Brand in Johannesburg-middestad

Argieffoto (pixabay.com)

ʼn Brand het Donderdagmiddag in Marshalltown in Johannesburg se middestad ontstaan.

Die Johannesburgse nooddienste is op pad na die toneel. Besonderhede sal later verskaf word.

Geen sterftes is in hierdie stadium aangemeld nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.