Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 sterftes

(Argieffoto)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 187 977 gevalle is tot dusver bevestig waarvan 91 227 persone (48,5%) reeds herstel het.

Nog 74 sterftes is aangemeld: 31 van die Oos-Kaap en 43 van die Wes-Kaap. Dit bring die dodetal op 3 026 te staan.

Altesaam 1 792 078 toetse is reeds gedoen.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap3416118,2
Vrystaat23761,3
Gauteng5937331,6
KwaZulu-Natal139847,4
Limpopo15590,8
Mpumalanga18181,0
Noordwes56443,0
Noord-Kaap6860,4
Wes-Kaap6837636,4
Totaal187977100

 

Sterftes en persone wat herstel het: 

ProvinsieSterftesHerstel
Oos-Kaap49018980
Vrystaat9437
Gauteng28215935
KwaZulu-Natal1624197
Limpopo10594
Mpumalanga7621
Noordwes36865
Noord-Kaap4236
Wes-Kaap202649362
Totaal302691227

 

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Vanessa ·

Eks jammer, ek glo nie meer die syfers wat deurgegee word nie. Ek ken ‘n dokter en wat ek hoor kan ek nie glo dat die syfers korrek is nie. Ek dink ons word aan die neus gely. Hierdie ding is baie erger as wat ons van weet. Ons weet nie die helfde nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.