Eskom kondig beurtkrag aan

kersEskom het aangekondig dat daar vanaand beurtkrag toegepas sal word.

“Weens die onbeskikbaarheid van sommige van ons kragopwekkers sal daar vir ‘n uur beurtkrag toegepas word,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom aangekondig.

Etzinger sê die beurtkrag sal tussen 18:00 en 19:00 voorkom.

Vir meer inligting besoek die webtuiste http:\\loadshedding.eskom.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Susan ·

Strooi, ons is sn is al net voor 6 af… Ons gaan nou vir 2 ure al… En party van Eskom se boodskappe praat van 3 ure

Roby Bresler ·

dankie vir die waarskuwing ESCOM!!! het nie eens die nuus gesien nie toe is ons krag in Krugersdorp af!!!

Mr Gibson ·

Milnerton , Capetown, power out for 2 hours now . Eskom ( prince of darkness) what’s up .

Lanie ·

Die betalende kliente se krag word afgesit maar sien nie dat die plakkerskampe se krag afgaan nie !

Anja ·

Ons krag was van half 7 af tot 8 uur in Hennenman (Vrystaat). Ons het geen kennis gekry dat daar beurtkrag sal wees nie. Ons wat werk het nie heeldag tyd op koerant te lees en tv te kyk nie. So Eskom beter ‘n beter manier kry om mense in kennis te stel. Ja ons in dorpe se krag is af, maar die spreiligte in plakkerskampe brand dag en nag. Maak plan daar, daar word miljoene rande gemors en waarvoor?

Lize-Marie ·

Ons krag is al vir die afgelope 4dae af, in Lydenburg Mpumalanga.

sanja ·

Beurtkrag………………ons krag was van Saterdag14/06/2014 11H00 af TOT VANOGGEND 17/06/2014….. 2h30 dit was nie snaaks nie. Dis maligheid

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.