DKD bevestig aanval op Derby-Lewis en Walus

Clive Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis

Die departement van korrektiewe dienste het Woensdag bevestig dat Clive Derby-Lewis (78) en Janusz Walus in die gevangenis aangeval is.

“Derby-Lewis en Walus is Woensdagmiddag in die Pretoria Sentraal-gevangenis deur ʼn ander gevangene aangeval en met skerp voorwerpe gesteek,” het Manelisi Wolela, woordvoerder van die departement aan Maroela Media bevestig. “In hierdie stadium lyk dit of een gevangene hulle met ʼn kombuislepel aangeval het.”

Wolela sê die twee mans het beserings op hul hande en koppe opgedoen en hulle is deur die tronk se verpleegster in die kliniek behandel. Hulle toestand is nog nie bekend nie.

Marius Coertze, Derby-Lewis se regsverteenwoordiger, het aan Maroela Media gesê as Derby-Lewis se lewe wel in gevaar is, gaan hulle ʼn dringende hofbevel bekom om hom na ʼn hospitaal oor te plaas waar hy beter mediese behandeling kan ontvang.

Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie. Die departement en die polisie ondersoek die voorval.

Derby-Lewis is in 1993 tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir sy rol in die moord op Hani. Hy het ʼn vuurwapen gereël vir Walus, wat tans dieselfde vonnis uitdien. Altwee is aanvanklik doodstraf opgelê, maar dit is tot lewenslange tronkstraf verander toe die doodstraf in Suid-Afrika afgeskaf is.

Derby-Lewis het glo kanker en het in 2011 en 2012 aansoek gedoen vir mediese parool, maar dit is afgekeur.

Lees ook:
Clive Derby-Lewis en Janusz-Walus glo in tronk aangeval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Eugenie ·

God slaap nie. Mnr Derby-Lewis word ‘n groot onreg aangedoen. Druk deur asseblief, en laat hom in elkgeval beter mediese behandeling ontvang.
Beeld? Adriaan Basson en Tim du Plessis, julle kommentaar word dringend afgewag!!!!!

Shannon ·

Daar is `n wesenlike kans dat Derby-Lewis wel lewend uit die tronk kan stap. In so `n geval loop die swart bewind in Suid Afrika die risiko dat hy as `n soort martelaar gesien sal word deur baie – nie net binne voormalige blanke regse geledere nie maar waarskynlik ook in die algemeen onder blankes. Dit is gevaarlik. Iets wat die regering nie kan bekostig nie. Want :
1. Mandela word na 28 jaar uit die tronk gelaat deur blankes na `n tronk straf vir terrorisme op die publiek, waar – in teenstelling –
2. swartes `n blanke man in die tronk stop vir 25 jaar oor sameswering tot moord op `n individu.

Ek sou raai dat dit wenslik is vir die regering om nou oor verskeie strategieë te besin om hierdie kontrasterende situasie vry te spring. Dus,
– span spin doktors in om Derby-Lewis nog verder af te breek – selfs na sy vrylating, as hy dit maak.
– veroorsaak sy moord in die gevangenis of, weerhou mediese behandeling sodat hy omkom te wyte aan swak gesondheid.
– sien toe dat Mr Derby-Lewis `n wedergebore Christen word – ala die standaard prosedure met ex Boeremag lede – en vat hande in die publiek met Derby-Lewis wanneer hy verkondig dat hy sy lewe aan die Here gegee het in die tronk en voortaan slegs vrede, verdraagsaamheid en liefde wil versprei in `n bloeiende Suid Afrika waar soveel haat heers in die harte van blankes (Hierdie laaste strategie is ook basies ‘spin’)

Mister Derby-Lewis, I struggle to find wisdom in your actions – as reported however in a more than biased media. As a proud white man I say to you that you and Walus have likely brought the plight of whites in Africa into more disrepute rather than adding credibility to it.

However, you have done your time. And in contrast to many among the whites – including so called ‘Afrikaners’ – you have added the deed to the word – stupid or not. And following this you no doubt noticed the sudden absence of your former friends – again, Afrikaners included.

You are from my father’s generation. I grew up with short tempered authority figures and many of us in a South Africa of gone by days inherited the traits of our dads – including the means for addressing challenging circumstances. We are however, a transitional generation now. We know that survival in this ever degenerating world cannot be achieved through aggression first and foremost and only. We need to be clever. And in doing so, we also discover additional challenges which exist in part because of the short-sightednes of both our piers and ancestors. As such, I grant you and all those who recently became incarcerated forgiveness. You did it in the only way you knew.

It is my sincere wish, that you will walk from prison alive old man. And that you not be broken or bowed. That, upon your freedom regained, you will once again open your mouth and speak of the injustice against the white man. Injustice of which you are now a symbol. And, finally, that you take hands with a younger generation of white men and women who are precariously perched right on the edge of (what’s left of) white identity and holding on for dear life to the last bit of nationalism and racial pride. We need a new plan.

I would like to think that somewhere sooner or later sympathizers will stop the prayers and condolences, and get up to join your legal representative/s and do something of substance about your plight. I fear though that, just like your former colleague in the CP, Doctor Pieter Mulder, most compatriots are now either conformed, reformed or misinformed.

All we need is one single website that places your face and your sentence next to that of Mandella.

Hang in there champ !!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.