Dié prag natuurfoto’s wen

Stephen Kangisser was die kompak portret-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Stephen Kangisser was die kompak portret-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

SANParke het die wenners aangewys in sy jaarlikse fotokompetisie.

Daar was ses kategorieë waaraan die publiek kon deelneem, vir digitale kompak- en DSLR (Digital Single Lens Reflex)-kameras.

Die kategorieë is soos volg:
1. Portret (alle diere en insekte, uitgesluit voëls)
2. Landskappe
3. Plante (blomme en bome)
4. Swart-en-wit (enige voorwerp)
5. Voëls
6. Diere en insekte (alle diere en insekte – dit sluit dierebedrywighede en groepe van diere in)

Die publiek kon tussen 1 April en 30 Junie 2016 hul beste foto’s instuur wat hulle in SANParke geneem het. Foto’s van mak diere (honde, katte, plaasdiere) en gekultiveerde plante (in ʼn kweekhuis) is nie toegelaat nie. Die wenners is op 25 November 2016 aangewys.

Clyde Williams is uiteindelik as die algehele wenner aangewys. Hy wen drie nagte midweek-akkommodasie vir twee volwassenes by enige nasionale park van sy keuse.

Kategoriewenners ontvang elkeen twee nagte midweek-akkommodasie vir twee volwassenes by enige nasionale park van hul keuse.

Clyde Williams was die algehele wenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Clyde Williams was die algehele wenner en DSLR portret-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Kathrina Hilgers was die DSLR alle diere en insekte-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Kathrina Hilgers was die DSLR alle diere en insekte-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Johan Visser was die DSLR landskap-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Johan Visser was die DSLR landskap-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Abraham Mouton was die DSLR plante-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Abraham Mouton was die DSLR plante-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Pete Leyland was die DSLR swart-en-wit-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Pete Leyland was die DSLR swart-en-wit-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Johan Visser was die DSLR voëls-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Johan Visser was die DSLR voëls-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Cilla Kirkman was die algele kompak wenner en kompak alle diere en insekte-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Cilla Kirkman was die algele kompak wenner en kompak alle diere en insekte-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Terry de Ridder was die kompak swart-en-wit-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Terry de Ridder was die kompak swart-en-wit-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Glynis Higgins was die kompak landskap-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Glynis Higgins was die kompak landskap-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Chris van Niekerk was die kompak plante-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Chris van Niekerk was die kompak plante-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Stephen Kangisser was die kompak portret-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Stephen Kangisser was die kompak portret-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Roman Siegl was die kompak voëls-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

Roman Siegl was die kompak voëls-kategoriewenner in SANParke se jaarlikse fotokompetisie vir 2016

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Tyd ·

Uitstekende foto’s op die regte plek en op die regte tyd/oomblik. Ongelukkig word daar nie aangedui waar die foto’s geneem is behalwe in Sanparke.

Anita ·

Ongelooflike fotos. Sal die fotos van al die inskrywings dalk later in boekvorm beskikbaar wees? Dit sal ‘n pragtige koffietafel boek kan wees

Uvonka ·

WOW!!!! Absoluut STUNNING!! (weet nie wat die Afrikaanse word vir stunning is nie).

Danie ·

Baie mooi foto’s. Die jammerte is dat as gevolg van die agteruitgang belangrike dienste soos riolering, watersuiwering en rommel bestuur die tyd besig is om uit te loop. Daar is juis bevind dat die Olifantsrivier (een van die belangrike rivier deur die Kruger wildtuin al twee maal droog geloop het as gevolg van ophoping van rommel en swak bestuur. Doen jou deel om dit te bewaar vir die na ons.

Johanna ·

Asemrowend mooi. ongelooflike inspirasie vir die dag. kan ons asseblief ELKE DAG so iets mooi vanaf Maroela kry. dit sal opmaak vir al die lelike dinge wat daagliks om ons gebeur!

CHRISTA ·

Hoekom maak SANpark nie ‘n almanak van hierdie foto’s en verkoop dit vir fondse nie? Dan kan hulle die fondse gebruik om rommel en ander tekortkominge in die parke op te klaar.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.