Fase 2-beurtkrag in werking

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het Saterdag aangekondig dat fase 2-beurtkrag in werking gestel is.

“Beurtkrag sal van 08:00 tot 22:00 landwyd in werking gestel word,” het Eskom in ʼn verklaring gesê. “Die stelsel is onder druk weens ʼn tekort aan opwekkingsvermoë as gevolg van verskeie eenhede wat tans buite werking is.”

Gebruikers wat hul elektrisiteit direk van Eskom ontvang, kan die sien. Gebruikers wat deur hul munisipaliteit elektrisiteit ontvang, moet die betrokke munisipaliteit se webwerf besoek. Munisipale kliënte kan hul munisipaliteit kontak vir meer inligting.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Jacques ·

Jy verloor 2 H 30 min produksie op n Saterdag waar jy oortyd moet betaal ! Ek wonder maar net wat sal gebeur as ek nie daai tyd betaal ….

John ·

Jacques onthou dit is deel van die beloofde rykdom verdeling wat beloof is aan die historiese “meer bevoorregtes”.

scalla ·

Jy kan jou plaaslike munisipaliteit skakel, leef nes eksdom in n droom wereld, ons muslike paliteit antwoord nie eers hul skakelbord nie, pateties, alles verval

scalla ·

Hoekom verwyder julle my kommentaar, die munisipaliteit antwoord nie eers hul foon nie, alles verval, dit is n feit.

Peet Schabort ·

Vandag 19 April sommer 2xkeer sonder krag. (10h00 tot 12h00) en (16h00 tot 19h00). Totaal=5ure.
Ja-nee, hier kom ‘n ding hierdie winter. Veral wanneer staatsinstansies MISBRUIK maak van verwarmers. Neem ‘n kombers saam werk toe. Tannie “Nyx”, die oergodin van die nag, is op ons spoor.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.