Drie bejaardes deur bye aangeval

Argieffoto: professionalbeekeeping.com

Argieffoto: professionalbeekeeping.com

ʼn Swerm bye het drie bejaardes by ʼn ouetehuis in Musgrave, KwaZulu-Natal, aangeval.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het twee mans en ʼn vrou buite in die tuin van die ouetehuis gesit, toe hulle aangeval en verskeie kere deur die bye gesteek is. “Paramedici het die slagoffers op die toneel behandel voordat hulle na die Entabeni-hospitaal geneem is vir verdere mediese sorg.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.