China en Zimbabwe vat hande

Argieffoto

Argieffoto

China en Zimbabwe het Maandag verskeie samewerkingsooreenkomste onderteken tydens president Robert Mugabe se besoek aan Beijing.

Die Xinhua-nuusagentskap het laat Maandagaand berig dat Mugabe Sondag vir ʼn staatsbesoek in China aangekom het, en gesprekke met president Xi Jinping van China gehad het.

Mugabe en Xi het toegekyk terwyl verskeie ooreenkomste, waaronder oor voedsel, geldsake en toerisme, onderteken is.

Volgens Xi is Mugabe ʼn ou vriend van China. Hy het Mugabe as ‘n Afrika-leier geprys vir sy stryd teen kolonialisme.

Mugabe het gesê Zimbabwe is daartoe verbind om ekonomiese ontwikkeling te bespoedig, en die hoop uitgespreek dat bande tussen Afrika en China versterk kan word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Grassie ·

En so sluip daardie geel nasie al nader en nader aan ons. Hulle is reeds ingeburger in al ons buurlande en tot ‘n mate ook by ons. Ek wonder of die swart leiers van Suider Afrika beséf dat hulle met die ondertekening van elke ooreenkoms met China ‘n deeltjie van hul land wegteken. Miskien weet hulle dit maar gee nie om nie, solank daar ‘n vet pak note in hul eie sakke beland.

Willie ·

Die skrefiesoë is besig om Afrika in te val. Robbie word nie verniet geprys nie, hulle soek sy land deels om China se oorbevolking te verlig.

Elizabeth ·

Julle moet pasop ek het eenkeer oor die skreefogies geskryf en niks leliks eers gesê toe verwyder Maroela gou my kommentaar. Mense het GEEN idee wat die klomp nog gaan doen en as die regerings wat nou so hand-om-die-blaas met hul is weer hul oë uitvee is ons ‘n China in die kleine. Hulle gee NIKS vir menseregte of die omgewing om nie. Nie eers wat hul eie mense aangaan nie. Die dinge wat gebeur met werkers in daardie land is ongelooflik. Waar hul kom vat hulle oor en as sekeres dink hulle het gesukkel onder apartheid, wag tot die spul oorvat. Mens hoef maar net te kyk waar diere mishandel of uitgeroei word – die Oosterlinge is altyd betrokke.Almal koop alte graag die goedkoop (meestal) swak gehalte goedere van daardie lande en China word net ‘n al sterker wêreldmoondheid.

Willie ·

Die Chinese se geloof is ook vir my vreemd.

NS: Elizabeth, Maroela kan dit verwyder maar hulle mag ons nie slaan, so ons hoef nie so op ons pasoppens te wees nie.

"Huh!" ·

‘n Sware dag vir Suid-Afrika as daardie spulletjie ‘n politieke-voet in die land kry.

piesang ·

Ek hoop mugabe leef nog 10 jaar sodat hy kan beleef as die chinese hom by die stembus verslaan

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.