De Lille gee haar party ʼn ‘goeie’ naam

Foto: Twitter

Patricia de Lille het besluit om haar nuwe politieke party Good te noem.

Die voormalige burgemeester van Kaapstad wat die tuig ná ʼn maande lange stryd neergelê en terselfdertyd uit die DA bedank het, sê die party sal in Januarie bekendgestel word en aan die verkiesing in Mei aanstaande jaar deelneem.

De Lille het die aankondiging Sondagoggend in die Foxwood-hotel in Johannesburg gedoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

39 Kommentare

jongste oudste gewildste
Piet Pompies

Nuwe party, nuwe uitdagings!
Hierdie is ‘n ystervrou wat beslis nog haar stempel gaan afdruk in die toekomstige politiek van SA.

Chris du preez

Bwaaahaaahaaa lag ek nou lekker

N Lourens Reitz

Ek het gedink de Lille sou haar vlerke geknip en gaan rus het.

Celtis Africana

Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter.
JESAJA 5:20 AFR53
Daar bestaan nie “goeie” politici nie…

Corné

Hou daarvan.