Egpaar in Kaapstad doodgeskiet

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Man en ʼn vrou is Dinsdagoggend in hul slaapkamer in Tafelsig in Kaapstad doodgeskiet.

“Hulle het al twee verskeie skietwonde opgedoen,” het lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, gesê.

Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.