Dunay en Kurt is swanger

Kurt en Dunay. Foto: Facebook

Kurt en Dunay. Foto: Facebook

ʼn Video van hul troufoto’s volg onderaan die berig.

Dunay van Heerden, Kurt Darren se vrou, het Donderdag op Twitter bekend gemaak dat sy swanger is.

Dunay het getwiet: “Dankie vir almal se mooi wense, ons is in die 7de hemel!!! ONS GESKENK VAN BO. SWANGER.” [sic]

Kurt en Dunay het in Januarie 2011 getrou. Dit is die egpaar se eersteling.

Die video is deur die fotograaf Petrus du Toit op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Marcel ·

Ou Torn, het jy nog nooit gehoor mens sê die paartjie is swanger nie?

Marcel ·

Ou Torn, het jy dan nog nooit gehoor mens sê die paartjie is swanger nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.