Covid-19-statistiek: Byna 13 000 gevalle in SA

Argieffoto (Foto: Elmond Jiyane/GCIS)

Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste statistiek van Covid-19-gevalle in Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 403 018 toetse is tot dusver gedoen waarvan 12 739 persone positief getoets het. Minstens 5 676 persone het reeds herstel.

Die dodetal staan op 238 nadat nog 19 Covid-19-sterftes aangemeld is.

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

5 Kommentare

jongste oudste gewildste
Nie Verbaas

En hoeveel van die wat vantevore negatief getoets is, is nou positief?

sterk soos n beer

hoekom word daar altyd net infeksie, sterf en herstel getalle gegee en nooit siek getalle nie?!

Willem

Dit verstom my dat Limpopo ,Noord wes en Noord kaap se syfers nooit vermeerder nie. Iewers is groot fout

marius

Korrel sand in ‘n hoop wat nog bo op hulle afgelaai gaan word.

venessa

Wow kan nie glo Gauteng gaan so goed aan nie. Die mense herstel darem maar baie vinniger in Gauteng as al die ander provinsies.