Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag

beurtkragEskom het aangekondig dit is moontlik dat beurtkrag weer vroeg Woensdagaand toegepas kan word.

“Elektrisiteitstoevoer sal moontlik tussen 17:30 en 18:30 verminder word,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, gesê.

Die kragvoersiener het verbruikers versoek om elektriese- en warmwatertoestelle tydens die spitstyd tussen 17:00 en 21:00 af te skakel. – SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.