Die Chinese konglomeraat Shanghai Zendai het reeds begin met konstruksiewerk aan die nuwe R84 miljard-stad in Modderfontein, Johannesburg, berig Africa Property News.
Maroela Media het in 2013 ʼn video van eNuus opgelaai oor dié beplande stad wat uiteindelik ook ʼn pretpark, 10 hotelle, 10 winkelsentrums, behuising en ʼn konferensiesentrum sal insluit.
Shanghai Zendai het 1 600 hektaar grond teen meer as R1 miljard van die springstofmaatskappy AECI aangeskaf.
Stad se naam: Zuma City”. Straatname is kadername.
Nou slaan ek die bal vêêêêrrrrr mis.
Wat ek wel waag is ‘n apartheidstad vir Chinese. Slaan ek die bal raak?
Ek het so’n idee die “regering” (lees JZ) gaan ook hierby baat – definitief genoeg vir nog ‘n sekurkteits opgradering by ‘n vesting iewers in Natal.
Skuus, ek was so weggevoer deur die positiewe kant van die berig, ek het van die negatiewe vergeet: Hoe lank sal die ontwrigting (veral van verkeer) duur. Rome is destyds nie in een dag gebou nie.
Dagsê Nic
Die projek sal oor die volgende 15 jaar strek.
Groetnis
Suné
nms Maroela Media
Sjinese doen niks verniet nie. Hulle gaan net bou wat verkoop of betaal word. Die sjinese regering befonds ook alles wat deur sy mpye oral gedoen word. Let wel hulle skenk niks en gee niks verniet nie
Al die werkers gaan Chinese wees, al die werkers gaan nuut van China af kom, As die projek klaar is bly die werkers hier.
Hier kom probleme. Hulle word ook gesien as kwotas.
Deur die Chinese vir die Chinrse – net n ander manier van ” landgrab”
WHOOP WHOOP!!!Vir my solank n lekr Chinese vrou aanskaf,dan is ek gesort.dan is ek mos ethnically correct.eks nie dan wit nie en ook nie geel nie.eks in die middle!!!!!BEE hier kom ek!!!
Ja nee wonder hoeveel is in Zuma se sak nie in die bank want dan weet die hele Suid Afrika maar hy moet onthou ons het nie standerd 3
Nou verstaan ek hkm regering nou in skole n chinese taal wil inbring wat kinders kan vat as n tweede taal so hulle wil afrikaans uitdruk vir die gemors
Hoogte van mure? Hul is mos geweldig kort. Alle arme lang mense moet maar buk-buk?