Boks-afrigter Nick Durandt oorlede

Nick Durandt Foto: BoxRec.com

Die legendariese boks-afrigter Nick Durandt is Vrydagmiddag oorlede.

Durandt (53) is dood in ʼn motorfietsongeluk naby Clarens in die Vrystaat. Hy was glo in ʼn botsing betrokke met ʼn motor op die pad tussen Bethlehem en Clarens.

Hy was die president van die Crusaders Bike Klub.

Durandt het meer as 90 Suid-Afrikaanse kampioene opgelei en 19 boksers gehelp om internasionale roem te verwerf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Gese k ·

Rerig jammer om te hoor, wonder of hy dalk oppad Na Oom Angus toe was. R.I.P.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.