
‘n Kunstenaarsvoorstel van die nuwe stad Foto: Africa Property News
Die Chinese konglomeraat Shanghai Zendai het reeds begin met konstruksiewerk aan die nuwe R84 miljard-stad in Modderfontein, Johannesburg, berig Africa Property News.
Maroela Media het in 2013 ʼn video van eNuus opgelaai oor dié beplande stad wat uiteindelik ook ʼn pretpark, 10 hotelle, 10 winkelsentrums, behuising en ʼn konferensiesentrum sal insluit.
Shanghai Zendai het 1 600 hektaar grond teen meer as R1 miljard van die springstofmaatskappy AECI aangeskaf.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
13 Kommentare
Stad se naam: Zuma City”. Straatname is kadername.
Nou slaan ek die bal vêêêêrrrrr mis.
Ek het so’n idee die “regering” (lees JZ) gaan ook hierby baat – definitief genoeg vir nog ‘n sekurkteits opgradering by ‘n vesting iewers in Natal.
Skuus, ek was so weggevoer deur die positiewe kant van die berig, ek het van die negatiewe vergeet: Hoe lank sal die ontwrigting (veral van verkeer) duur. Rome is destyds nie in een dag gebou nie.
Sjinese doen niks verniet nie. Hulle gaan net bou wat verkoop of betaal word. Die sjinese regering befonds ook alles wat deur sy mpye oral gedoen word. Let wel hulle skenk niks en gee niks verniet nie
Al die werkers gaan Chinese wees, al die werkers gaan nuut van China af kom, As die projek klaar is bly die werkers hier.