Daling in petrolprys aangekondig

fuel-price-increaseDie prys van petrol sal volgende week met 67c per liter daal, het die departement van energie Vrydag aangekondig.

Die prys van diesel sal met 25,38c per liter daal.

Die departement sê minister Tina Joemat-Pettersson het intussen ʼn styging van 4,2c per liter in die winsmarges wat vir groot- en kleinhandelaars toegelaat word, aangekondig.

Die styging is om voorsiening te maak vir ‘n 9%-salarisverhoging vir petroljoggies en kassiere.

Lees ook:
Brandstofpryse: Motoriste kry goeie nuus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.