Die Gautengse polisie is op soek na ʼn man wat na bewering ʼn 14-jarige verstandelik gestremde meisie verkrag het.
Ao. Kay Makhubela, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Dinsdagaand in Zola, Soweto, plaasgevind.
“Die aanklag impliseer ʼn familielid. Die persoon het gevlug en die polisie is op sy spoor,” het Makhubela gesê.
Siek! Altyd die hulpeloses wat moet ly…