Duisende onwettige DVD’s en bottels alkohol vernietig

onwettigeDie Gautengse polisie het Dinsdag nagenoeg 350,000 onwettige DVD’s en CD’s en sowat 97,000 bottels alkohol vernietig wat tydens die feesgety gekonfiskeer is.

Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het gesê die polisie het hoofsaaklik in Hillbrow, Johannesburg en Pretoria beslag gelê op die onwettige goedere.

Phiyega en lt.genl. Joel Mothiba, Gauteng se polisiekommissaris, het die onwettige goedere in Isando, Kempton Park in die Oos-Rand, vernietig.

Hulle doen ʼn beroep op die publiek om die handel van onwettige goedere hok te slaan. – SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

sarie ·

Plaas die polisie net die drank en dvd’s los en hulle toe spits op roof,moord en verkragting in en om Pretoria,Misdaad en moord is die grootste ,los die klein ou gudjies en bepaal julle op die belangrike probleme.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.