Covid-19-statistieke: Meer as 80 000 gevalle bevestig

Argieffoto (Foto: Gerd Altmann/Pixabay)

Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 80 412 gevalle is reeds bevestig waarvan 44 331 persone (55,1%) reeds herstel het. Nog 49 sterftes is aangemeld en dit bring die dodetal op 1 674 (2,1%) te staan.

Altesaam 1 200 736 persone is reeds getoets.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap1191914,8
Vrystaat6080,8
Gauteng1462018,2
KwaZulu-Natal42385,3
Limpopo4160,5
Mpumalanga3910,5
Noordwes14021,7
Noord-Kaap2110,3
Wes-Kaap4655557,9
Onbekend520,1
Totaal80412100

 

Sterftes en herstel:

ProvinsieSterftesHerstel
Oos-Kaap2515845
Vrystaat9222
Gauteng873716
KwaZulu-Natal732133
Limpopo4218
Mpumalanga1146
Noordwes5175
Noord-Kaap152
Wes-Kaap124331824
Totaal167444331

 

Ouderdomme:

OuderdomSterftesPersentasie
0-930,2
10-1950,3
20-29231,4
30-391006,0
40-4921612,9
50-5941424,7
60-6944526,6
70-7929017,3
80-891317,8
90-99382,3
Onbekend90,5
 1674100

 

Geslag: 

Mans (%)Vroue (%)OnbekendTotaal
874 (52,5)798 (47,7)2 (0,1)1674

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Marisa W ·

Deesdae kan mense mos kies wat hulle wil wees – dalk het die 2 nog nie beluit nie…!?

Raakvatter ·

Haha. Maar dit is omdat die dokumente nie volledig ingevul word nie. En wanneer dit gecapture word, en al die inligting is nie daar nie, dan kies hulle “onbekend” .

BoerSonderRoer ·

Ek het baie noukeurig SA se vordering gevolg in die begin. Het SA met ‘n land soos Rominie vergelyk.

Rominie was baie ver voor SA in die begin. Rominie was op 2000 en SA op 200.

Vandag is Rominie op 22 000 en SA op 80 000.

Verskil is dat ek geen videos van Rominie gesien het waar mense absoluut geen respek het vir “social distancing” nie.

Meeste Europese lande aanvaar net mense van lande waar daar 5 positief is per miljoen. SA moet reg maak vir geen vlugte in die volgende 2 jaar nie.

MARIETA ·

Baie dankie vir die Kaart met syfers op. Waardeer dit opreg. Hou so aan met jul goeie werk.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.