Eskom begin met fase 2-beurtkrag

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Sondagoggend fase 2-beurtkrag begin toepas.

“Eskom sal van 07:00 tot 12:00 vandag fase 2-beurtkrag toepas. Fase 1-beurtkrag sal van 12:00 tot 22:00 vanaand toegepas word,” het die kragvoorsiener gesê.

Volgens Eskom word beurtkrag toegepas weens ʼn tekort aan opwekkingskapasiteit aangesien talle eenhede tans buite werking is weens instandhouding.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Gerhard Bezuidenhout ·

Eskom het elke dag n ander liegstorie. Ek glo niks wat julle lieg nie. Privatiseer vir Eskom sodat dit as n volwaardige besigheid bedryf word , die kaders gefire word, verniet etes,Kentucky,partytjies en borge gestop kan word en die meslem van ons kele kan kom. Stop ook die gewoonte van jul tegnici om elk op sy eie in n voertuig na een probleem te gaan , tot sewe bakkies op n keer, terwyl daar met die elmboe op die enjinkappe gele word.

alex ·

Ons kan mos nou nie verwag dat Eskom privatiseer nie. Wat gaan van die arme senior amptenare word. Geen “undercover” toelae meer nie. Wie gaan nou die duur voertuie by die voertuighandelaars koop en baie duur huise en natuurlik buitelandse reise.

CHRISTA ·

Eskom moet bykom!! As hulle nie eers die ligte tydens naweke kan aanhou nie, wat maak hulle gedurende die week as almal se kantoorligte brand!!!

Privatisering bedrogspul ·

Die doel van privatisering is om staatsbates in privaat individue se besit oor te dra. Die individue en korporasies kan dan massiewe winste uit die publiek maak, en die publiek uitbuit. Kommunisme is eintlik super kapitalisme waar n baie klein groepie mense alles besit en die res baie arm, maar gelyk is. Die Suid-Afrikaanse publiek word so moeg vir die kragonderbrekings dat hulle vrywillig Eskom sal oordra aan die super kapitaliste wat hulle uit gaan melk, net soos tans met die etol stelsel in Gauteng gebeur. Die publiek raak dik vir die slaggate en laat privaat maatskappye (soos Sanral) die paaie onderhou.

chris ·

Jy slaan die spyker so raak dit maak eintlik seer.
Goed gestel.Ek stem saam.

chris ·

Heeltemal reg.Ek kan nie meer saam stem nie dankie.
Mense moet dieper begin kyk

chris ·

Vergeet om by te voeg dat die pty wat al ‘n paar keer verantwoordelik was vir ekenomiese verval nou vir eskom adviseer nl Goldman Sachs.Dit beaam net jou stelling P B.Hulle gaan natuurlik aanbeveel dat die staat se bates verkoop word.

Beurtkrag Opsetlik ·

Beurtkrag word opsetlik toegepas in Suid-Afrika. Daar is geen rede dat daar enige beurtkrag in Suid-Afrika hoef te wees nie. Eskom hoef nie al sy krag onder kosprys aan smelterye te gee nie. Die kragtekort vorm deel van die ANC se volksmoord teen blankes in Suid-Afrika. Geen ordentlike mens wil in so ‘n agterlike en kraglose omgewing bly nie. Die kragtekort dryf blankes uit Suid-Afrika, en dit pas die ANC se volksmoord program. Die ANC het volksmoord vervolmaak.

Paplepel ·

Hoe bedoel BO nou “vervolmaak”? Daar gaan dan persentasie gewyse baie meer van hulle eie mense dood. Hoe nou? Wit of swart, moord bly moord.

chris ·

Jy is reg paplepel moord is moord.As die Afrikaner homself vermoor se maar die meeste plaasmoorde dws so 80% en hoer word deur Afrikaners op hulself gepleeg is dit nie volksmoord nie maar eerder selfmoord.Maar wie pleeg die moorde?Daarom as die Afrikaner die Zulu vermoor se so bokand 80% pleeg ons volksmoord en dan seker selfmoord daar waar ons die Afrikaner vermoor.Dit is soos ek dit verstaan.

pop ·

Ai vandag is ek weer heeltemal dom, waarvan praat beurtkrag opsetlik??? volksmoord, as die krag af is. huh, so gaan ons doodgaan as die krag afgaan..??Hoera ek gaan uitgespaar word. My kragopwekker gaan aan as die krag deur escom afgesit word. Brandstof is duur maar ons suig maar droe brood met water.

Louw ·

“pop” jy is so lekker aan die slaap dat jy nie kan sien dat die ANC volksmoord vervolmaak nie. Ons moet jou net nie uit jou groot slaap wakker maak nie; dalk sal jou oogklappe dan ook afval.

Magician Bankers ·

The Zionist owned and controlled Federal Reserve Banking Cartel can’t wait to privitise Eskom.

Whilst blacks and whites are fighting, the banks are stealing South Africa’s assets.

Loadshedding is a scam, but the public is to ignorant to realize it.

The banks create and use “racism” as diversion technique. They opperate like magicians (The banks fool you in front of your eyes, but you can’t see it happening).

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.