Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gesê erge donderstorms word Maandag landswyd in verskeie provinsies verwag.
Dithuso Mogapi, ʼn weervoorspeller, het gesê daar is ʼn 60% kans vir donderstorms in Gauteng, die noordoostelike gedeeltes van die Vrystaat, die oostelike gedeeltes van Noordwes, die hoëveld in Mpumalanga, die suidelike gedeeltes van Limpopo, en westelike gedeeltes van KwaZulu-Natal.
Mogapi het gesê die weerstoestande sal na verwagting teen Dinsdag in die betrokke provinsies begin opklaar, behalwe in Gauteng waar daar ʼn 30% kans vir reën voorspel is.
Aanvalle soos hierdie van Ds. Pienaar moet vir elkeen van ons n oogwakker wees. Kom ons kyk maar net hoe word ons ” kuiermense” van die sypaadjies af geloop. In die winkels word ons erg stief behandel asof ons saam met die katte vis gesteel het. Ons ‘ kuiermense ‘ vergaan in die plakkers kampe en daar word te min gedoen om hulle te help. Is dit dalk moontlik dat Solidariteit my kan help met n idee wat ek het om bietjie verligting te bring in hierdie kampe.
Daar is altyd n weg waar daar n wil is. Wie van u wil my help om ons ‘kuiermense’ te help in die kampe. Ek vra nie geld nie, ek vra kennis – goeie geloof en n sterk gees. Om hierdie mense selfsorgend te kry is die begin tot n nuwe lewe vir hulle. U kan my WhatsApp op 082 866 8404 of skakel vir n afspraak. Alt kan u my op [email protected] kontak.
Salwings groet
Gerhard Botha ( Secunda )