DA-raadslid geskors ná herrie oor Israel-uitlating

Mpho Phalatse, DA-raadslid en lid van die Johannesburgse burgemeesterskomitee, is geskors. Foto: Twitter

Mpho Phalatse, DA-raadslid en lid van die Johannesburgse burgemeesterskomitee, is geskors nadat sy namens die stad haar ondersteuning vir Israel uitgespreek het.

Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het Phalatse geskors omdat sy ʼn omstrede uitlating in dié verband op Twitter gemaak het sonder om met die party oorleg te pleeg of goedkeuring van die DA te kry. Sy het ook na bewering Sondag tydens ʼn Vriende van Israel-vergadering haar ondersteuning van Israel namens die stad bevestig.

Phalatse het Maandag op Twitter geskryf: “I would like to declare that I am a friend of Israel, and the city of Johannesburg is a friend of Israel! Shalom Shalom!”[sic]. Dié twiet het tot ʼn hewige bekgeveg op Twitter gelei met DA-ondersteuners wat woedend gereageer het en een pro-Israel-gebruiker wat gedreig het om die party te help opbreek.

“Die DA val uitmekaar. Ons het vriende binne jul party wat nie kan wag om ʼn manier te vind om jul haatdraende party te vernietig nie. Binnekort,” het NO2BDS.ORG getwiet.

Die ANC het hom ook sterk uitgelaat teen Phalatse se uitsprake. “Ons veroordeel hierdie gedrag van die burgemeesterskomiteelid en distansieer ons onomwonde hiervan,” het die party gesê.

“As die ANC in Johannesburg herhaal ons ons solidariteit met die mense van Palestina. Ons veroordeel Israel se besetting van Palestina en die dekades lange volgehoue onderdrukking van die Palestynse volk.”

Die Stad Johannesburg, wat onder die DA se beheer is, het ʼn vennootskap met die Stad Ramallah in die Israelies besette Wesoewer, wat wesenlik die hoofkantoor van die Palestynse owerheid is.

Die EFF het ook Phalatse se uitsprake veroordeel, terwyl Phalatse se kollegas in die DA haar ook gekritiseer het.

Yusuf Cassim, die DA-jeugleier, het aan African News Agency (ANA) gesê hy gaan ʼn klag teen Phalatse indien. “Die DA se provinsiale leier, John Moodey, gaan ook klagte indien,” het Cassim gesê.

“As lede van mening is dat ʼn partylid buite hul mandaat optree, het hulle die reg om klagte in te dien. Dit is ʼn regverdige proses vir almal.”

Phalatse se uitlatings kom te midde van Israel se stryd teen ʼn veldtog van Boikotte, Disinvestering en Sanksies (BDS) teen Israel wat hom beywer vir sanksies teen die land oor sy behandeling van die Palestyne en wat die beweging as Israel se “apartheidsbeleidstellings” bestempel.

Israel glo Suid-Afrika is ʼn sleutelrolspeler om die BDS-veldtog te versterk weens sy burgers se sterk simpatie vir die Palestyne. Talle Suid-Afrikaners meen die Palestyne ly tans op dieselfde manier as swart en bruin mense gedurende die apartheidstydperk in Suid-Afrika.

Israel se departement van strategiese sake het onlangs ʼn pro-Israel-veldtog in Suid-Afrika geborg nadat Gilad Erdan, Israel se minister van kommunikasie, Suid-Afrika daarvan beskuldig het dat die land “terroriste” ondersteun. Die departement het van 3 tot 10 Junie dié pro-Israel-veldtog in Suid-Afrika gehou.

Volgens berigte spruit Phalatse se pro-Israel-standpunt gedeeltelik uit hierdie veldtog.

Die ANC het in reaksie hierop Israel gekap oor die land se “inmenging” in Suid-Afrika se politiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

117 Kommentare

Danie ·

Jy verander jou naam van Filistyn na Palestyn en dan is onmiddellik van alle skuld onthef. Die ironie was toe dat aanspraak op grondgebied ook toe daarmee heen is.

BenaYaHU ·

@Danie
Jy weet geensins waarvan jy praat nie!
En, enigeen wat hiernaas aanhaal dat hulle ‘n “vriend van Israel” is, ken glad nie die WARE toedrag van sake..
Die naam Israel is geannekseer deur ‘n die Khazariese jode, Zioniste en Rothschilds (Bauer) vennote. Die jode is nie eens die WARE Yisra’AL van Die Geskrifte nie, en die naam Yis’ra’AL kom hulle nie toe nie. Die jode is NIE die Yahudi (een van die 12 stamme van Ya’Aqub) nie! Die Khazariese jode, in samewerking met sommige Westerse rolspelers, het daardie naam aan hulself toegedig.
Let daarop dat daar tans sekerlik meer WARE Israeliete onder die Palestynse is as wat daar in die nasiestaat “Israel’ is. Dit sal jou, en ander wat hier hul ondersteuning aan die staat “Israel” voorhou, beslis behaag om die WARE geskiedenis, asook die herkoms, van die staat “Israel” na te vors.. nie dit wat deur die Zioniste en joodse mediahuise aan jou opgedis word nie.
En, voordat jy of enigiemand anders my emosioneel wil aanvat, gaan bestudeer gerus die feite.. en weet dit – die leuens & misleiding strek diep!!

Iemand ·

Selfde vir die mense wat hul naam van Nederlander of Frans verander het na Afrikaner.

Kannaland ·

Ek raai sy is betaal om dit te doen om die DA opsetlik skade aan te doen.

Rupert Ashford ·

Ek HOOP sy het dit uit eie beweging gese. Die hemel weet ons het mense met verstand nodig in Suid Afrika.

Reti ·

Waarvoor gaan dit DA skade doen???? Dankie Phalatse. Meisie so na my hart. Iemand met rede.

Vriend van Israel ·

Ek is ook ‘n vriend van Israel…. maak nie saak wat SA se regering sê nie.

PLP ·

Tragies Tragies Tragies, mag geen persoon in SA meer iets se nie. Elke keer as iemand sy mond oopmaak oor iets wat heelwaarskyknlik jou eie opinie is word jou mond gesnoer. Jy word geskors, jy word gevangenis straf opgele. Mag ek vra wat het van Vryheid van spraak geword. Ek se nie beledig n persoon nie. Ek mag tog sekerlik my eie opinie lug

Johan.H ·

Vriend van Israel, ek stem met jou saam, Die regering praat nie namens my nie!!

Lynette ·

Maar ANC meng dan in met met Israeli politiek!!!!!! Wanneer gaan hulle leer dat jy nie eie reg mag gebruik maar dan ander oordeel wat dit doen nie! Hiedie land is n sirkus. Israel onderdruk nie die Palestyne hulle verdedig net hul eie land. ANC onderdruk meer mense, selfs hul eie mense.

BenaYaHU ·

@Lynette
Jammer, maar jy is BAIE verkeerd in jou gevolgtrekking!
“Israel” is Khazariese jode wat die titel/naam “Israel” aan hulself toegeien het.. hierdie staat van “Israel” is ‘n onwettige besetting van ‘n area (landgebied) wat hul NIE toekom..
Moenie my glo, gaan doen egter gerus jou eie navorsing .. en wees maar versigtig vir die resultate van “google” – gebruik dalk eerder ‘n alternatiewe soekenjin soos GoodGopher of DuckDuckGo..
Die staat “Israel” is die onwettige grondbesetters.. en hul “verdedig nie maar net hul eie land” nie.. dit is wat die jode en hul agente graag wil he almal moet glo. Dit is egter vals, ‘n massiewe leuenspul & misleiding!
Weereens, gaan grawe vir die WARE feite, en jou oe sal geopen word!
Shalom!

ons weet ·

En so skeur die DA “bietjie vir bietjie”.
Die DA se arogansie lei to sy eie val.
kry vir julle

pieter ·

BenaJaHU, die koninkryke van Israel en Juda het tydens ontstaan lank voor die stukkie geskiedenis wat jy uit bronne waarmee jy saamstem, selekteer. Ek laat my nie deur die regering, die BDS movement en selfs die DA voorskryf wat waar is en of ek daaroor mag praat nie. Die DA se optrede teen Mpho Phalatse sê my meer van wie hulle regtig is en bevestig maar weer hul identiteit as ANC light. Daar is duisende Christene en Jode wat Israel ondersteun en die sentiment loop dieper as hul steun aan die DA. Mhho moet haar nie laat intimideer nie.

Marius ·

Toemaar… Na al die dinge wat in die DA gebeur het die afgelope tyd, is ek ook klaar met hulle. Ek is moeg daarvoor om te stem vir ‘n party slegs omdat hulle kompetisie vir die ANC kan wees. Stem vir ‘n slag vir ‘n party wat jou belange op die hart dra…

Wonder net ·

Wat sé sy uiteindelik. “Ek sou daarvan gehou het om die steliing te maak dat ek n vriend is van Israel…….” wat sy dalk net vergeet het om agter die verklaring te skryf is. (Maar sy is nie)?

Jakalas ·

Nou lyk my dis nie polities korrek om saam met Israel te staan nie. Dis vryheid van spraak oor wie jy ondersteun. Die ANC en DA onderdruk daai vryheid net wanner dit hulle pas.

Pieter ·

Ek en Isreal staan ook hand om die blaas, de vat so cANCer!

Johan ·

Het Suid Africa nou besluit dat Suid Africa nou Anti Israel en Joods is……

Piet ·

DG dit is net die stam van Juda (Jode) wat nie die Messias erken nie maar sal met Sy tweede koms wel. Die res van Israel het wel (die verlore skape van Israel wat Jesus van gepraat het). Ons is deel van hulle. Glo dit of nie.

@BenaYaHU ·

@Piet
Jammer, jy maak ‘n massiewe fout!
Onkunde.. want dit wat jy hier skryf is feitelik verkeerd!
Gaan doen gerus ‘n studie van die WARE geskiedenis (jy weet, die WIE, WAT, WAAR, WANNEER. WAAROM, ens.) en jy sal beslis verstom staan as jy sien hoe diep die misleiding strek en al die leuens gebonde aan die nasiestaat “Israel”.
Die waarheid omtrent die staat “Israel” is niks ander dan die konsep van “wolf in skaapklere” nie.

Iemand ·

Ek is n vriend van Palestina. Gee vir die Palestyne “right of return” en stemreg. Bou saam een land.

Afrikaanse Knaap ·

Is die stad van Johannesburg maar nie net die samestelling van die werknemers en burgers nie. Ek steun Israel, en ek is Johannesburg (soos die advertensies lees).
Die DA kan die dame dalk net leer dat sy nie names die munisipaliteit mag praat nie, veral nie op sosiale media nie.
Die ANC moet hulleself asb nie oor enige kwessies uitspreek, hulle het geen geloofwaardigheid by my nie.

Ronel Nortje ·

Ek is VERSEKER ook ‘n vriend van Israel – gee beslis nie ‘n flenter om wat ons “integriteitlose” regering daaroor te sê het nie!

Phil ·

Trotse vriend van Israel! Die meisie kort n medalje! SHALOM!

Nanna ·

Die Here sê die wen wat Abraham seën sal Hy seën, en die een wat hom vervloek sal Hy vervloek….Suid Afrika maak groot moelikheid. Sy het die regte ding gedoen.

Amen ·

Amen! Jy kan nie teen God se volk en Sy Woord optree nie. Wie Israel seën, sal geseën word. Wie teen Israel draai…wel, die Here verander nooit Sy Woord nie. Ek wonder hoeveel van die dweperige ANC wat so maklik die Here ‘aanbid’ saam met hulle voorvadergeeste, lees ooit die Woord van God?

Beulah ·

Voorwaar is ek ook ‘n vriend van Israel. ‘n vriend van Israel is ‘n vriend van God. Ek glo die wat teen Israel is sal nog ‘n swaar les leer.

annie ·

Ek is ‘n vriend van Israel en nie skaam om dit te se nie. Niemand sal my mond snoer nie terwille van valse vrede nie. Baie baie DA

Casper Labuschagne ·

Ek is self aan die kant van Israel en wie my ook al daarvoor wil veroordeel, is meer as welkom. Wie nie jou vriend is nie, is jou vyand – en raai waar gaan staan die DA dan nou? Duidelik word die kaf nou van die koring geskei want die dag wat die Derde Tempel in Jerusalem sal staan op die terrein waar die Tempel van Salomo gebou was kom al hoe nader.

Piet ·

Stem volkome saam! Daar waar die “dome of the rock” tans staan natuurlik uit gesluit soos geprofeteer.

BenaYaHU ·

@Casper
Sjoe, ek moet beslis net vir jou noem – jy is inderdaad SO mislei!
En ek se dit nie om jou te oordeel, veroordeel of aan te vat nie, ek se dit omdat ek weet waar jy is, want ek was OOK nie te lank gelede waar jy tans is..
Casper, Piet, en al die wat so vinnig en gretig hul “ondersteuning” aan die “staat Israel” uitbasuin, gaan doen ASB. eers jul in-diepte navorsing aangaande die WARE geskiedenis/ontstaan van die nasiestaat “Israel”..
Dit is NIE wat jul dink .. werklik, dit sal jul verstom laat sodra jul eers die Waarheid begin sien en begryp!

Piet ·

Bena

Nou verduidelik dan vir ons in al jou slimmigheid wat het het met die “ware” Israel gebeur. Het hulle van die aardbol af verdwyn?

tamboti ·

Die Israel krisis is ‘n tweesnydende swaard met ‘n dolk in die handvatsel ook: steun jy die Israeliete – trap jy op die Palesteine, en andersom. Se jy die Palesteine het reg om selfbeskikking, dan moet jy erken die Afrikaner het ook die reg tot selfbeskikking. Saam kan en wil hulle nie bly/ regeer nie. Wat is die oplossing?
Salomo se wysheid maar in die geval letterlik: SNY DIE LAND IN TWEE EN GEE ELKEEN SY DEEL, met ‘n groot muur wat hulle skei, totdat die mens geleer het om mekaar te verdra, dan sal die muur val – soos in Berlyn.
So as jy in Israel die probleem wil oplos is dit nodig om die beginsel van selfbeskikking te erken, ook in Spanje, en Ierland en Hong Kong en Argentinie – en ook in Afrika.

JC ·

Israel, my broeders en susters in stryd teen die bose magte van onheil en donkerte.

Mag Jahweh Israel en die Afrikaners seen.

Karel ·

En wat van die ander witmense in die land? Of is die Afrikaner beter as ander blankes?

Koos ·

Ek is geensins gekant teen Israel se voortbestaan nie, maar wat het Israel en die Afrikaners met mekaar te doen?

Popsa ·

Sy sal haar seën ontvang en hy sal sy fout agterkom. Ek het ‘n groot sagteplek en reuse bewondering vir Israel.

PMP ·

Help my gou om dit te verstaan, Die ANC wil ons eindom vat sonder vergoeding en probeer hulleself oortuig dit is hulle reg maar se dan terselfde tyd hulle is teen Israel wat volgens hulle grond by die Palesteine afgevat het. Regtig !!!! ANC beplan jy nie nou presies dieselfde nie.
Sou jy kon lees sou jy sien Israel het eintlik dit gekoop, soos ook die Voortrekkers en die Hugenote ook gekoop / geruil het. Of pas die weergawe nie die huidge kommunistiese apartheids regime en hulle ondersteuners nie.
Dankie ook aan die DA, jou regte en ware kleure kom nou mooi uit, ek hoop net alle weldenkende mense kan dit ook raaksien.
n Vriend van Israel.

Pieter ·

Stem saam. Ook opvallend dat die ANCircus Israel kritiseer omdat hulle kwansuis inmeng in SA politiek. Nou wat anders doen die ANCircus as inmeng in Israel politiek. en het dan nog die vermeetelheid om Israel as n blight to the nations te beskryf

Nee wat, die klomp dommes pluk n enorme lat vir hulle eie gatte. Shalom aan Israel, en sterkte vir Mpho Phalatse

Michael ·

Het die ANC. DA. EFF vergeet hoekom hulle daar is? Hulle moet die land regeer. Hou hulle net besig met n klomp SNERT.!!!!!!

Suanette Ludick ·

Ag regtig, waar is die vryheid van spraak nou. Mens is te bang om vandag iets te se, want wat vir jounie verkeerd is nie, is vir al die politieke partye verkeerd. Is hulle bang ons word gebom?

Liberaal ·

Volgens nuwe liberale waardes is vryheid van spraak is nie meer vir die gewone mens op straat nie, dit is vir die politike elite en massamediajoernaliste soos daargestel deur die globale superrykes.

Johan ·

Psalm 122:6  Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!
Shalom Israel!

Nel ·

Soos wat Israel gehaat word deur ‘n wêreld wat in die mag van die Bose lê, word die kerk van Christis eweneens deur ‘n sondige wêreld gehaat. Die Here Jesus het vir sy dissipels gesê: “As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het. As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie… daarom haat die wêreld julle” (Joh. 15:18-19). Evangeliese Christene pas dus net so min as Israel in die ontluikende nuwe wêreldorde van die Antichris in. Nie net word die Christendom tot die vlak van die heidense gelowe gereduseer en daarmee gelykgestel nie, maar dit word ook uit grondwette, parlemente en staatskole uitgegooi. Dit alles is ‘n bewys daarvan dat die evangeliese Christendom net so min in die nuwe wêreldorde geduld sal word as wat Israel aanvaar en geduld sal word. Albei is aan die koninkryk van God verbonde, en sal primêre teikens in die komende ryk van die Antichris wees. Die huidige vyandigheid wat Israel en die evangeliese Christendom ervaar, is ‘n bewys daarvan dat politieke, ideologiese en godsdienstige strukture nou reeds vir die wêreldryk van die Antichris gevestig word.
-Prof J. Malan

BenaYaHU ·

@Nel
Ek vermoed prof Malan is ietwat mislei en gevolglik verkeerd in sy afleiding en gevolgtrekking..
Maar, moenie my of die prof te vinnig glo of aanhang.. gaan doen maar gerus eers jou eie in-diepte navorsing. Indien jy wel bereid is om dit te doen, sal jy werklik geskok wees om die minste te sê. For all is NOT what it appears to be!
Die “staat Israel” is BESLIS nie wie en wat jy, of skynbaar die prof ook dink dit is!
Shalom!

LK ·

Jy kan soos die blankes maak en net sê jou account was gehack, dis mos die maklike uitweg of hoe Saffas?

Catherine ·

DA is besig om die pad heeltemal byster te raak. ….. ondersteun Jode nie ook die DA nie? Meeste van ons is vriende van Israel….
Ons soek nou n party met leiers wat nie volg nie, maar lei

VanAfrika ·

Catherine n Jood het die DA gestig, Tony Leon. Die Da is reg uit sy hande uit in die vyand se hande geplaas. Miamane is blykbaar geleerd as n pastoor, hy tree alles behalwe so op. As hy die Woord van God ken soos Jesus dit geken het sou hy vir vrede gebid het vir alle nasies instede van in die ANtiChris se voete te volg.

Tweetie ·

MAAR AS SY ‘n VRIEND VAN PALeSTINA was was sy nou die staatspresident .. dit is darem vreem hoe die so-called DEMOCRACY werk . die ANC mag PALESTINA ondersteun maar laat ‘n raadslid van die DA net WAAG om Israel te steun dan is sy in die moeilikheid .. HOU OP TWEET MENSE >>

Christa J ·

Presies die rede waarom ek NIE die DA ondersteun nie. Ek kan verder nie n party ondersteun wat aborsie goedkeur nie.

Maria ·

Ek STAAN vir Israel die bond volk van HERE wat U altyd belowe het sal bymekaar kom DIT verseker solank wat Here leef dit gaan reeds gebeur

Japie ·

Mpho Phalatse kom sluit gerus aan by die Vryheids Front +. Ons is pro Israel en bid vir die vrede van Jerusalem!

Paul ·

En as ek reg het, is daar heelparty mense in die DA van Joodse afkoms, sommer heelparty.

Matthew Young ·

Ek is ook n’ vriend van Israel.
Gen. 12 : 3 En Ek sal seen diegene wat jou seen, en hom vervloek wat jou vervloek, en in jou sal al die geslagte van die aarde geseen word.

Israel Vriend!! ·

Ek is a groot vriend van Israel want a Israelliet is a Vriend van my!!
Shalom!! Shalom!!

Israel ·

“Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie” (Psalm 105:15). Hierdie kort vers bevat ‘n kragtige waarskuwing van ons Here. En Hy bedoel elke woord daarvan: ellende wag vir elke nasie of individu wat ‘n hand slaan aan diegene wat deur God uitverkies is.
Moet asseblief niks negatief sê oor God se uitverkore volk nie!!

dejager ·

Die oorweldigende meerderheid Suid Afrikaners is pro-Israel.ń Klein groepie moslems misbruik basies die ANC om anti-Israel politiek te dryf.Almal wat teen hierdie belaglike politiek is word gebrandmerk as ń vyand van die demokrasie.Siestog.Die palestyne gee nie ń duit vir die ANC om nie.Die ANC se lojaliteit teenoor die palestyne is erg misplaasd.Die joodse gemeenskap het oor die jare baie gedoen om die oorgang van 1994 te bewerkstellig.Wat kry hulle nou?Stank vir dank!Ons kon dit natuurlik lankal vir hulle vertel het.Ek was al drie keer in Israel.Dit is die enigste ander land waar ek die K-woord gehoor het.Dit was uit die monde van palestyne gewees.As die ANC hul sou vergewis van wat die gemiddelde Palestyn van hul dink sou hul entosiasme vir die bds beweging vinnig verdamp.

Msp ·

Dankie Mpho Phalatse. Ek is ook ‘n DA ondersteuner en voel die selfde soos jy. Ek sal graag wil weet of die DA my ook nou gaan skors. Ek is ‘n groot vriend van Israel en ondersteun al hulle besluite. Shalom shalom… Blessed are you o ISRAEL. Love you for ever.

jean ·

Haal my hoed af vir jou Mpho!………. DA kan gaan vlieg!..

Ek bid vir Israel!

Malva ·

Israel het oor die jare daarin geslaag om klaar te speel met heelwat vyande onder die pro-palestynse banier….

Ver links ·

Why have Mpho phalatse done this and put her job (position) in jeopardy. She knows from previous notifications what was said against Israel for their actions against the Palestinians. The ANC, EFF and DA does not support Israels actions and therefore recalled SA’s Ambassodor recently. Is it worth to loose your job by making such a statement in public?

Oom Kalahari ·

Baie geluk jonge dame (Mpho) en jy behoort ‘n medalje te kry as spreker van die jaar en erkenning van ons vriende. Israel is indaad ons vriend en in ons harte. Saam sal ons met Israel wees tot in ewigheid en “Stem vir Israel”. Die DA se wiele is besig om af te kom en wys nou hul ware kleure. Mpho, jy het moed en durf gehad en glo duisende van ons ondersteun jou.

Natasha ·

Hoekom nie ‘n vriend van Isreal wees nie?
Ek begin al hoe meer en meer twyfel in die DA se AGENDAS!! Vir wie staan hulle? Wat is hulle waardes? Is ons party ook nou gekaap?
Ek is baie terleurgesteld in die DA se optrede!!

Pieter ·

Natasha, jy moet maar heroorweeg aangaande die DA. Jy moet mooi gaan lees wat elke politieke party se handves is. Ek het geen ooreenstemming met ANCircus of hulle mede gespuis nie. As jy pro-lewe en Pro-Israel is, is jy teen aborsie en teen die groep wat Israel demoniseer en dit stel jou in konflik met so te se al die politieke partye behalwe ACDP en Vryhieds Front +. Tyd om te herbesin.

Hannes ·

Ek is ook vir Israel. Ons moet egter waak teen sekere uitlatings. God se uitverkore volk volgens die verbond wat deur ons Heer Jesus Christus verseel is deur Sy dood, opstanding en hemelvaart is nie die volk van Israel nie , maar elkeen ongeag wie hy of sy is wat Hom erken as ons verlosser.

JP ·

Eks ook ‘ n vriend van Israel., God se geseende nasie. Wens hierdie regering wil wakker skrik. Ons sal ten gronde gaan as ons aan die verkeerde kant is.

Chrisjan ·

Wonder of ons Suid-Afrikaners Mpho gaan ondersteun soos Tommy Robinson wêreldwyd ondersteun word omdat hy nie geskroom het om sy standpunt te stel nie. Stuur die berig van Mpho Phalatse asseblief na al u oorsese vriende en familie. Vra hulle om haar te ondersteun asseblief.

Reguit ·

Dis so ironies. Die hoof stigters en finansierders van die meeste linkse (anti-apartheid) organisasies (insluitend beide die ANC en die DA) was Jode. Voorbeelde is: Albie Sachs, Arthur Goldreich, Dennis Goldberg, Harold Wolpe, Lionel Bernstein, Helen Zille (Black Sash Stigter), James Kantor, Joe Slovo, Ruth First, Ronnie Kasrils, Tony Leon (eerste DA leier).

Paul ·

Voor Tony Leon, dis was toe die voorlipers, die Progge né, Helen Suzman , Colin Eglin, Harry Schwartz.

M ·

Die DA se ware kleure kom uit …. nie n Christelike organisasie nie…

pieter ·

ek self is ook vir israel, die rede. glo ek hoekom ons on afrika, of suid afrika geplaas is is om God se woord uit te dra, lees julle bybel Jesus sal eendag kom as almal van God Jesus weet en leer ken.

Paul ·

Dit is duidelik dat baie mense in die land sukkel om die suksesse van die Afrikaners, die Jode en die Kolonialiste en dit wat hulle na die tafel toe gebring het, te verwerk.

Paul ·

En waar sou hulle vandag daarsonder gewees het???

Rhodes se stanbeeld is verbrand. JvR is misken. Mpho word na die buitenste ruimte verban, plaas dat hulle vir haar ‘n standbeeld oprig, of JHB lughawe na haar vernoem!

Jig en nou word ek hieroor verban!

Waarheid ·

Wie sou nou kon dink dat só ‘n insend die “da”
Ondersteuners se oë dàlk -(hoop regtig so)
oopmaak/oortuig waarvoor genoemde party regtig staan. Sterkte aan Mpho.

BenaYaHU ·

@waarheid
Werklik? Ek is jammer, maar ek wil vir jou se jy is verkeerd in jou gevolgtrekking en nodig dat JOU oë eerder geopen word vir die WARE feite!
Shalom!

BenaYaHU ·

Al jul “pro-Israel” aanhangers en ondersteuners..
Jammer om jul teleur te stel, maar jul is waarlik mislei en glo ‘n leuen!
Gaan doen gerus jou EIE navorsing aangaande die ware toedrag van sake.. en staan verstom teenoor die MISLEIDING en LEUENS!
Die “staat Israel” is geensins die Yisra’AL van Die Geskrifte nie! Die Khazariese jode van die staat Israel ONTKEN die Passie van die Verlosser en het dus absoluut GEEN aandeel aan Sy koningkryk. Hierdie jode maak nie eens deel uit van die ware 12 stamme van Ya’Aqub nie..
En ASB. – voor enigeen my tog wil aanvat en uithaal, gaan doen gerus EERS JOU EIE navorsing tov. wat ek hier skryf. Moet nie die misleiding en leuens wat daagliks versprei word op joods-beheerde mediabronne (en deur messiaans- & judeo-christelike predikers) vir soetkoek opeet nie.
Laat jou oë geopen word – die tyd is min en die uur is laat!

Andrea ·

Ons het almal werke en baie verantwoordelikhede wat ons verhoed om n behoorlike wetenskaplike navorsingsprojek – ek glo n ‘sistematic review’ sal n goeie navorsingsontwerp hiervoor wees – te onderneem. Wil jy nie asb vir ons die kern van jóú navorsing hier gee nie? Navorsingsvraag, hipotese, metode, resultate, bespreking en konklusie. Dan leer ons almal iets.

BenaYaHU ·

@Andrea
250 karakters dalk effe min vir jou versoek.
Ek dink jy is inderdaad besig om jou eie verantspreeklikheid te negeer & dit op die skouers van ‘n ander te plaas..
Elkeen is verplig (!) volgens Die Geskrifte om sy/haar bevryding (saligheid) met nederigheid & erkentlikheid te bewerkstellig.
“Google” is ‘n werkwoord.. en geen persoon kan meer die verskoning van tyd of andersins voorhou as verskoning..
Ons MAAK maar tyd vir wat NB! is.
Te min tyd (‘n Toets?) negeer nie elkeen se verantwoordelikheid! Shalom Shalom!

Antiestabliesment ·

@BenaYaHU

Jy mors jou asem. Ek is stem met jou saam die mense het nie die vaagste benul waarvan hulle praat nie. MAar soos arme Andrea sê, almal het nie tyd vir die navorsing nie. Dit het my 18jaar se intense navorsing geneem om die wereld te sien soos dit is.

Maar dit(Christenskap) is die ‘groot misleiding’ as ek dit so kan stel aan almal wat so graag op hierdie forum die Christen God wil prys.

Halloooooo, ‘Things are NOT what they seem to be” WORD WAKKER!!! Julle is almal ‘skape vir die slagting’ – Julle word ‘Sheeple’ genoem.

@BenaYaHU – is dit nou nie gepas nie?

Charles ·

Jammer, maar ek kan nie met jou saamstem nie.
Die Khasaars was ‘n semi-nomadiese turkiese volk.
Die etniese verdelings in Israel bestaan uit die Ashkenazi Jode, wie ‘n samevloeing was van Jode wat as gevolg van geografiese verspreiding by wyse van faktore soos oorloe, slawerny/wegvoering uit hul land en diaspora verplaas was in Europa.
Eweneens het dieselfde gebeur met die Sefardiese Jode wat verplaas was in die Midde-Ooste (Levant) en die Iberiese skiereiland.

Die etniese indeling van Jode in Israel bestaan uit die Sefardiese- (meer konserwatief) en die Ashkenazy (liberaal) jode.

Jakob se twaalf seuns, soos in Genesis genoem; was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Dan, Náftali, Gad, Aser, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin. Die twaalf seuns het die voorvaders geword van die “stamme van Israel”.

Wat anders is moderne Israeliete as die nageslag van Jakob (יַעֲקֹב‬) (Israel) ? Wie weet, en dit is al baie keer gese, ons Afrikaners het dalk ook baie joodse bloed in ons.

Ek sal dit waardeer indien jy asb hierop kan antwoord en my van jou bronne kan voorsien. Ek is nie lief vir samesweringsteoriee nie. Meer vervolg hierna. Dankie.

Dis so ·

As julle dan almal vriende van Israel is hkm wys julle dit nie in die openbaar nie?. Petisie aan die regering of so iets.

Ken die DA nog vir God? ·

Waarin glo die DA, want hulle hou nie van Israel nie, en laat aborsie toe. Dankie Mpho, jy maak my trots om te weet dat jy opstaan.

John ·

Die 1994-gebeure in SA word aangegryp om ‘n saak te bou vir die massas arabiese mense wat op EU-geld teer en wag om ook te gaan gryp in die Israelse gebied. En die’ agbare lid sal gou werk kry in Israel en al die pad daarheen glimlag. Die waarheid romdom Israel word telkens gemeld deur diegene wat die Palestyne (Palestina bloot die benaming deur die Romeine vir die gebied) so besing, is gegrond op fabels en mites en stories en groot hoop op wereldingryping om Jerusalem, die’ ‘kersie op die koek’, in te palm. Gaan die Vader van Christus dit toelaat, dis die vraag? En daar le ons antwoord. Sela.

Chappie ·

Israel het al die jare die ANC ondersteun en kruip nogsteeds by hulle . ek dink in die laaste twee jaar het hulle agtergekom dat die ANC nog nooit aan hulle kant was nie, hulle is aan die kant van die Palestyne maar STEEDS help ISRAEL om AFRIKA wesies se lewens te verbeter .. hulle moet maar ook daardie ou lessie leer soos al die ander Europese lande .. Jy is net goed genoeg terwyl jy geld gee (soos die wittes in SA) daarna spoeg hulle jou uit soos ‘n ou chappie.

BenaYaHU ·

@Piet
Nee, net jare se studie en navorsing van Die Geskrifte & WARE geskiedenis.
Hier is vir jou ‘n afskoppunt.. die WARE “Israel” (Yahsra’AL – die VOLK in die TaNAKh, is 12 stamme van Ya’Aqub) is HEBREEUS.. waarvan die EEN STAM genaamd die Yahudi mettertyd verkeerdelik vertaal & later as “jode”aanvaarde norm geword het..
As jy sou herroep, word daarBAIE duidelik in Die Geskrifte verwys na die Volk ‘Israel’ se ongehoorsaamheid, en dat AL 12 stamme in die nasies versprei is (‘n vloek tot op hede).
Daarom is daar in die Brit ha’Dasha die profesie van die proses van oprig & herstel van “Israel” (Melchisedek priesterskap) .. nie ‘n fisiese volk, eerder die Liggaam, die Bruid.. tans VERSPREID onder die nasies.
Om slegs EEN stam (Yahudi) verkeerdelik as “jode” te eien, en gevolglik te aanvaar dat die Khasariese jode dan die ‘volk van g*d’ is, is uiters gevaarlike denke.
Die naam “Israel” is NIE vir die stam van Yahudah OF die “jode” beskore nie..
Die Vader het daardie naam aan die seuns van Yuseph toegeïen .. en totdat AL 12 stamme herenig sal word, is dit beslis nie die “staat Israel” nie!
Die staat “Israel” is deur o.a. Theodor Herzl, die ‘huis van Rothschild (Bauer)’ en sommige Westerse rolspelers as ‘n Zionistiese bestel geskep.. dit het BESLIS & absoluut niks met die Yahsra’AL van Die Geskrifte te doen nie!
Maar weereens.. moenie my woord daarvoor neem, gaan doen gerus jou eie navorsing! Shalom Shalom!

Charles ·

In die Bybel word die term Israeliete uitruilbaar gebruik metdie “TwaalfstammevanIsrael”.Alhoewel VERWANT, is die terme Hebreërs, Israeliete en Jode in alle gevalle nie uitruilbaar nie. “Israeliete” (Yisraelim) verwys spesifiek na die direkte afstammelinge van enige van die seuns van Jacob,en sy nageslag word “Israel” genoem,insluitende bekeerlinge tot hulle geloof in aanbidding van Yahweh. “Hebreërs”(‘Ivrim ‘) word eerder gebruik om die Israeliete se onmiddellike voorvaders wat in die land Kanaän,die Israeliete self,en die antieke en moderne afstammelinge van Israel (insluitend Jode en Samaritane) woon,te wys. “Jode” (Yehudim) word gebruik om die afstammelinge van die Israeliete aan te dui wat saamgevoeg was toe die stam van Juda die oorblyfsels van verskeie ander Israelitiese stamme opgeneem het. So was Abraham ‘n Hebreer, maar hy was nie tegnies ‘n Israeliet nie, en hy was nie ‘n Jood nie, maar Jakob was beide ‘n Hebreer en die eerste Israeliet, maar nie ‘n Jood nie, terwyl Koning Dawid (as ‘n lid van die stam van Juda) al drie was. (Yehudi, Jood). ‘n Samaritaan,terwyl beide ‘n Hebreer en Israeliet,is nie ‘n Jood nie. Die punt isdat moderne Israeliete op een of ander wyse verwant is aan Israel en gebind is deur Geskiedenis en God se Wil.
Die Palestyne is afstammelinge van die Fillistyne (en in die 20ste eeu van Jordaniers en ander arabiere) en geensins geregtig op Israelse grond nie.

Israel God’s Prophetic Timeclock ·

mense julle kan redeneer onder mekaar – maar die antwoorde le in die Bybel – maak nie saak wat gebeur nie die woord (Bybel) sal in vervulling kom. God is nie n mens nie dat hy sou lieg nie? Kyk op sy koms is naby. Die werld en alles daarin behoort aan Hom, Hy het met sy bloed daarvoor betaal! Loof Hom

Leon Stevens ·

@BenaYahu,

Duidelik spreek jy vanuit die sekulere, anti-Israel oogpunt.

Israel is die naam wat God aan Jakob gegee het na sy worsteling met Hom by Bet-El # Genesis 32:28. In Genesis 15:18-21 word die grense van “Israel” deur God bevestig. God het met Abram en sy nageslag ‘n verbond gesluit en die “beloofde land” aan hulle toevertrou. In 1 Konings 11 word die 12 stamme van Israel verdeel. Dus, vanuit die Bybelse perspektief (en daarmee word erken dat die Bybel die enigste outoriteit is) en vanuit argeologiese opgrawings is dit bewys dat die Israeliete/Jode die regmatige eienaars van die grond is. Die geskiedenis van Israel soos opgeteken in Genesis is akkuraat en die argeologie bevestig dit. Israel het wel reeds van sy grondgebied weggegee (en daarvoor sal God hulle straf) en hulle rug op Hom gedraai, maar Hy het NIE Sy verbond met hulle verbreek nie. Israel sal in die toekoms wel weer terugkeer na God toe wat alles deel is van Sy eindplan. Israel is God se “timepiece” in wereldgebeurtenisse.

Nel ·

@Bena YaHu
Lees jou Bybel.
Hoekom is ons geensins dank en goeie trou aan Israel verskuldig, selfs in hulle geestelik vervalle toestand? Die antwoord kry jy in Romeine 11 waar Paulus die volgende oor Israel sê:
“Ek vra dan: Het hulle miskien gestruikel om te val? Nee, stellig nie! Maar deur hulle val het die saligheid tot die heidene gekom om hulle jaloers te maak. En as hulle val die rykdom van die wêreld is en hulle tekort die rykdom van die heidene, hoeveel te meer sal hulle volheid dit nie wees nie!” (Rom. 11:11-12).
Omdat hulle die Messias verwerp het, het die opdrag gekom om die evangelie na die heidendom toe uit te dra. Ons is dus die ontvangers van hulle geestelike erfenis, en op ons rus die plig om die God van Abraham, Isak en Jakob só oortuigend deur die Messias te dien, dat ons Israel jaloers sal maak. …”
Dus het my en dalk andere hier se ondersteuning van Israel ‘n diepere grondslag as waarvan jy met jou eensydige siening bewus is.

Bena se vraag ·

@Bena, jy noem dat die huidige palesteine geneties meer ooreenstem met die Bybelse Israeliete, maar tog verskil hulle in geloof en ras drasties, hoe so? En wie is die joodse media van wie jy praat?

Elred Ferreira ·

Die DA se politiese korrektheid is om van naar te word.Hulle het hier in die Weskaap in tussen verkiesings al heelwat steun verloor,die stembus lieg nie.VIVA ISRAEL.

Charles ·

In die Bybel word die term Israeliete uitruilbaar gebruik metdie “TwaalfstammevanIsrael”.Alhoewel VERWANT, is die terme Hebreërs, Israeliete en Jode in alle gevalle nie uitruilbaar nie. “Israeliete” (Yisraelim) verwys spesifiek na die direkte afstammelinge van enige van die seuns van Jacob,en sy nageslag word “Israel” genoem,insluitende bekeerlinge tot hulle geloof in aanbidding van Yahweh. “Hebreërs”(‘Ivrim ‘) word eerder gebruik om die Israeliete se onmiddellike voorvaders wat in die land Kanaän,die Israeliete self,en die antieke en moderne afstammelinge van Israel (insluitend Jode en Samaritane) woon,te wys. “Jode” (Yehudim) word gebruik om die afstammelinge van die Israeliete aan te dui wat saamgevoeg was toe die stam van Juda die oorblyfsels van verskeie ander Israelitiese stamme opgeneem het. So was Abraham ‘n Hebreer, maar hy was nie tegnies ‘n Israeliet nie, en hy was nie ‘n Jood nie, maar Jakob was beide ‘n Hebreer en die eerste Israeliet, maar nie ‘n Jood nie, terwyl Koning Dawid (as ‘n lid van die stam van Juda) al drie was. (Yehudi, Jood). ‘n Samaritaan,terwyl beide ‘n Hebreer en Israeliet,is nie ‘n Jood nie. Die punt isdat moderne Israeliete op een of ander wyse verwant is aan Israel en gebind is deur Geskiedenis en God se Wil.
Die Palestyne is afstammelinge van die Fillistyne (en in die 20ste eeu van Jordaniers en ander arabiere) en geensins geregtig op Israelse grond nie.

VanAfrika ·

Eers wil ek dankie sê aan almal wat aan hierdie debat deelneem. Dit wys ons net hoe God werk om Sy Woord uit te kry na die menige toe. Ook sê God vir ons dat Hy is die Woord en die Woord is God(Bybel) en niemand mag bylas en wegvat wat in Sy Woord staan nie. Op die ou einde van die dag moet ons in God glo en wat Hy aan ons openbaar, so gaan op ons knieê en praat met Hom soos Moses van ouds met Hom gepraat het. Ons het afgeleer om met Hom te praat, ander mense lees die Bybel names ons en bid names ons (pastore en dominees) want hulle vertel nie alles wat ons moet hoor nie. Vanaf my bekering het ek al op skrifte afgekom wat die kerke nooit aan ons blootstel nie en wat my totaal verras het, as hulle het en nog steeds sou doen, sal daar minder egskeidings wees want die Woord sê as jy skei mag jy nie weer trou nie, as jy weer wil trou moet jy met dieselfde vrou trou wat jy geskei het, maw soos ek dit lees mag daar nie tweede, derde, vierde huwelike met ander vrouens buiten jou vrou wees nie want die ander vrouens wat hul in n huwelik met n geskeide man begewe is eintlik bedoel om n ander man se vrou te wees. Dit beteken ons pleeg egbreuk deur met n geskeide persoon te trou. Dis wat die Woord sê.

PMP ·

Vaderland maar party van julle hier is vol van julle self, oor hoe beter julle die geskiedenis of bybel of wat ookal ken, en daarom is slegs julle ingelig en reg.
Het julle nie dalk al so bietjie vergeet waaroor die mense hier praat of aanmerk nie.

Daar is n woord vir julle al van die bybelse tyd af “fariseers”. Julle sit seker ook heel voor in julle kerke en dien op al wat n raad is. Gebruik julle nie maar net ander mense en God se naam om julle self te dien nie.

Met my min kennis weet selfs ek dat jou vol punte of jou mooi goue sertifikaat jou nie n beter mens as die res of n kind van God sal maak nie.

So ek gaan nou vir die “fariseers” iets verskriklik leliks se steurend se, wat hulle sekerlik sal ontstel.

As jy wil opgaan in die Hemel moet jy maar eers afdaal tot op jou kniee.

Chrisjan ·

Interessant genoeg: die enigste politikus wat hom op vele platforms openlik, hard, duidelik en ondubbelsinnig ten gunste van Israel uitspreek is Kenneth Meshoe van die ACDP. Dit sluit dagblaaie, rsg, die parlement ook in. Ander politici mag dit dalk by politieke vergaderings ens sê (?) maar hang dit beslis NIE so aan die groot klok soos Meshoe nie. Feite is feite

Reguit ·

BenaYahu, waarom gebruik jy die Moslem name vir die profete en relevante persone – wie die skrywers van die koran vir hulleself toegeëien het? As jy wil tegnies wees is die Hebreeuse name/uitsprake die korrekte terme om te gebruik. Die God van die Bybel se korrekte Naam is JHWH (uitgespreek as Jahweh); en sy Seun die Messiah se korrekte Naam is Jeshua.

Verder is die fisiese beskrywing (definisie) van die volk Israel in die Bybel o.a. baie duidelik gegee in Esra 9:2 (English Standard Version) gaan lees dit op die internet by hierdie skakel (https://www.biblestudytools.com/esv/ezra/9.html); 1Pet. 2:9 (English Standard Version) gaan lees dit by die skakel (https://www.biblestudytools.com/esv/1-peter/2.html); Klaagl. 4:7 (Ou Afrikaanse Vertaling); Eseg. 36:32 (Ou Afrikaanse Vertaling) en Jes. 29:22 (OAV). Die hele Israel (twee stamme en tien stamme) was in die OT tyd onderskeidelik na Babel en Assirië weggevoeg vanwaar hulle later verstrooi geraak het, deur om beide kante van die Swart See te trek om later Rusland, Europa en Engeland binne te vaar, te koloniseer en sodoende die Europese volke te vorm – vandaar die naam Kaukasiërs – omdat hulle vanaf oor die Kaukasiese gebergtes Europa binnegevaar het.

Kyk hierdie video en leer : https://www.youtube.com/watch?v=ZY2LRWREqNM

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.