Ikeys word deur die Universiteit van Pretoria gevolg, met die Universiteit Stellenbosch in die derde plek. Wits beklee die vierde plek, met Unisa in die vyfde plek.
Die Universiteit van KwaZulu-Natal in die elfde posisie is die volgende Suid-Afrikaanse universiteit wat die top50 gehaal het. Rhodes is in die 12de posisie met die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in die 15de posisie. Die Universiteit van Johannesburg is in die 17de plek met die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in die 22ste plek.
Noordwes-Universiteit in die 28ste plek is die enigste ander Suid-Afrikaanse universiteit wat die top50 kon haal.
Die volledige lys kan hier gelees word.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
15 Kommentare
Om die waarheid te se is dit nou nie veel van n prestasie nie, gemeet aan Afrika standaarde. Dit sal interesanter wees om te sien waar staan ons in die wereld.
Daar was ‘n tyd wat Wits en Ikeys onder die top 100 in die wereld was. Wonder waar is hulle vandag.
Daar is verskeie sisteme wat rangorde bepaal. Die volgende skakel plaas NWU voor UWK, Rhodes en UNISA. http://www.urapcenter.org/2015/country.php?ccode=ZA&rank=all
Dis werklik skokkend dat die Vrystaat nie eers onder die top 50 universiteite in AFRIKA is nie. Die rektoraat daar het wragtig die bal lelik daar gedrop wat die akademie en navorsing betref…
Weet nie of die rubriek die papier werd is waarop dit geskryf is nie! Jammer ek glo nie veel van wat ek lees. Rohdes must fall, en hulle Ingelse maats jammer skrywer?