Brand by gebou in Kaapstad

Buite die Pinnacle-gebou in Kaapstad op 29 Junie 2016 (Foto: ANA)

Buite die Pinnacle-gebou in Kaapstad op 29 Junie 2016 (Foto: ANA)

ʼn Besige straat in Kaapstad se middestad is Woensdagmiddag vir verkeer gesluit toe nooddienste ontbied is vir ʼn brand wat by die Pinnacle-gebou uitgebreek het.

Theo Layne van Kaapstad se brand- en reddingsdiens het bevestig die brand het op die 14de verdieping in die rekenaarbedienerkamer uitgebreek. Geen beserings is aangemeld nie.

Slegs sekere verdiepings van die gebou is ontruim.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.