DStv Media Sales moet R180 m. opdok

DStv Media Sales (Foto: Facebook)

DStv Media Sales is Donderdag ʼn boete van R180 miljoen opgelê vir prysvasstelling.

Die maatskappy het erken dat hy die die Mededingingswet oortree het deur pryse en handelsomstandighede vas te stel.

DStv Media Sales is ʼn MultiChoice-maatskappy en verkoop onder meer kommersiële lugtyd en uitsaai-borgskappe vir talle van DStv se kanale.

Dié boete spruit uit ’n ondersoek wat in November 2011 van stapel gestuur is waarin bevind is dat verskeie mediamaatskappye deur die Media Credit Co-Ordinators (MCC) ooreengekom het om soortgelyke afslag en betaalvoorwaardes aan advertensieagentskappe te bied wat advertensies by MCC-lede geplaas het.

MCC-geakkrediteerde agentskappe het ʼn afslag van 16,5 % gekry, terwyl nie-lede 15%-afslag aangebied is.
Die Mededingingskommissie het in ʼn verklaring gesê hy het bevind dat die praktyke van DStv Media Sales mededinging tussen die maatskappye beperk en belemmer het omdat hulle nie onafhanklik ’n element van prys bepaal het in die vorm van afslag of handelsvoorwaardes nie. Uiteindelik kom dit neer op prysvasstelling en die vasstelling van handelsomstandighede wat ’n oortreding van die Mededingingswet is.

Soveel as R22 miljoen van die R180 miljoen boetegeld sluit ʼn administratiewe fooi is. Die maatskappy gaan verder ook R8 miljoen oor drie jaar aan die Ekonomiese Ontwikkelingsfonds betaal om die ontwikkeling van swart beheerde klein media- of advertensieagentskappe wat kapitaal benodig te ondersteun. Die geld gaan ook gebruik word om swart studente wat in die media- of advertensiewese wil studeer, te ondersteun.

Die maatskappy gaan ook 25% ekstra lugtyd bied vir elke rand van lugtyd wat kwalifiserende klein agentskappe koop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

53 Kommentare

Piet Pompies ·

Gaan die boete betaal word uit die direkteure se salaris en vergoeding of gaan intekenare dit betaal deur verhoogde premies?

Pop ·

Die regering ondersoek almal behalwe hulself. Soek geld orals want staatskas ook al bankrot gesteel.

hannelie v wyk ·

Net swart aandeel houers! Net hulp vir swart studente! Waar is die gelykmaker met wit betalers en hulp vir wit studente?

Griki ·

Nee, Hannelie – jou geld is goed genoeg, jou wit vel nie.

hb ·

Hannelie, soos wat ons almal alreeds op al hulle advertensies sien, gaan alle aandele, pryse en donasies vir swart bemagtiging. Hulle vergeet vinnig van die res van hulle intekenaars wat hulle van dag een af ondersteun het en gebring het waar hulle vandag is.

Michael ·

Swart studente,swart beheerde media rasisme apartheid noem dit wat jy wil daar word gediskrimineer teen sekere van die bevolking oor die kleur van hulle vel en ons aanvaar dit net en betaal ons fooie elke maand want ons is reeds so gebreinspoel dat ons skuldig is ons glo daar moet so teen ons gediskrimineer word.

pieter ·

HIERDIE GESTEELDE GELD BEHOORT AAN DIE INTEKENARE GEE TERUG ONS GELD .

Snuffels ·

Pieter , ek stem saam!

Waar is my afslag vir die volgende 24 maande?

Pasop dstv, “streaming” is die in-ding , deesdae.

Snuffels ·

Pieter , ek stem saam!

Waar is my afslag vir die volgende 24 maande?

Pasop dstv, “streaming” is die in-ding , deesdae.

Cherokee ·

PIET, AS JY DIT NIE UITGESKROU HET IN HOOFLETTERS NIE, SOU EK OOK MET JOU SAAMGESTEM HET!!!

Andries Pienaar ·

Ek let op al die voordele gaan na ‘Swart Studente” Swart advertensie agentskappe”
Die siekte in SA sal nooit genees as die tipe onregverdigheid aanhou nie..
DSTV is defnetief ras bevooroordeeld.

Johann ·

Ok, daars altyd n geleentheid moontlik waar iemand die reëls oortree. Met of sonder wete. ‘n Gepasde straf is waarskynlik ook toepaslik en van pas. My vraag is dit: hoeveel van die ENORME boete geld gaan actually vir die regstelling van wat ook al die skade sou wees? Of skep n paar hand poppe díe emmer ook leeg? En dan die groot vraag: hoekom altyd NET swart persone? Wanneer gaan die beginsel van gesonde verdienstelike mededinging toegepas word? Die implikasie van díe soort bevoordeling sê reguit dat swart.persone nie kompeterend kan deelneem aan die proses van in aanmerking kom vir fondse nie? So dit word bloot uitgedeel aan hulle? En so word die ANC se belaglike beleid van lae standaarde as toegang vir swart bemagtiging NOG n keer toegepas. Dit krap my… en sê ALS van DDTV/MULTI CHOISE se houding teenoor blanke kapitaal besteding. Blatant rassisties!

Jannie ·

Met die wat premies so baie opgaan en die rugby wat al slegter gaan dink ek ook om my DSTV op te gee. Glad nie meer die moeite werd nie.
Hulle buit die wittes so uit.
DSTV must fall.

henk ·

jou keuse is as volg: sluit onmiddellik jou buitensporige hoe multi choice rekening of twee, wees voorbereid daarop dat jy NOG meer vir dieselfde gemors waarna jy die afgelope 10 jaar kyk. gaan betaal! Ek het my keuse reeds gemaak en die ekstra R900-00 ‘n maand in my sak, kom handig te pas.

A ·

Ek het reeds 18 maande gelede my dstv afgesit. Wat ‘n seën. Nou praat ons gesin weer met mekaar en ek hoef nie al die rubbish oor en oor te kyk nie. En ja – R900-00 is baie handig met die kospryse wat elke dag styg.

Johann Jordaan ·

Stem saam toe hulle hul aandeel skema uitgegee het was dit uiterste diskriminasie daar is baie ander mense wat ook kon baat. Ek is al so gatvol oor naweke moet jy ou programme wat as nuut geadverteer word kyk, dis tyd dat hul houvas op betaal kanale verbreek word. ‘n Voorbeeld van hul swak program samestelling is die “wye” verskeidenheid kos en stoorplek veilings” Wat het van ESPN sport en die destydse Carlton food kanaal geword ? Ons betaal vir “crap”!!!!

Monica Grobbelaar ·

Hoekom is dit altyd net vir Swart studente wat die lewe vergemaklik word. IS DIT NIE RASISME NIE. Ons blankes word altyd oor die vingers getik vir Rasisme. Wie maak hulle nou hieraan SKULDIG. Kyk bietjie in die spieel vir die antwoord. Word sommer de vieste in so op my nugter maag.

Ai ·

Dstv is gemors. Jare terug was die History Channel my gunsteling kanaal want dit het geskiedenis op gehad. Nou is dit net reality TV gemors en hier en daar iets oor die Tweede wereld oorlog. Volgens hulle nou is dit lyk my al geskiedenis wat ons het.

Juan ·

Dalk het hulle nie gesien wat ons blankes kan doen soos met spur nie.. alles gaan net oor HULLE.. so dstv het mos dan ook nie ons geld nodig nie!

Francois le Cochon ·

Kry ‘n Beelink “Smart TV Box” vanaf gearbest.com, (R650 alles ingesluit), ‘n (ten minste) 4 meg internet verbinding, en kyk ALS wat jou hart begeer gratis.

Jaco ·

Of as jy n X-Box of Playstation het kan jy met dit ook lekker Netflix ens op jou TV stel kyk. En vir die wat dit nie het nie, koop n Chromecast vanaf R300 op e-bay, plug hom by jou TV in, download die sagteware op jou foon en gebruik dan jou slimfoon as die TV se kontrole om enegiets te kyk wat jy wil op jou TV….Dis die jaar 2017, wie het nog dstv??

Linda ·

Hi Francois

Gee bietjie meer inligting oor jou tv box wat jy installeer het.
Linda

wynand ·

Ek stel voor ons pull ‘n Spur op hulle om die premies af te bring. Dit sal hulle 2 keer laat dink.
Hoe voel julle my anti-Spur vriende? kan ons ‘n Anti DSTV begin?

jan van riebeeck ·

Dstv is te duur , wys te veel herhalings , is so diep in swart bemagtiging se 0 opgekruip jy sukkel om die een van die ander te onderskei , hulle tegniese diens is uiters swak ( behandel jou altyd of jy n idioot is ) praat nie afrikaans nie , en hou n monopolie deur sport uitsending
ongelukkig vir hulle volg ek boks , nie rugby of sokker nie so ja ek betaal ook nie meer hulle mal maandelikse tarief nie , ek het n (uncapped) bundle by telkom en ek kyk oor die interent , en SAUK se 0 ek gaan nie n tv license betaal nie

Absoluut ·

Ditsem. Jy praat die reine waarheid, kort en bondig. Ons groet DSTV ook aan die einde van dié maand…selfs ons afgradering was ‘n hengse teleurstellende poging.

tom ·

Dis blatante rassisme om my geld net vir een ras te gee ek stop my dstv

Wens ek kon DSTV kanselleer ·

Nou wat gaan die spul nou weer se? Arme ABSA Is beskuldig van rassisme en vreeslike optogte is gehou en rassistiese rants oor die GELD wat ABSA vir die apartheidsregering geskenk nie, kyk met hoeveel MILJOENE pleeg DSTV bedrog wat ‘n meerderheid swart aandeelhouers het . Wens regtig ons hoef NIKS met DSTV te doen te gehad het nie, want hulle is so rassisties soos kan kom, maar by gebrek aan iets beters op SAUK wat net so rassisties is VOED ons nogsteeds die DSTV met sy rassistiese policies. Gaan kyk enige DSTV advertensie of enige aanbod wat hulle maak, die minderheidsgroepe word heeltemal uitgesluit tog is hulle WEEREENS die betalers. Dalk moet ons ‘n SPUR Op hulle ook trek.

Big daddy ·

Daar is iets baie beters om te doen. Sit af die verdomde dstv en kyk na jou gesin bv. Of koop dvds en kyk dit. Jy het nie dstv nodig nie.

Roekeloos ·

Oi Big Daddy, jy neem sommer aan ek het ‘n gesin? Vreemd hoe judgemental ander mense is voordat hulle hulleself vergewis van iemand anders se situasie. Daar is nog enkel mense en enkel couples sonder ‘gesinne’ en kinders hoor.

Big daddy ·

Ek kan nie verstaan of aanvaar dat daar steeds wittes is wat hulle tv lisensies en of dstv rekenings nog betaal nie. Dis pateties. Mense wat dit nog doen is deel vd. probleem. Kom ons maak met hulle soos met spur.

DD ·

Ek wil ook my DSTV kanselleer. Maar het geen idee waar om te begin nie. Die ouens wat weet hoe….vertel ons ook hoe om te werk te gaan asseblief.

Kollie ·

Hou net op betaal. Jy sal verniet kyk tot hulle dit afsny.

Kollie ·

Die supersport 1 (rugby) en supersport 2 (krieket) kykers is die DSTV melkkoeie. Dis bitter jammer dat die massas nie eintlik daardie spesifieke sporte kyk nie. Toe DSTV sokker wou kaap het die massas gou vir hulle gewys wie’s baas. Nie net was DSTV gedwing om toe te stem dat wedstryde op SABC uitgesaai word nie maar al hulle sokker is ook op die goedkoper pakkette. Die rugby en krieket ondersteuners moes al lankal die ouens geboikot het.

Kollie ·

Rugby en krieket kykers is DSTV se melkkoeie. Dis nou eending wat ‘n boikot regverdig.

charl ·

hi daar ek is charl engelbrecht ek is nou ma 17 jaar oud verjaar volgende maand ek gebruik my ma se celfoon om kommentaar te lewer wil net se ons kyk glad nie dstv nie ek speel rekenaarspelietjies het nie lesensie nodig vir dit nie

Schalk ·

Let wel Swart studente, en so word ons wit studente net so agter gelaat, hoe kan hul dit net aan die swart student gee en ons wit mens studente kry niks nie is dit nie ook rassisties nie. Lyk my DSTV bevoordeel nie die swart studente, daar gaan my dstv nou, dink ons moet saam staan en al ons dstv kanseleer dan kyk ons wat gebeur

Ada ·

Mooi Charl!
Ons het dit al ‘n paar mande gelede afgesit en nou bel hulle ons aanmekaar om te hoor of ons dit nie weer wil laat aansit nie. Hulle soek geld. Maar hulle gaan dit nie by my kry nie. Hulle praat nooit Afrikaans nie maar ons geld is goed genoeg? Dis soos Spur. Hulle het net swart kelners en niemand praat Afrikaans nie maar ons wit geld is goed genoeg?
Hou maar verby – ek kan nie teen my grein gaan nie en ek is nie intigriteitloos soos hulle nie.

Annette Sartori ·

Ek is lankal klaar met betaal TV. As ek ñ lekker movie wil kyk, gaan huur ek een.

Rudolph van Wyk ·

Ry maar net verby informele en gesubsideerde woongebiede en sien hoe die DSTV skottels so paddastoele verrys. Die lesers van hierdie berig is lankal nie meer vir DSTV belangrik nie. Kyk na die advertensies en beaam dit. Dis net die getroue sportkykers (waarvan ek nie een is) wat hulle pot aan die kook hou. Daarsonder sou hulle lankal in die hek geduik het

Rudolph van Wyk ·

DSTV kanselleer nie debietorder al doen jy dit op skrif. Die maklikste enigste manier is vat jou bankstaat bank toe en vra die bank om DSTV se laaste betaling wat afgegaan het terug te skryf. Hulle reageer dan blits vinnig net soos Telkom. Enige ander manier om enige debietorder subskripsie te stop werk nie. Ek praat van ervaring!

Rudolph van Wyk ·

DSTV kanselleer nie debietorder al doen jy dit op skrif. Die maklikste enigste manier is vat jou bankstaat bank toe en vra die bank om DSTV se laaste betaling wat afgegaan het terug te skryf. Hulle reageer dan blits vinnig net soos Telkom. Enige ander manier om enige debietorder subskripsie te stop werk nie. Ek praat van ervaring!

Jaco ·

Jy kan met Absa aanlyn bankdienste jou debietaftrek orders aanlyn stop en enige onegemagtigde debietaftrekorders dadelik terug “reverse”, die geld wys dan weer onmiddelik!

Lyle ·

Ek is so bly ons het nie meer DSTV nie. Hulle soek wit geld maar praat nie Afrikaans nie. Help ook nie wit studente nie, Vir my is hulle net soos die Spur. Klaar met hulle! Dankie tog!

KalahariGirl ·

My 24 maande kontrak verval November hierdie jaar. Dan is dit totsiens DSTV. Selfde programme oor en oor en as my wit kind nie ‘n kans staan om deur hulle gehelp te word nie, dan is my wit geld ook nie goed genoeg om julle sakke dik te maak nie.. Ek live stream al die nuutste flieks en reekse deur net my internetkostes te betaal wat VER minder is as DSTV se premie. Geen irriterende advertensies ook nie. Ek gaan die Openview insit wat geen premie het nie vir ‘n paar kanale. As die manne die Rugby live wil kyk, dan gaan eet ons sommer uit by ‘n plek wat die rugby wys. Totsiens DSTV.

charl ·

ek stem saam kyk nie dstv nie speel pc games .ek weet net nie wat gaan ek maak as jy tv lesensie moet betaal vir I gaming pc en monitor nie dit kos kla baie geld om my pc te upgrade het I paar maande I R4000 graphics card gekoop by evetech en as ek nog lesensie moet betaal hiervoor weet ek nie wat nie

Jan ·

Ek stream oorsee se tv. Kodi tv. Gebruik al lank nie meer dstv. Klomp snert.

Jaco van zyl ·

Dstv betaal hierdie boete asof dit kleingeld is… miljoene kykers betaal maandeliks kort van R1000 pm. Maak die somme en dis nog sonder advertensies en ander metodes van inkomste. Dis eintlik om van te walg

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.