Familielid verkrag glo verstandelik gestremde tiener

Argieffoto

Argieffoto

Die Gautengse polisie is op soek na ʼn man wat na bewering ʼn 14-jarige verstandelik gestremde meisie verkrag het.

Ao. Kay Makhubela, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Dinsdagaand in Zola, Soweto, plaasgevind.

“Die aanklag impliseer ʼn familielid. Die persoon het gevlug en die polisie is op sy spoor,” het Makhubela gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.