Eskom kan teen April bankrot wees

Argieffoto: GCIS

LP’s het Woensdag gehoor indien Eskom nie ʼn finansiële reddingsboei van die regering ontvang nie, die kragvoorsiener teen April insolvent verklaar kan word.

Regeringsbeamptes het die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare ondernemings ingelig oor die beroerde stand van sake by die kragvoorsiener.

LP’s het gehoor Eskom is reeds tegnies insolvent en verkeer in ʼn krisistoestand wat lei tot gereelde kragonderbrekings en die toepassing van beurtkrag.

Thuto Shomang, waarnemende direkteur-generaal van openbare ondernemings, het gesê dié krisis is die gevolg van onder meer jarelange wanbestuur, korrupsie en swak besluitneming by die kragreus.

Shomang het ʼn uiteensetting van die operasionele en finansiële krisis by Eskom aan LP’s voorgelê. Hy het gesê die inkomste wat deur die kragvoorsiener gegenereer word, is nie genoeg om bedryfskoste en skuldbetalings te dek nie.

Die personeel het van 32 000 in 2007 toegeneem tot 48 000 in 2018 en die gepaardgaande koste het van R9,5 miljard tot R25,9 miljard toegeneem. Munisipale skuld het toegeneem tot ongeveer R1 miljard per maand.

Operasionele uitdagings sluit in ʼn verouderende kragopwekkingsvloot wat nie behoorlik in stand gehou is nie, asook ontwerpfoute by die twee jongste steenkoolkragstasies, Medupe en Kusile.

Dié kragstasies kan tans net teen 40% kapasiteit funksioneer, wat die situasie nog erger maak en die moontlikheid van beurtkrag verhoog.

Fase 3-beurtkrag is vanoggend weer toegepas, die vierde agtereenvolgende dag wat Suid-Afrikaners beurtkrag ervaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

70 Kommentare

Johann cb ·

Met ander woorde, indien hulle nie ‘n reddingsboei van die belastingbetaler ontvang nie!

Blaarman ·

Siener hier, Siener daar… en Siedaar!

Nog ‘n Siener-sucker is gebore!

At Dippenaar ·

As Soweto eendag opdok is Eskom in die groen. Gaan soek jul geld daar!

Tascha ·

100% gatvol dat blanket belasting betalers vir alles moet opdok! Mamelodi is nog een van die ‘townships’ waar Eskom gerus kan gaan aanklop vir hul geldjies!!!

Boet Vermeulen ·

Ek wil ook weet, hoekom swyg almal oor kragrekeninge wat nie betaal word nie? Geen besigheid of onderneming kan bestaan as hy sy dienste gratis weggee nie, selfs ek kan dit verstaan!

Corne ·

Het Eskom se base 2018 n bonus gekry? Heel moondlik ja wat my bring tot die vraag vir wat het hulle dit gekry?Omdat hulle nie uitgevang was nie? Verkoop Eskom en maak dit PVT en ek belowe jule binne 6maande is ale probleme verby want hulle benodig dalk sleg 15 000 personeel wie weet PVT Eskom sny daai ANC draad af

jaco ·

privatisering sal NIKS help nie, wat regstellende aksie en BEE sal steeds MOET toegepas word. Ek sidder vir wanneer een van hierdie regstellende aksie aangestelde mense by Eskom die verkeerde knoppie by Koeberg kernkragstasie druk en Kaapstad deur nuclear meltdown bedreig word.
mense wat suiwer op meriete, SONDER inagneming van hulle sogenaamde “regte” velkleur by Chernobyl in die Sowjet-Unie gewerk het, het fatale foute daar gemaak. hoeveel te meer is Koeberg dan nie n risiko nie?

Koos de Meyer. ·

Hoeveel jaar kry hulle al ‘n reddingsboei en dan gaan die geld in ‘n bodemlose put. Ons moet net betaal en betaal. Waar gaan dit op einde van die dag stop. As die melkkoei opdroog wat dan. Onbevoeg. In ons vorige bedeling was daar nie iets soos krag probleme nie. Daar is gans en alte veel werkers ook.

karen ·

verouderde toerusting …… ja want al die wins het in beursies beland pleks dat dit terug geploeg is om die toerusting op datum en in stand te hou….. ja “A” gaan weer die skuld kry….

Genieve ·

Zuma het gese No LOADSHEDDING en nou???? waar is die geld wat by china gevra is wat het van dit geword???? iemand moet Pa staan vir die gemors ek dink ons vebruikers so onnosel nie.

HPV ·

Hier gaan ons, nog’n las op die belastingbetaler! Ondersoek hul onverdiende salaris en sogenaamde prestasie bonus stelsel en betaal ook sommer al die soustreinryers af. Beter nog, verkoop die hele patetiese besigheid.

Brian ·

Ek het gehoor van iemand wat by Eskom werk. Hulle kry 2 keer per jaar bonus. En dan is kos by die kantien gesubsideerd en dus so goedkoop, die werkers oop borde kos vir aand-etes – dis vir hulle nie die moeite werd om self kos te maak nie.

NELIA MEYER ·

Wie het die twee nuutste kragstasies gebou. Moet hulle nie instaan vir die ontwerpefoute en tekortkominge nie.

nelia

Deon ·

Dit blyk nou dat Eskom het die nuwe kragstasies self ontwerp en gebou. Niemand anders wou dit doen nie.

ne ·

Lyk my ons gaan terug in tyd! Ons moet maar miskoeke optel om vuur te maak….

MW ·

Self daaraan gedink of ons nie maar ‘n donkie in die agterjaart moet bou nie, dis eintlik al wat pla, warm water …. Sien al hoe besoedel ons die lug en loop met ons emmertjies badwater

Tertia Human ·

die persoon wat die kragstasies gebou het bly in dieselfde kompleks as ek net in die laaste 2 jare het sy meer as 6miljoen rand aan sports karre betaal hulle staan daar by ons vertel my nou hoe??????

Klopjag ·

Daarsy julle – ek weet nou wat die werklike oorsprong van die probleem is…

‘n Enkele vrou het die nuwe kragstasies op haar eie gebou. ‘n Mens het TEN MINSTE drie vrouens nodig om ‘n kragstasie te bou!

Gans ·

Toe slag hulle die tweede gans wat goue eiers le eers Transnet tot Eskom en watter een is volgende

Hennie ·

Kom ons noem hulle op
SAL,SAUK,PRASA,so kan ons aangaan en laaste maar nie die minste nie SUID AFRIKA in totaliteit Zimbabwe gaan lyk soos n eerste wêreld teenoor SA se val. FEITE

Milan ·

Maar kom stemdag, dan wen die ANC weer oortuigend. Onverstaanbaar?

Anoniem ·

Ons sal blitsig planne moet maak voor stemdag om te verhoed dat die ANC die stemme kook sodat hulle weer wen. Hoe kan ons seker maak die stemme word reg getel en opgeskryf???

EskomSePush ·

Eskom!, O Eskom!! Hoe op dees aarde het julle dit reggekry om Eskom! want eens op ‘n tyd goed gefunksioneer het totaal en al te venietig?

So terloops – Omdat Eskom! in die primêre besigheid is om ons ligte aan en af te skakel op ‘n uitmergelende skaal is daar ‘n App ontwikkel om vir ons te vertel wanneer ons kragloos gaan wees. Lesers die handige App se naam is EskomSePush en dit gee die irriterende load shedding skedules vir die gerief van Suid-Afrikaanse elektrisiteitgebruikers.

ESKOM!!! Let wel dis die jaar 2019 en ons moet steeds op gereelde basis vetkerse gebruik vir lig!!!!

John ·

Die unies kan nou pa staan. Dit is mos hul onderneming… Haal uit die vet beursies. Diegene uit ander lande gaan haal. Sjina was mos die groot indoena met die bou van die nuwe kragstasies. Gaan haal vir Xi. Hy gaan nog wens daar is ‘n afsnydatum aan sy bestuur of straf die Sjinese hul swak leiers so. Bring Zuma dan terug asseblief. Sy cd-verkope kan ons dalk red uit die donker ANC-nagmerrie.

Just saying ·

Won’t be a loss. Maybe just maybe it will be a good thing. People used to live in wagons and they survived without electricity. At least we talk to each other when there’s no power.

BlinkStephaans ·

TE NICE! … BRAVO! … die deuntjie is elke jaar dieselfde, en het een van jul verhewe hooggeplaastes al bietjie gaan sit en dink dat die probleem van binne jul eie geledere kom en van daar af begin werk maak? O nee… kom ons laat die ouens wat betaal, nog meer betaal. Dis die enigste oplossing waarmee julle vorendag kan kom. Toe nie so maklik om iets groot te bestuur nie né… jy moet toe eintlik werk ook… en beplan… en bestuur… en iets weet van die goeters af. BRAVO!… kry vir julle nog n verhoging…dis mos hoe julle onbevoegdheid beloon.

SjN ·

Vergelyk dit met ander lande, Lynn Good en Simone Rossi van die United States en Kingdom het onderskeidelik 12 en 14 jaar ondervinding met die gehad alvorens hul CEO geword het.
In RSA het Phakamani Hadebe is aangestel met 0 jaar ondervinding.
Kan die ANC kaders die verskil sien?

zoom zoom ·

Wat het geword van die geld wat Eskom nou onlangs onyvang hey van oorsee
iets soos RM150
is dit geblaas in santon se she been.
Waar is die geld van Braon Mollefi way hy nie moes gekry het nie as pension plus die van Sy kaders wat lekker geskep het. Nee ou CR en Sy Unies keer dat kaders nie tronk toe moet gaan nie

Boet Fasie ·

In die nuwe SA hoef jy nie kwalifikasies en ondervinding te he nie , net die regte kleur en moet darem opleibaar wees Dan voldoen jy aan al die vereistes.

Stripes ·

Boet Fasie ek verskil net op een punt van jou en dit is dat opleibaarheid nie regtig ‘n punt tel met aanstelling nie.

De Villiers ·

As ‘n maatskappy nie eens die eenvoudige goed kan regkry nie, hoe verwag mens moet hulle die groter en moeiliker goed bestuur. Eskom kan nie eens ‘n behoorlike en betroubare beurtkragskedule op hul webwerf in stand hou om die publiek ten minste daarvan op hoogte te hou nie. Hulle en munisipaliteite verwag eerder van die publiek om eerder toepassings af te laai op hul fone en daarop te kyk, aldus ‘n amptenaar by Volksrust-munisipaliteit vanoggend toe daar navraag gedoen is oor die beurtkragtye vandag aangesien hulle self nie eens weet nie. ‘n Skreiende skande.

D B ·

Ok, so hulle is ok tot April toe?

Wel, kom ons “help” hulle, kry generators, kom van die “grid” af, dan bly net SOWETO en al die “nie-betalers” oor. Dan sien hulle nie eers einde Maart nie.

Jaco ·

Sê dit soos dit is…..AGV regstellende aksie is die kragreus nou n dwergie…

Snowball ·

Proudly brought to you by the African National Corruption. Alles waaraan hulle raak verander in puin. Die Kragreus verander in ‘n sukkelende mishoop – tot in die grond in gekorrupteer, in sy BBEE in. Dankie ANC vir die kolosale gemors waarin JULLE Suid Afrika dompel. Dan wil julle nou sabotasie skuld gee en is kamtig geskok (Cyril is mos permanent geskok oor alles wat op sy watch gebeur het) oor die toestand van Eskom. Die hele land lyk só – in sy peetjie in ge-BBEE.

Henk ·

Gaan haal julle geld by die guptas en zumas. Ook in soweto. Laat swart verbruikers dieselfde prys betaal as die wit verbruiker en so ook btw op die krag wat hulle aankoop. En hou op om staatsgeld na die anc se korrupte verkiesingsveldtogte te herlei

Eps ·

Dankie vir EskomSePush app. Nou kry ek ten minste inligting van al die voorstede se loadshedding en kan my reis beplan.

Hoop iemand bring vinnig ‘n app uit wat jou help om onafhanklik te raak van ESKOM.

Boet Fasie ·

Die kort en lank van die hele ding is dat gratis krag vir armes ook teen April 2019 verby is want die belastingbetaler kan dit nie meer bekostig nie. So die land en die armes is terug na by die kers leer, kos op die vuur maak en geen TV. Daar gaan DSTV en die arme SAUK ook en ‘n paar ministers verloor hulle poste op die soustrein. Die munisipaliteite kan ook nie meer water pomp en skoonmaak nie so dit is terug na water aandra en die riool nagwa en emmerstelsel of die longdrop en die long walk na die buite toilet . Die kort en lank -Madiba se drome le aan skerwe deur die toe doen van die ANC , Zuma ,BEEE en regstellende aksie

Mariaan ·

Het eskom nie nou die dag ‘n reuse redfingsboei van etlike miljarde rande / dollers vanaf china gekry nie of verbeel ek my nou?

Riaan ·

Jip, en dis hoe China die nuwe eienaars word, hier n bietjie en daar n bietjie en siedaar n nuwe suid china.

Johannes ·

Baie eenvoudig, laat Soweto hul krag betaal en plaas die plek weer onder blanke bestuur en tegnici… en siedaar EVKOM werk weer!

Johannes ·

Baie eenvoudig, laat Soweto hul krag betaal en plaas die plek weer onder blanke bestuur en tegnici… en siedaar EVKOM werk weer! Maar wie het nou die moed om dit te erken?

Ben Potgieter ·

Waaragtig as jy 420 biljoen Rand in die rooi is en jy is tegnies insolvent by April dan weet ek verseker nie wat bankrot is nie.Kaders regeer S.A in die grond in.Wat ek wel kan noem dat hulle uitstekende werkskeppers is met al die taakspanne ,kommissies en wat nog om elke dag se droogmaak te ondersoek.Vader behoede ons.

Christien vd Westhuizen ·

Die wetterse nie betalers het steeds elke dag heel jaar krag en hulle weier om te betaal en hulle is onaantasbaar gemors

Trol ·

Voordat nog n reddingsboei gegooi word, dank alles bokant voorman af. Stel bekwame menae teen goeie salaris, nie kader paket nie. Wurg agterstallige geld uit munisipaliteite en maak wins.

Gemaskerde Sopbeen ·

CEO van Eskom, Phakamani Hadebe se payslip wys sy NETTO salaris aan as R404 201,58……wag vir dit….PER MAAND!!! R20 210, 07 per dag as hy 20 dae per maand werk….En as hy 8 ure op kantoor spandeer? R2 526,25 per uur……..Hy “kry” meer as wat baie mense in ‘n maand voor werk…..en hulle leef met die beurtkrag!!..en stem A&C!!

Boet Fasie ·

Mandela se long walk het tot ‘n einde gekom en sy drome vir gratis basiese dienste vir die armes staan ook vinnig einde toe. Die arme belastingbetaler kan dit net nie meer bekostig om vir alles te betaal nie en dan knou staatskaping en korropsie ook nog die belastingbetaler se sak. Die volgende wat gaan vou is DSTV en die SAUK want daar is nie krag om TV te kyk nie. Die munisipaliteite kan nie meer hulle verpligtinge nakom nie en een van die dae is ons terug by put latrines en die nagwa wat saans emmers kom optel. Sonder krag kan die munisipaliteit ook nie water skoonmaak en pomp nie so ons gaan weer emmers met water moet aandra. So ja – te danke aan korrupsie, wanbetaling, BEEE , regstellende aksie en die wonderlike ANC is ons terug by die begin, lekker gesuig aan die stokkie lekker maar jou is dit klaar. Hoop die land onthou hierdie dinge wanneer hulle gaan stem,

Pim09 ·

Ek sal ook nie verbaas wees as hierdie nie erger gemaak word deur die ANC sodat hulle die hero’s kan wees en die krag weer ‘aansit’ net voor die verkiesing nie. Die massas gaan te bleddie bly wees en net weer ANC stem.

Ben ·

Eskom het 1 Biljoen Rand aan die Gupta’s betaal sonder dat enige steenkool gelewer is. Met ander woorde – hulle het die geld weg gegooi nou wil hulle nog van ons geld he? Jammer maar ons kan nie julle vrot bestuur meer bekostig nie. Miskien moet julle maar kyk na julle bonusse wat julle nie verdien nie, julle BEE, julle geld terug vra van die Guptas, Soweto en ander wat nie betaal het nie. Ons is klaar met julle.

M ·

Ons moet sorg dat ons lampies vol is as ons uitgaan om die Bruidegom te ontmoet. Dis klaar nag…

Alida ·

Reddingsboeie gaan niks help as die mense wat die goed moet regmaak onbekwaam is nie. Dit is een ding wat geld nie kan koop nie en dit is verstand.

Boet Fasie ·

Ek moet elke maand op jy munisipale rekening ten duurste betaal vir beskikbaarheid van dienste, maar ons sukkel met skoon water, riool loop in die strate en dan is dit nog beurtkrag. Vir DSTV betaal mens om daagliks om TV te kyk , maar die TV is meer af as gevolg van beurtkrag, ek glo mens moet vergoed word wanneer ESKOM se gebrek aan dienste veroorsaak dat mens nie die dienste kry waarvoor mens moet betaal nie.

Tanya ·

Waar is al die geld heen?betaal n man wat hom self n leker bonus gee.Vra hy moet bedank gee hom R35miljoen rand vat hom weer in diens.Julle sal n tronk bou so groot as pta want julle gaan baie besig wees SIT JULLE HUIS OP SONKRAG EN GAS

hendrik ·

En Cyril hou al hierdie dinge dop maar is nou geskok. Wat het hy gedoen vir die afgelope paar jaar vandat hy visepresident was. Seker net gesit en groot woorde in n woordeboek gesoek om die witman te beledig. Die swakste president ooit!!! Laaikedysiekel gmfff!!!

Chris Ws ·

Almal kan kla,kerm, kritiseer en die beste voorstelle maak.Een ding is seker : al kry Eskom MORE ‘n nuwe bestuur met die beste gekwalifiseerde mense daarin in die wereld en al dank hulle alle huidige tegnisie af en stel MORE nuwe hoogsgekwalifiseerde tegnisie aan deur die land ,gaan dit jare neem om die skade wat die anc beheerde kragvoorsiener aangerig het te herstel en om Eskom weer op dreef te kry soos dit hoort.Dinge gaan nie oornag sommer reg gestel KAN word nie.DIe skade is net te groot.
So of ons daarvan hou of nie en of ons dit kan bekostig of nie ons sal MOET oorskakel na alternatiewe krag bronne soos sonkrag (windlaaiers is hopeloos te duur so vergeet daarvan) sonwaterverwarming (of donkies as jy genoeg vuurmaak materiaal het!) OF bereid wees om met kerse ,sonder tv , rekenaars, wasmasjiene, stofsuiers, mikrogolfoonde ensovoorts klaar te kom.Die keuse is eenvoudig.DIT is ‘n feit.

Boet Fasie ·

Chris Ws en almal wat se die mense moet oorskakel na alternatiewe bronne vir krag en water, die munisipaliteite en regering is al klaar besig on planne te maak sodat huiseienaars verplig word om hierdie alternatiewe bronne te registreer en raai wat, dan gaan hulle jou belas en gaan hulle jou maandelikse beskikbaarheids fooi op jou munisipale rekening verhoog om op te maak vir die verlies aan inkomste van die plaaslik owerheid – die huis eienaars gaan nie wen nie.

Vryheid ·

Eskom kan dit nie meer bekostig dat ons alternatiewe kragbronne aanskaf nie, hulle verloor daagliks verbruikers wat moeg is vir die twak.

John ·

‘n Dringende inspuiting… is dit nie wat junkies soek nie? En hierdie ryk verslaafdes se pyne en skete soek skoon goud, direk in die hoofslagare ingespuit… met daaglikse boosters… so ver het die erge Mammonsiose reeds gevorder. En more gaan CR die fout van sy lewe maak as hy ‘n paar van daai stawe by die Reserwebank laat haal vir sy bedorwe junkies se geite en giere; ons gaan almal ‘n stadige dood sterf van koning Midas se gruwelike wandade, skade en skandes.

Sêmaarnet ·

Vra maar vir Molefe (ek hrt sy nr, lol) en sy tjommies die Guptas wat gereeld op sy stoep by sy huis in Harties gekuier het…..beurtkrag veroorsaak net dat ons wel alles gebruik en meer gebruik wa neer die krag wel aankom as wat ons nie gebruik wanneer ons shed nie…..braaidag elke dag….

Anoniem ·

Dan val die stelsels wat Eskom van water voorsien ook uit mekaar en is in verval bloot omdat die verantwoordelike staats departement bankrot. Daar is steeds genoeg water, maar nie gedoen werkende pompe en pyplyne om water by kragstasies uit te kry nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.