Eis van miljoene teen Pippie-chirurg

Dr. Ridwan Mia saam met Pippie en Celiwe. Foto: Facebook

Dr. Ridwan Mia saam met Pippie en Celiwe. Foto: Facebook

‘n Eis van R9 miljoen vir beweerde onetiese gedrag staar Dr. Ridwan Mia en die Netcare-hospitaalgroep in die gesig, het City Press berig.

Volgens die berig het regsverteenwoordigers wat namens die brandslagoffer Celiwe Maseko (6) se ouers optree, Vrydag aanmaningsbriewe aan Mia en die hospitaalgroep gestuur.

Die eis hou glo verband met die trauma, pyn en risiko waaraan hul dogter blootgestel is toe sy vir vier maande lank met oop wonde in die Garden City-kliniek moes lê en wag vir gekloonde vel van die VSA af.

Celiwe se liggaam het die gekloonde vel verwerp, maar ’n gewone veloorplanting is later suksesvol uitgevoer.

Mia het bekendheid verwerf nadat hy in 2012 suksesvol gekloonde vel op die brandslagoffer Pippie Kruger (4) oorgeplant het nadat sy derdegraadse brandwonde opgedoen het toe ʼn bottel aansteekjel in haar pa se hande ontplof het.

Maseko se ouers voer egter aan dat hulle nie voldoende ingelig is oor die behandeling wat hul dogter ontvang het nie.

Mia het aan City Press gesê hy het niks verkeerd gedoen nie en dat Maseko die “beste moontlike behandeling” ontvang het. Hy het gesê hy is gereed om die saak in die hof te beveg.

Jacques du Plessis, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling, het gesê die hospitaal kan nie verantwoordelik gehou word nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

36 Kommentare

Maronel ·

Het die ”agtergeblewenes” nou weer n vinnige manier gevind om ryk te kan word…

Erica ·

rerig? Gaan Pippie se ouers ooit eendag ophou? Hoe ondankbaar en selfsugtig is hulle nie! Hulle was die oorsaak van haar trauma en nou soek hulle vergoeding vir hulle eie nalatigheid. Geld maak toe monsters van n mens!

SM ·

Lees die berig. Dis nie Pippie se ouers nie. Ek dink jy skuld hulle ‘n verskoning.

Tania ·

Lees die berig weer en dan sal jy besef dit is nie Pippie se ouers nie.

Alet ·

Erica, met alle respek, gaan lees die berig weer ‘n keer aandagtig… Dis nie Pippie se ouers wat die eis instel nie, maar Celiwe se ouers…. En vra verskoning vir jou aanklag teen Pippie se ouers…

SNEL ·

Erica, dis nie Pippie se ouers wat n eis teen die dr wil insit nie, dis Celiwe Maseko se ouers. Ek dink hulle wil net nou n vinnige geldjie maak.

Louwrie ·

Party mense kan nie lees nie, dit maak toe monsters van hulle….

Theo ·

Ag nee regtig Erica !!!!! Nee wat die mense moet net op hulle knee gaan en dankie se……..maar dis duidelik hulle ken nie die Here nie.

Elmarie ·

@ Erica dit is Celiwe se ouers wat die dr dagvaar nie Pippie se ouers. Ieder geval die dr het goeie behandeling toegepas en kan ek nie dink om watter rede die ouers dagvaar nie, behalwe vir geldgierigheid

Gerhard Bezuidenhout ·

ja dit is tog so tipies van n sekere bevolkingsgroep. Mens moet hulle nie help nie want hulle soek n geleentheid om n vinnige paar ” bucks ” te maak . Self wanneer hulle werk soek kan suiker nie in hul monde smelt nie totdat hulle op die betaalstaat is , dan begin die probleme.

Tania ·

As ek dit reg onthou is die 6-jarige se kostes gedek deur die Pippie-fonds. Die ouers het seker n deel betaal.

Amanda ·

@erica, Jy sien net Pippie se naam dan val jou gedagtes in die poefies en slaan jy jou naam met ‘n plank!
Dr Mia het niks verkeerd gedoen – hierdie is mense wat aangehits word uit ander oorde om dom dinge te doen en op die ou einde is dit net hulle self wat aan die kortste ent gaan trek..

RK ·

Sleg om te se, maar dit verbaas my glad nie. Dis mos maar hoe ons die “agtergeblewenis” ken.

Vergeet gou van die feit dat as die Pipie fonds (gestig deur wit mense) nie in die 1st plek help betaal het aan hul kind se onkostes nie, dan was sy baie erger af. Nee wat, daai tel nie. Al wat tel is hoeveel geld hul kan maak uit dit uit. Maak nie saak dat hul moet lieg en ‘n onskuldige man se naam en loopbaan op die spel plaas nie. En as hul hul kind moet gebruik om hul doel te bereik, dan het hul duidelik geen probleem met dit nie.

Ps. Erica, gaan terug skool toe en leer lees met begrip. So sal jy jouself vernedering spaar en ander valse aantuigings spaar. Jy skuld die mense ‘n onverskoning.

Randie ·

Belaglik om te ‘claim’ jy was nie ingelig nie, en dit te gebruik om ‘n quick buck te maak… So tipies!
Erica – jy skuld Pippie se ouers ‘n verskoning hier op dieselfde plek waar jy hulle so sleggesê het!

Anneke ·

Dr Mia gelukkig het jy die wereld klaar gewys watse fantastiese dr jy is en jy uit jou pad gaan om jou beste en alles te gee. Jy het destyds die wereld in kennis gestel dat daar n kans is dat Liewe ou Pips se liggaam die gekloonde vel kan verwerp en natuurlik voordat jy n media vrystelling uitgereik het sou jy dit verseker eers met die ouers gedeel het. Gaan met trots hof toe en met jou kop HOOG in die lig. Ons almal weet jy het hier met mense te doen wat hul kind gebruik om n paar miljoene uit julle te maak. Watter ouers in hul regdenkende mind sal hul kind 4 maande so laat le as hulle ni weet wat aangaan ni.
DR MIA JY IS DIE BESTE!!!!

Tanya ·

@Erica jy skuld Pippie se ouers ‘n groot verskoning vir jou comment wat jy gelos het! Dr Mia jy is ‘n goeie dr. Hou so aan met jou uitstekende werk. En veg terug teen die belaglike eis wat jy en die hospitaa in die gesig staar. Dink dis net ‘n vinnage manier om geld te kan maak deur die ouers. Mag die hospitaal en dr Mia die saak wen!

Delia ·

Ai tog Erica, jy is baie vinnig om ‘n stuiwer in die armbeurs te gooi, maar baie traag om apologie aan te teken teenoor Pippie se ouers….skaam jou!

Dalene ·

Celiwe het genoeg vel oorgehad vir ‘n oorplanting. Sy het nie die gekloonde vel nodig gehad. Dit was al wat die Pippie fonds betaal het. Hul het nie haar hospitaal onkostes betaal. So ja, ek dink die ouers het ‘n saak.

Gideon ·

Party mense kort velle, maar ek weet defnitief van een wat ‘n goeie bril en oë en brein kort- so persoon is lewensgevaarlik! Mog ek tog nooit met so persoon te doen kry nie, want sy sal alles verdraai!!!

Maris ·

Erica , vinnig om negatiewe kommetaar te lewer, maar waar is jy nou dat jy ‘n verskoning skuld?

Anneleen ·

Ek ken nie die feite nie, wie het dr Mia betrek by die Celiwe geval? Het die ouers gevra v sy hulp? Of het hy betrokke geraak sonder hul goedkeuring en medewete? Het die ouers n 2 de opinie gekry oor die tipe oorplanting wat benodig word, en is die situasie op hul afgeforseer? Moes hul vorms teken om toestemming te verleen? Antwoorde op die vrae sal n beter perspektief bring.

ladybug ·

Dis nou absurd! Maar die gesegde lui mos: “no good deed goes unpunished”. Maar as hulle gedink het hulle gaan gou ryk word, gaan hulle beslis hul gate sien sonder ‘n spieël!

Skande hoe ondankbaar Suid-Afrikaners kan wees!

Leonie ·

Dis mos tipies. Vir hulle gaan als oor geld en niks oor die kind nie. Dis nog hoe hulle altyd was. Glo my ek is seker hulle was goed ingelig en pleit nou dom. Maak my so die hel in. Hulle behoort ook te weet dat gekloonde vel nie altyd vat soos in Pippie se geval die. Idiote!!

Rikku ·

Dit is nou Stank vir Dank. Dr Mia het die kind behandel en nie verbrand nie. Wil nou net geld maak uit die storie. Die ouers behoort hulle te SKAAM. Om so blatant ONDANKBAAR te wees is verregaande !!!!!

Linda Olivier ·

Ek stem saam dankie aan Dr Mia jy is ‘n ENGEL!!!! Celiwe se ouers wil seker vinnig ryk word dis hoekom daar nou ‘n eis ingestel word.

Frik Groenewald ·

Erica, hier is vir jou ‘n gratis wenk. Lees eers die berig VOORDAT jy kommentaar lewer.

nikkie ·

Ek dink daai ouer is pateties hul gebruik hul die kind se omgeluk om hul self te veruik dis n skande sies kry jul nie skaam nie dalk moet jul n bietjie gaan kyk in staats hospitaale met kinders wat die selde lyk as daai dolie en sy sou ook daar gewees het aangesien huk ook nie medies gehaad het nie en toe kom daar iemand wat bereid was om te help en nou vat hul gat om die goeie dr te wil aan vat maar ja ek se altyd die vader sien als

Dave ·

Jy stel dit presies reg, Nikkie. Daai ouers het hulself ‘veruik’. (Erica ook.)

Peet Schabort ·

Miskien moet die ouers eis by dr. Jan van Riebeeck . . .

CHRISTA ·

Hoe het die kind brandwonde opgedoen? Die ouers moet in hulle spoor trap – dalk word hulle vervolg vir nalatigheid.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.