Eskom het Dinsdag op sy amptelike Twitter-rekening gewaarsku dat hy die gebruik van vier van sy kragopwekkers verloor het.
“Dit verhoog die risiko vir beurtkrag,” lui die twiet. “Skakel asseblief alle nie-noodsaaklike toestelle af.”
Die kragvoorsiener sukkel sedert die begin van November om die ligte aan te hou nadat een van sy steenkoolsilo’s by die Majuba-kragstasie in Mpumalanga ineengestort het.
Eskom lost 4 power generating units this morning, increasing the risk of loadshedding. Please switch off all non-essential appliances.
— Eskom Media Desk (@Eskom_MediaDesk) December 16, 2014
Skakel die krag elke aand van 23h00 tot 5vm af***** in die dag is mens besig met kos maak en koeke te bak vir Kersfees*****
Hoop die probleem word gou opgelos******
Rina, dis nie hoe kragopwekking werk nie, mens kan dit nie vir later spaar nie. Daarom is almal op ‘n wisselende beurtkrag skedule.
Kom ons help Eskom soek! Waar het Eskom laas die opwekkers gesien? Gee vir ons ‘n beskywing en as ons dit sien sal ons Eskom laat weet waar om dit te vind? :-)
Ja Asjas, ek sal ook help soek, maar hoe verloor jy ‘n kragopwekker, om nie te praat van 4 van hulle nie.
LOL! Dit was my eerste gedagte, nie gedink ander het dieselfde sin vir humor nie :-)
I agree do load sheading after 11pm to 5 am then u will hve less unhappy disgusted People in South Africa !!!!! Think a bit Eskom ppl Please !