Die polisie in KwaZulu-Natal stel ondersoek in nadat fetusse in mediese bergingshouers in Mariannhill naby Pinetown gevind is.
Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê die fetusse is in ʼn oop area naby ʼn verlate mediese praktyk gevind.
Naicker het gesê die dokter is onlangs dood en volgens inwoners het hulle opgemerk dat iemand onlangs die perseel skoongemaak het. Dit was nie onmiddellik duidelik hoeveel fetusse gevind is nie.
Die SAUK het berig daar is drie fetusse gevind.
Aborsies is daar gedoen, erger as diere, n sleg hondteef gooi nie eens haar kleintjies weg nie,
Geld, geld, geld, geld, geld, geld, geld, geld, geld……………………………………..