Nowa Makula word Vrydag in die Elliotdale-streekhof gevonnis vir die moord op ses familielede nadat hy skuldig op die aanklagte teen hom gepleit het.
Makula het vroeër erken dat hy Nomzamo Mhlanti (42) en haar vyf kinders, tussen ses maande en 10 jaar oud, in hul slaap in hul huis in Sidabakweni in die Oos-Kaap doodgekap het.
Makula het Mhlanti daarvan beskuldig dat sy ʼn verhouding met iemand anders gehad het.
Hy het ná die moorde op 25 November verlede jaar gevlug, maar die polisie het hom kort daarna in Ginsberg, by King Williams Town, in hegtenis geneem.
Makula, ʼn Zimbabwiese burger, is steeds in aanhouding.
6 x Lewenskank wat aaneenlopend uitgedien szl word
So 1 x Lewenslanlk vir 6 moorde…..kom ons kyk hoe ver
Verkeerd of reg ek sal weed