Fort Beaufort polisiestasie dán weer oop

Argieffoto

Die Fort Beaufort polisiestasie in die Oos-Kaap sal binnekort weer oopgestel word.

Siyabulela Tom, polisiewoordvoerder, het gesê die departement van arbeid het dié polisiekantoor gesluit omdat dit onveilig was as gevolg van strukturele foute.

“Daar is herstrukturering en opknapping gedoen en Bongani Mkongi, adjunkminister van die polisie, sal dit op 18 Julie weer oopstel,” het Tom gesê.

Mkongi sal vroeg dié oggend ʼn misdaadbekampingsoperasie in King William’s Town bywoon, waarna hy die polisiekantoor weer sal oopstel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

SARIE VAN HEERDEN ·

Wat ‘n totale deurmekaarspul om te hoor ‘n polisiestawsie is gesluit agv onveiligheid! Miskien is dit werklik net ‘n storiel Wat het van my land geword noudat ons nie kan ondeskei tussen werklikheid en ‘n storie nie!

Vermeende ·

Sluit dan alle polisie stasies, hulle is almal onveilig, nie asgevolg van die gebou nie maar asgevolg van die werkers, SAPD.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.