Brand by Nestle-fabriek in Potchefstroom

Die Nestle-fabriek in Potchefstroom

Die Nestle-fabriek in Potchefstroom

ʼn Brand het Vrydag by die Nestle Cremora-fabriek in Potchefstroom, Noordwes, uitgebreek.

“Die brand het in die fabriek se elektriese beheerkamer uitgebreek,” het Motshidisi Mokwena, woordvoerder vir Nestle, gesê. “Geen beserings is aangemeld nie en alle werknemers is ontruim.”

Die omvang van die skade kan eers bepaal word nadat die ondersoek afgehandel is. Die skoonmaakoperasie sal Saterdag hervat. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.