Fetus in veld gevind

Argieffoto

ʼn Fetus is Woensdagmiddag in ʼn veld wes van Johannesburg gevind.

Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is omstreeks 13:00 na die veld langs 12de Straat in Maraisburg ontbied.

“By ons aankoms op die toneel is die fetus toegedraai in ʼn lap aangetref. Die lewelose fetus was al vir ʼn geruime tyd dood,” het Meiring gesê.

Die polisie was op die toneel en het ʼn ondersoek van stapel gestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

AmY ·

Waaroor die ondersoek? Dis ‘n fetus, dis mos nie lewe nie?
Onskuldige babatjies word op meer gevorderde termyn geaborteer?
Dalk was dit ‘n aborsie wat verkeer gegaan het?

Mens ·

AmY, die ondersoek is inderdaad nodig, want dis moord, dit maak nie saak hoe gevorderd of ongevorderd die fetus was nie. Dit is ‘n onmenslike daad en dit moet gestraf word.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.