En af is die krag!

beurtkrag-kers

(Argieffoto)

Beurtkrag fase 2 is ’n kort rukkie gelede met onmiddellike effek ingestel.

Eskom het op Twitter aangekondig dat hy genoop is om beurtkrag in te stel nadat eenheid 5 van die Medupi-kragstasie uitgeskop en ’n verlies van 700 MW tot gevolg gehad het.

Die kragvoorsiener sal binnekort ’n verklaring uitreik met meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

16 Kommentare

jongste oudste gewildste
Marius

viva anc !!! viva !!!!

Corne123

Kerlog sepie sysoen sysoen 6 epiesode 11

Alfred E Neuman

Soos verwag.

Johan

Dit is pateties om die minste te sê, geen buffer, geen veiligheidsmarge nie. Net pateties. Meeste kragstasies het 6 opwekkings eenhede, van die ou kragstasies soos Hendrina het 6x 400MW. Eksdom is so geplunder dat ons nie eers een, eenheid kan verloor nie, dan is ons in die donker….bitterlik pateties, sies man.

Johann

WHOOOPEEEEE!!!!!!!! Maar hey….volgens ons Prez is als ok en almal wil hier kom belê…ja . As jy n sirkus wil finansier? Met n KLOMP handpoppe wat al te lekker om die geld potte dans met altwwe hande oop vir vat.

Onbesonne wanbestuur en onbevoegdheid aan die stuur van die RSA