Brand by trouplek

Ubuntu Kraal Foto: jhblive.com

Ubuntu Kraal Foto: jhblive.com

Brandbestryders sukkel om ʼn brand onder beheer te bring wat Sondag by Ubuntu Kraal in Dube, Soweto, uitgebreek het.

“Die kapel is heeltemal verwoes en ander geboue het baie skade,” het Robert Mulaudzi, woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste, gesê. “Die mense is ontruim. Niemand is beseer nie.”

Dit is nog nie duidelik wat die brand veroorsaak het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.