Covid-19-statistieke: Só lyk herstelkoers, aktiewe gevalle

(Argieffoto)

Suid-Afrika het nou meer as 1 404 000 bevestigde Covid-19-gevalle met 12 271 nuwe gevalle wat aangemeld is.

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand bevestig dat 1 404 839 bevestigde Covid-19-gevalle al in die land aangemeld is.

Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 40 574 nadat nog 498 sterftes aangemeld is: 45 in die Oos-Kaap, 17 in die Vrystaat, 201 in Gauteng, 125 in KwaZulu-Natal, 19 in Limpopo, 18 in Mpumalanga, twee in die Noord-Kaap en 71 in die Wes-Kaap.

Tot dusver het 1 217 492 mense reeds van die virus herstel, dit is ’n herstelkoers van 86,6%.

Suid-Afrika het tot dusver 7 947 007 toetse vir Covid-19 gedoen, 64 143 sedert die vorige verslag.

Provinsiale statistieke:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap190 08413,5%
Vrystaat73 3245,2%
Gauteng378 65627%
KwaZulu-Natal299 74021,3%
Limpopo53 9423,8%
Mpumalanga59 2914,2%
Noordwes54 3663,9%
Noord-Kaap30 7882,2%
Wes-Kaap264 64818,8%
Totaal1 404 839100%

Sterftes en persone wat herstel het:

ProvinsieSterftesHerstelAktiewe gevalle
Oos-Kaap10 029175 7084 347
Vrystaat2 61061 1709 544
Gauteng7 597342 70028 359
KwaZulu-Natal7 302245 89646 542
Limpopo1 02346 1096 810
Mpumalanga86751 4796 945
Noordwes86340 16513 338
Noord-Kaap54425 8364 408
Wes-Kaap9 739228 42926 480
Totaal40 5741 217 492146 773

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Melli ·

So lyk herstelkoers ……… maar wat van ons geliefdes wat ons aan di dood moet afstaan, hul ni errs kon besoek het ni ……. daar is geen emosie van di regering af ni, getalle klim maar onthou om eers na di herstelkoers te kyk

Henk ·

As jy Ivermectin gebruik dan word die statistieke so effens akademies van aard. So asof daar nou ‘n afstand tussen jou en Covid is, en jy minder bevrees is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.