Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê ʼn iemand wat die drein in Emjindini skoongemaak het, het op die fetus afgekom.
Paramedici is ontbied en het vasgestel die fetus was sowat 12 weke oud. Die polisie is ontbied en die saak word ondersoek.
Waarom wil hulle ñ saak ondersoek? Volgens ons regering is dit mos nie lewe tot die baba gebore is nie ?
Ja Amy. Ek verstaan nou niks meer in hierdie land nie. A B C D…..
amY. Hulle lieg daar sal niks van kom nie. Huule het in die eerste plek nie die kennis nie, en in die tweede plek, maak ‘n lewe nie aan hulle saak nie. Die fetus bewys dit.
Dit kan maklik verduidelik word. Ons land het ‘n dubbel stel standaarde.
Ja 1 stel vir ons n 1 stel vd barbare