Winnie Madikizela-Mandela, die eksvrou van voormalige pres. Nelson Mandela, het Sondag aan die SAUK gesê dit gaan goed met dié oudstaatsman.
“Dit gaan goed met hom, ons voorvaders sorg vir hom,” het sy gesê.
Mandela sterk by sy huis in Johannesburg aan nadat hy verlede maand uit die hospitaal ontslaan is. Hy was bykans drie maande lank in die Medi-Clinic Harthospitaal in Pretoria behandel vir ʼn herhalende longinfeksie.
“Die voorvaders sorg vir hom” – miskien is hy “alreeds” by hulle?
“Regtig”
Asb …. mandela kan miskien deur die wereld ‘vereer’ word, maar min weet die mense van sy kamstige voorvaders en snert! Daar bestaan nie so iets …… Dis waar wat Hennie sê madela is al reeds by die voorvaders waar hulle ookal is!