vir kommunistiese standbeelde? Dit werk nie meer so nie! Afrikaners word in stedelike gebiede vermoor en verkrag terwyl daar nie eens 1000of neer die voorblaaie haal van liberale, afrikaanse dagblaaie nie, nog minder haal die meer as 4000 wit vermoorde boere ons voorblaaie! As n sekere minister teen 180km /ph handhaaf en sterf kry hy 6dae dekking op SABC en die se radiostasies, maar nie ons vermoorde mense nie! Wie is hiervoor te blameer? Dit is die verraaierDe Klwrk en sy NP-bende wat nou wegkruip met die moeilikheid wat nader kom! Voor 2Februarie 1990 was ons as volk reeds uitverkoop in opdrag van die nuwe wereldorde, sodat n kommunistiese Anc regime kan regeer! Nou staan die nuwe wereldorde agter hulle! De Klerk bly vandag in n R30miljoen woning in Leeuwkop I die Kaap.Dit is n skande terwyl ons Afrikaner/Boervolk vir 21 jaar geen toekoms het nie, en ons mense word met mening onderdruk! Tot vandag toe weier die nedia om melding te maak van sy R30miljoen woning op hul voorblaaie! In 2010 het hy n R33miljoen woonstel langs die kus gekoop, dit haal weereens nie die voorblaaie nie! Vir die wat wonder, hy het nie die plaaslike lotto gewen nie! Volgens De Klerk is die nuwe SA veilig.Weereens vra die media nie op hul voorblaaie die volgende nie:”As u se die nuwe SA is veilig, hoekom ry u met n gepantserde motor wat knight Rider se pratende kitt na n anateur lyk? Plus u het lyfwagte wat u oppas! Hoe verduidelik u dit terwyl afrikaners uitgemoor word?”De Klerk kry elke maand n stewige pensioen van die einste Afrikaners, nadat hy hul van hul land en toekoms op n bedrieglike wyse ontneem het! Ditvis tyd dat die Afrikanervolk De Klerk en sy NP-bende aantree! Die Here slaap nie! De Klerk sal nie al sy miljoene uitleef terwyl ons as volk met die gebakte pere sit nie! Die Here is regverdig en almagtig! Hou moed Afrikaners! Die Here stel nooit teleur nie!

Rynhardt ·

Ons afrikaners se standbeelde word aan die brand gesteek en ons mense word onderdruk! Hoe is dit moontlik terwyl De Klerk in n R30miljoen woning kan sit in Leeuwkopbin die Kaap?

Dirk ·

Wat verwag jy – Sahra vat so lank om te besluit oor alles. Miskien moet Sahra verwyder word eerder as die standbeelde. Sahra is net ‘n klomp konsultante wat geld maak uit eindelose studies oor muwerige nonsens uit die verlede wat in elk geval nie meer saakmask nie. Die val Rhodes gaan ook die val van Sahra wees. Rhodie en Saartjie die liberalistiese imperialiste, saam saam by die deur uit – wonderlik, wonderlik.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.