Covid-19-statistieke: Só staan sake

(Argieffoto: Getty Images/AFP)

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 5 885 nuwe gevalle is aangemeld wat ʼn positiwiteitskoers van 10,3% verteenwoordig. Dit bring die totale gevalle op 2 848 925 te staan.

Minstens 16 987 426 toetse is reeds gedoen.

Nog 281 sterftes is sedert die vorige verslag aangemeld en dit bring die dodetal op 84 608 te staan.

Altesaam 2 656 534 persone (93,2%) het reeds herstel.

Sedert die vorige verslag was daar ʼn toename van 330 hospitaal-opnames. Daar is tans 10 726 Covid-19-pasiënte in 664 staat- en privaat hospitale.

Altesaam 14 610 572 dosisse entstof is reeds toegedien.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieNuwe gevalleGevalle
Oos-Kaap960281600
Vrystaat654155468
Gauteng550911105
KwaZulu-Natal1341498971
Limpopo121121127
Mpumalanga213148230
Noordwes411146753
Noord-Kaap35385920
Wes-Kaap1282499751
Totaal58852848925

Sterftes en persone wat herstel het: 

ProvinsieSterftesHerstelAktiewe gevalleTotale gevalle
Oos-Kaap1426325626411073281600
Vrystaat648513195517028155468
Gauteng190318872074867911105
KwaZulu-Natal1397643891546080498971
Limpopo38911153391897121127
Mpumalanga19201435822728148230
Noordwes39721364226359146753
Noord-Kaap204777656621785920
Wes-Kaap1902346919411534499751
Totaal8460826565341077832848925

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Johan

….dit lyk my SA’e het nie meer aptyt vir die ‘Wuhan’ virus nie….